Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hermanus Beachfront Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Helena G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lekkerste bederf, met die mooiste uitsig. Tito en sy span is die beste. Fantastiese ligging, beste diens ooit. Tito en sy span het ons laat welkom voel en baie mooi na ons gekyk. Heerlike ontbyt met die mooiste detail. Intieme atmosfeer, met die mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Magical, excellent. Everything about this place is magical. Tito and his team are excellent. We really enjoyed our stay, loved the detail. Will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneline V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Uitstekende diens, pragtige uitsig. Vriendelike diens, kon vroeër inklok. Ontbyt is uitstekend. Baie skoon en luuks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanmari K
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Nov 2021

Nie soos geadverteer word. Die personeel was baie vriendelik en die uitsig uit ons kamer kan nie beter nie. Maar daar word adverteer gratis WiFi, veilige parkering en 'n swembad. Ons moes langs die eiendom op 'n plot parkeer - geen omheining of iets soortgelyks nie. Ook nie 'n parkeerplek nie, maar ongelyke grond. Daar aangekom was daar in die boek geskryf 'limited WiFi' maar daar was geen WiFi nie. Daar was ook nie 'n swembad nie. Ons wou rugby kyk, maar die tv se klank was foutief - dit het 'n harde geruis gemaak al verander mens kanale of input. Kon nie die rugby hoor nie. Was baie teleurstellend veral in ag geneem die prys wat ons betaal het.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Wikus M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2020

Ontvangs en gasvryheid was onskatbaar. Hulle was altyd beskikbaar om te help met iets ekstra.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marlene V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2019

Awesome! Alles omtrent ons verblyf was heerlik gewees. Ons was vriendelik ontvang en rond gewys. Ons kamer was skoon, netjies en bed en beddegoed van goeie kwaliteit. Alles in dié kamer werk! Die ontbyt was ‘n groot bederf en smaakvol voorgesit. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal vir seker weer hier oorslaap as ons weer in dié omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2014

Ons het ons besoek baie geniet. Baie mooi suite, pragtige uitsig! Dit was werklik die geld werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza G
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2014

Uitsekend. Uitstekende luukse verblyf op die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2014

Baie luuks! Ek sal dit aanbeveel dat een donkerkleurige waslap of gesighanddoekie beskikbaar gestel word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzette D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2014

Die verblyf was puik! Ons het ons kuier vreeslik geniet! Die bestuur was vriendelik en ons het dadelik tuis gevoel. Die suite was perfek ingerig vir ons wat 'n seuntjie (20 maande) het. Die verblyf is skoon en word elke dag skoongemaak. Dit is heerlik vir klein gesinne, want dis reg op Voëlklipstrand vir kinders om te speel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Johan Jansen Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 61

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R4 835
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R4 835
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11de Straat 127, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb74510ab44eda995e3de2a93c2a32000898777d8e4d6242416bdffc2813977fff5290674b0b6925f83cefd2fcffc5052c902?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 835 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 127 11th Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.4109585 19.2832719

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang