Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hermanus Guest Rooms

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wilmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 75 resensies vir Hermanus Guest Rooms
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jess R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jess R

Perfect, had everything one needs for a little holiday.

Was absolutely perfect, it had everything we needed and it was just right for us. Thank you so much.

Adriette E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriette E

Dankie vir die lekker kuier!

Heerlik gebly. Net wat ons nodig gehad het. Naby genoeg aan die dorp, veilige parkeerplek agter die hek. Geen kontak inklokproses wat seeglad verloor, baie geriewe vir verhitting en ete, lekker beddegoed en 'n warm stort. Die eienares het ook my fout sonder moeite reggestel deur ons datums te verskuif sonder ekstra koste. Baie dankie hiervoor.

Vanessa C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa C

Amazing.

Awesome stay. Quiet and safe. Will return for sure.

Douglas K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douglas K

Werk-trip.

Alles was fine, dankie. Ag nee man. Ek wil nie sit en opstelle skryf nie.

Chris S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S

Basies, maar funksioneel.

Basiese en funksionele verblyf vir gaste wat een of twee nagte wil oorslaap. Goeie diens deur vriendelike gasvrou, baie dankie!

Lucille A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille A

Sal enige tyd weer hier kom bly. Ons het baie lekker gebly, dankie.

Heerlik gebly. Was baie naby die hospitaal waar my man was en sommer naby alles. Diens was uitstekend.

Norman D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norman D

Sal weer terug wees.

Baie mooi, netjiese plek in die middel van alles.

Johan M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M

Gerieflik.

Alles is goed, maar die kamer is nie gediens nie, m.a.w. is die bed nie opgemaak nie en die eenheid nie skoongemaak nie. Ek het twee nagte gebly.

Timothy B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Timothy B

Value for money.

The stay was good. No interaction with the host. On a busy road. The towels could have been cleaner.

Sharon L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon L

Uitstekende diens gekry, dankie Wilmarie.

Met die kanselasie van die Hermanus Whale Festival het ons besluit om te bly. Ons het uitstekende diens gekry. Vriendelik, gasvry en eerlik. Dankie vir alles. Sal enige tyd weer daar bly.

Maxcine C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxcine C

Aangenaam en hoogs aanbeveel.

Baie angename ervaring met vriendelike gasvrou, netjiese kamer en badkamer en al die nodige geriewe.

Tanya S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya S

Easy to check in.

Clean and comfortable room and shower.

Este H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este H

Skoon, gerieflik, sentraal en dit maak load shedding baie makliker.

Ek bespreek gereeld by Hermanus Guest rooms aangesien ek vir werk Hermanus toe kom. Die plekkie is goed ingerig, altyd netjies en als werk, veral gedurende load shedding.

Este H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este H

Ek reis vir werk so bly gereeld hier oor. Die verblyf is baie gerieflik en netjies en ontvangs altyd vriendelik.

Sien sterre.

Mavrin A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mavrin A

Ons het ons tyd baie geniet.

Ideaal vir 'n paartjie van twee. Ons het baie van die kamer gehou en sal enige tyd weer besoek.

Este H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este H

Verblyf is altyd skoon en netjies.

'n Groot dankie dat julle die loadshedding draagliker maak met julle inverter wat die WiFi, TV en ligte aanhou. Dit help regtig baie!

Liezel C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel C

Uitstekende slaapplek vir oornag.

Ons kan dit definitief aanbeveel. Baie netjies!

Halima L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Halima L

Excellent for short stay.

Excellent unit for a short stay. Everything was on point. Great location close to amenities and attractions.

Heinrich V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich V

Vriendelike en effektiewe diens.

Sien sterre.

Jan H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan H

Gemaklik en rustig. Netjies, veilig.

Goed geleë. Baie veilig. Naby geleë aan alle benodighede.

Dewald C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald C

Was uitstekende waarde vir geld. Als wat mens sou benodig.

Elke ding was op sy plek en het meer ontvang as wat ons voor kon vra.

Jelanie R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jelanie R

Dit was 'n heerlike en gerieflike verblyf. Baie aandag gegee aan detail en aanwysings om die kliënt te lei.

Ons het dit baie geniet.

Annette R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette R

Peaceful, clean room providing every requirement.

My sister and I very happy with our home from home. Thank you.

Kayline P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kayline P

Everything was great.

From booking in to checking out, we enjoy staying at Hermanus Guest Room. Everything was perfect.

Eugene L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene L

Netjiese geriewe en naby die hospitaal.

Alles is skoon en gerieflik. Sjampoe by die stort en beskuit by koffie kan aanbeveel word.

Rothea O - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rothea O

Baie gerieflike blyplek. Internet net soms stadig.

Vir kort termynverblyf sal dit baie goed werk.

Adri V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V

Ideaal vir kort, 1 dag verblyf.

Baie dankie. Uitstekend, netjies, veilig en skoon.

Lwandisa M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lwandisa M

Very nice, comfy and pleasant.

We had a beautiful and safe stay. The host was available and helpful when needed.

Henri V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henri V

Baie, het ons verwagtinge oortref.

Al negatief was dat ons die Saterdagoggend nie warm water gehad het nie.

Bridgette B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridgette B

Wow. Wilmarie, duisend dankies vir 'n onvergeetlike paar dae, het ons verblyf baie geniet en sal beslis weer terug kom.

Wilmarie en haar personeel was baie behulpsaam en vriendelik, wat 'n wonderlike ervaring. Dankie ook vir die plante, Wilmarie.

Vincent S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent S

Streamlined and efficient all round.

Very friendly and helpful hostess. Provided us with useful information. Rooms carefully planned and well designed with great utilisation of space.

Ronel D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel D

So gesellig en lus vir die oog.

Ek sal enige tyd weer in Die Hermanus Guest Rooms gaan oornag as ek verblyf soek in Hermanus. Ek sal ook die blyplek vir enige een aanbeveel. Netjies, alles wat jy nodig het, is daar, veilig en jy voel tuis.

Lizette C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette C

Baie lekker gebly.

Kamer baie mooi en netjies. Vriendelike diens.

Candice P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice P

Alles het goed bymekaar gekom!

Die gasvrou was verskriklik vriendelik en behulpsaam. Kamer was goed ingerig met die nodige. Sal vir seker aanbeveel!

Sonja J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja J

Uiters netjies en pragtig uitgelê.

Dadelik tuisgevoel. Gasvrou is baie aangenaam, toeganklik en behulpsaam. Heerlike groot, moderne badkamer. Alles was silwerskoon. Die kamer was aangenaam. Die beddegoed kraakvars. Nêrens 1 vuil kolletjie. Alles ruik skoon. Groot plesier gewees.

Badrunesa S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Badrunesa S

Wonderful stay but time was too short.

Highly recommend. Place was nice and clean. Husband enjoyed Netflix.

Sj D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sj D

Vriendelik en baie netjies.

Dankie Wilmarie vir 'n baie vriendelike ontvangs. Deurentyd goeie kommunikasie met al die besonderhede wat ons nodig gehad het. Skoon en baie netjies, baie goeie waarde vir geld! Sal definitief weer terugkom.

Bazola M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bazola M

It was beautiful stay with a friendly host and the cleanliness is exceptional.

I recommend the guest house it is value for money for great quality.

Johan B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Perfekte kamer.

Vriendelike ontvangs deur eienaar.

Evonne Jantjies J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evonne Jantjies J

Ok.

Die eend aand kon ons nie TV, of iets warm maak nie. Koeldrank was warm, want daardie spesifieke kragpunt was af. Die ander kragpunte aan ander kant van kamer was aan. Ons vermoed dit was on purpose afgeskakel. Ek het dit aan eienaar bekend gemaak, maar daardie boodskap was ignoreer. Not on.

Hermanus Guest Rooms se terugvoer

Hallo Evonne
Weereens baie dankie dat u by ons oorgebly het. Dankie vir die resensie, maar ek wil net iets reg stel. u boodskap was nie geignoreer nie. u het my laatweet van die krag om 13:57 die volgende dag, ek het u om 14:07 geantwoord en ek was om 14:10 voor u deur om te verduidelik dat dit wel loadshedding was.
Ek kan nie 'n individuele kamer se krag af skakel nie en hoekom sou ek so iets doen.

Die kragproppe is af tydens loadshedding maar die ligte, warm water en wifi het wel gewerk. My inverter kan ongelukkig nie meer as dit hanteer nie.
Die inligting van loadshedding staan groot in die kamer en was in u verwelkomings boodskap.

Hermanus Guest Rooms
Gerrie D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie D

Baie lekker, gemaklike verblyf. Ons beveel dit aan.

Uitstekende diens. Baie dankie.

Carol S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol S

We stayed one night when we went to Hermanus for a friend's birthday.

Really nice place, very conveniently situated, spotlessly clean, comfortable beds, what more could you ask for? Perfect for quick stays.

Mzwanele C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mzwanele C

Good.

Hermanus was such a great place to visit.

Shaun C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun C

Great hospitality.

Really great and quiet stay. Would recommend you stay there if you are sight seeing and exploring Hermanus CBD. Would definitely return.

Karin S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S

Netjies, bekostigbaar, veilig en naby winkels en restaurante.

Bespreking het glad verloop en terugvoering met aankoms en inboek besonderhede baie duidelik weergegee.

Jemin A - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jemin A

Small getaway. Perfect for two.

If you want to get away for two and just do it small. Perfect.

Heinrich S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich S

Baie lekker.

Baie lekker en soveel om te doen in Hermanus.

Tina B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tina B

Perfect for a short stay , very comfortable and clean.

Great for business travel or short stay. Very comfortable, clean and secure.

Johan V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Het een aand oornag in Hermanus op pad Kaapstad toe.

Hermanus Guest Rooms is sentraal geleë en maklik bereikbaar. Jou pin nommer vir die hek en sleutelboks maak dit maklik om in te klok. Sal enige tyd weer hier oornag.

Ronnie V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie V

Kamer is netjies en gerieflik, die plek is lekker sentraal geleë.

Die eienares is behulpsaam het my gehelp met spesiale versoeke vir parkeerplek en skoonmaak van die kamer. Daar was nie 'n lessenaar in my kamer nie, so volgende keer sal ek 'n kleinerige opvoutafeltie saambring.

Michelle M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M

Baie vriendelike ontvangs met puik geriewe.

Sien sterre.

Heinrich S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich S

Twee dae daar gebly voor Wines2Whales.

Kamers lyk soos 'n hotel sin. Ongelooflike waarde vir geld. Dankie Wilmarie, alles was awesome.

Bennie M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie M

Uitstekend.

Die verblyf was regtig amazing baie goeie uitgelê.

Ilse H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse H

Heerlik.

Baie mooi en netjies. Heerlike bed en duvet!

Jacques S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S

Alles wat nodig is vir ’n gerieflike oornagfasiliteit.

Ons behoefte was 2 nagte se velige verblyf in Hermanus naby die sakekern. Hermanus Guest Rooms het ons verwagtinge oortref.

Liezel D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel D

The stay was very pleasant.

I will most definitely re-visit and book again. It was really worth it. The room was very clean and neat and that stood out for me. It was peaceful and quiet, there were no challenges regarding the check in or out and there was constant communication.

Marinda S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda S

Perfek.

Ons gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig. Die bed en kussings was heerlik gemaklik. Kamer was super netjies en die geriewe was presies soos ons verwag het. Sal dit beslis aanbeveel.

Mannie N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mannie N

A welcome deserved break at an excellent venue.

Thanks, Wilmarie for an excellent stay. Really appreciate the warmth and friendliness. Made our stay a great one, hope to be back soon.

Keagan S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keagan S

Everything was perfect. Will come again for sure.

Just needs a microwave and heater for the winter.

Rochelle R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle R

Very relaxed atmosphere. Friendly and helpful host. Beautiful room and en suite.

Location is perfect and we will definitely be back.

Johan H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Puik basiese verblyf.

Baie netjies en skoon. Maklike parkering.

Heidi V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi V

Het fisies net 'n slaapplek gesoek en dit was perfek.

Ek wil net drie goedjies noem. Die slaapkamer is baie lig, miskien kan die blockout bietjie dikker wees. Daar is 'n mikrogolfoond, maar sou verkies het vir 'n klein bordjie om iets warm te gemaak het. En laaste, my seun het op die sleepercouch geslaap, maar dit het die hele nag geraas soos wat hy om gedraai het. Verder is die plek 100% reg vir iemand wat net sy kop wil neersit en lekker stort wil neem. Baie dankie.

Jana J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jana J

Perfekte plekkie vir net slaap, baie lekker ligging. Vriendelik ontvang.

Kamer het WiFi en DStv bevat sowel as Netflix. Baie skoon.

Aboebakar D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Aboebakar D

Just a 1 night stopover.

Very disappointed that a toaster and hairdryer wasn't provided. The no smoking ban is a bit over the top. Why no smoking on the outside patio?

Anje B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anje B

Lekker oornag.

Ons het sake vroeg die oggend in Hermanus gehad. Sal net diefwering voor die oopmaak-vensters voorstel. Maar verder was daar alles wat ons nodig gehad het vir een aand.

Candice H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Candice H

Wonderful and cozy room. Great get away!

The room was lovely, clean and very cozy. Definitely value for your money.

Sylvia G G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sylvia G G

Was nie beïndruk met slegs 'n kamerdeur tussen kamers nie, nie klankdig nie en lig skyn onderdeur die deur.

Dit was steurend dat die gaste langsaan tot laat wakker was en jy als kon hoor. As 'n vroegoggendmens het ek hulle weer gesteur toe ek koffie maak of stort. Miskien 'n voorstel om die deur met klankdigte materiaal te seël en seker te maak daar is 'n stopper onderaan sodat lig nie deurskyn nie.

Tiana T - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiana T

Had an amazing stay. So peaceful and quiet.

The room was perfect, everything that one needs was at hand. Will definitely be going back there.

Jacques L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques L

Net wat jy nodig het

Alles wat jy nodig het as jy Hermanus en die omliggingende omgewing wil besoek.

Beate B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beate B

Perfek!

Netjiese, skoon plek wat presies nodig was vir ons vinnige kuier in Hermanus. Sal definitief aanbeveel!

Suzanne S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzanne S

Baie eenvodig en maklik.

Skoon, netjies en modern. Baie lekker om 'n goedkoper opsie te gehad het met die nodige. Pragtige netjiese kamer, lekker stort, tee en koffie en beskuit. Sal definitief aanbeveel en weer hier bly.

Leon L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L

Heerlk gebly in mooi, netjiese kamer.

Wenk: Plaas 'n lys van noodnommers soos bv. dokter, hospitaal, polisie, ens. in die kamer.

Claudia F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia F

Baie gerieflike en netjiese verblyf in ‘n stil omgewing.

Verblyf was goed, net bietjie knap met 2 kinders almal in een vertrek.

Annamicha M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Annamicha M

Relaxed & central

Relaxed & central.

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 11, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA808a96ce8f7d7f780cb57d73bce855aa3eda318781e2a20c5d466a5d609581ef957e9f5532c13daed7765f4174c58b40ee5c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 75 5 1 5 11 Main Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.418700643503 19.228911801835

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang