Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hermanus Guest Rooms

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Jess R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Perfect, had everything one needs for a little holiday. Was absolutely perfect, it had everything we needed and it was just right for us. Thank you so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriette E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Dankie vir die lekker kuier! Heerlik gebly. Net wat ons nodig gehad het. Naby genoeg aan die dorp, veilige parkeerplek agter die hek. Geen kontak inklokproses wat seeglad verloor, baie geriewe vir verhitting en ete, lekker beddegoed en 'n warm stort. Die eienares het ook my fout sonder moeite reggestel deur ons datums te verskuif sonder ekstra koste. Baie dankie hiervoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Amazing. Awesome stay. Quiet and safe. Will return for sure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Douglas K
1 nag
5.0
Feb 2024

Werk-trip. Alles was fine, dankie. Ag nee man. Ek wil nie sit en opstelle skryf nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Basies, maar funksioneel. Basiese en funksionele verblyf vir gaste wat een of twee nagte wil oorslaap. Goeie diens deur vriendelike gasvrou, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucille A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Sal enige tyd weer hier kom bly. Ons het baie lekker gebly, dankie. Heerlik gebly. Was baie naby die hospitaal waar my man was en sommer naby alles. Diens was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Norman D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Sal weer terug wees. Baie mooi, netjiese plek in die middel van alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Jul 2024

Gerieflik. Alles is goed, maar die kamer is nie gediens nie, m.a.w. is die bed nie opgemaak nie en die eenheid nie skoongemaak nie. Ek het twee nagte gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Timothy B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2024

Value for money. The stay was good. No interaction with the host. On a busy road. The towels could have been cleaner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Uitstekende diens gekry, dankie Wilmarie. Met die kanselasie van die Hermanus Whale Festival het ons besluit om te bly. Ons het uitstekende diens gekry. Vriendelik, gasvry en eerlik. Dankie vir alles. Sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wilmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 11, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA808a96ce8f7d7f780cb57d73bce855aa3eda318781e2a20c5d466a5d609581ef957e9f5532c13daed7765f4174c58b40ee5c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 75 5 1 5 11 Main Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.418700643503 19.228911801835

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang