Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hermanus Guest Rooms

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 11, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hermanus Guest Rooms het gerieflike gastekamers met slaapplek vir 2 tot 3 gaste elk en is ideaal vir vakansieganger of reisigers op pad na hul eindbestemming.

Die verblyf word in 6 lieflike kamers gebied wat elk na ’n semi-privaat stoep lei. Die kamer het elk ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort en ’n toilet.

Die kamers het elk ’n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, ’n TV met Netflix en WiFi.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Hermanus het verskeie doendinge, soos kajakvaart, staanroei, swem, visvang, perdrytoere, gholf en walviskyk tussen Julie en Oktober. Gaste kan ook die verskeie wynlandgoedere en wingerd besoek of die Fernkloof Natuurreservaat waar hulle kan stap, voetslaan en fietsry.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Jess R
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect, had everything one needs for a little holiday. Was absolutely perfect, it had everything we needed and it was just right for u...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Adriette E
Saam met lewensmaat
5.0
Dankie vir die lekker kuier! Heerlik gebly. Net wat ons nodig gehad het. Naby genoeg aan die dorp, veilige parkeerplek agter die hek. Geen kontak inkl...
Sien meer
Apr 2024
Vanessa C
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Awesome stay. Quiet and safe. Will return for sure.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Douglas K
5.0
Werk-trip. Alles was fine, dankie. Ag nee man. Ek wil nie sit en opstelle skryf nie.
Feb 2024
Chris S
Saam met lewensmaat
5.0
Basies, maar funksioneel. Basiese en funksionele verblyf vir gaste wat een of twee nagte wil oorslaap. Goeie diens deur vriendelike gasvrou, baie dank...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wilmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Hoofweg 11, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hermanus Guest Rooms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 11, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA808a96ce8f7d7f780cb57d73bce855aa3eda318781e2a20c5d466a5d609581ef957e9f5532c13daed7765f4174c58b40ee5c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 75 5 1 5 11 Main Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.418700643503 19.228911801835

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang