Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hermanus Heights Villa

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gillian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 40 resensies vir Hermanus Heights Villa
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Hazel A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hazel A

Pragtige panoramiese see uitsig uit 'n veilige en netjiese woning.

Die woning was fantasties. Die ligging was besonders pragtig, die uitsig oor die see is iets om te beleef.

Hermanus Heights Villa se terugvoer

Thank you for your support, Hazel. We're glad you enjoyed your stay. Just to let you know, we have taken out the old tiles and carpets and installed new flooring. We will be updating the photos soon. We look forward to welcoming you back.

Hermanus Heights Villa
Neil D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil D

Very comfortable and spacious accommodation.

Very relaxed and peaceful.

Hermanus Heights Villa se terugvoer

Thank you for choosing to stay at Hermanus Heights Villa Upper Level. Hope to welcome you back sometime. Thank you for the great review.

Hermanus Heights Villa
Marsia R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marsia R

Ruimte, stilte, veilig, uitsig, berg, netjies, rustigheid, kuierplek, gerieflik.

Dit was 'n besondere paar dae in die verblyf. Presies soos op die foto's. Skoon, netjies, goed toegerus met selfs koffie, melk, seep, speserye om die vakansie mee te begin. Die hoogtepunte was sekerlik die uitsig oor die baai, die ongelooflike stilte en die nabye toegang tot die staproetes op die berg (plus inwonende uile in die volgende straat). Die kuierplek was ruim en ons het heerlik gebraai. Ten spyte van reën en wind kon ons steeds heerlik kuier, boeklees en steeds die see sien. Ek sal beslis hierdie plek aanbeveel vir enige persoon. Dit was 'n hoogtepunt van ons vakansie. En toe ons 'n ring daar vergeet het, het die gasvrou uit haar pad gegaan om die verlore item op te spoor en af te lewer. Uitstekende gasvrou.

Hermanus Heights Villa se terugvoer

Thank you for the awesome review. Much appreciated. You were great guests. Look forward to welcoming you back again sometime.

Hermanus Heights Villa
Sandra B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra B

Heerlike kuier in baie goeie verblyf.

Ons het baie lekker gebly. Lekker baie spasie om gemaklik saam te kuier. Die uitsig is pragtig. Naweek was net te kort, sou langer wou kuier.

Hermanus Heights Villa se terugvoer

Thank you for the review, Sandra. I look forward to welcoming you back.

Hermanus Heights Villa
Claire J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claire J

Excellent place for a break away from the busy city.

The location is perfect, with a beautiful scenic view.

Abdul H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abdul H

Goed en veilig gevoel net een pint. Die TV het nie gewerk nie. Kon dus nie TV kyk nie.

Rusitg en veilig, skoon plek. Sal beslis weer daar boek.

Hermanus Heights Villa se terugvoer

Thank you for taking the time to write a review and for the kind words. I'm so sorry to hear the TV was not working during your stay. You should have let us know. We have service providers that respond timeously if it's an issue we can't fix ourselves.
The TV, for those reading this review, is the Premium Package, so all channels are included.
I hope to welcome you back sometime.

Hermanus Heights Villa
Herma F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herma F

Netjiese en skoon blyplek. Lekker baie spasie.

Sien sterre.

Hermanus Heights Villa se terugvoer

Thank you for the positive review. Glad you enjoyed your stay. Hope to welcome you back sometime in the future.

Hermanus Heights Villa
Willem A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem A

Alles wat jy verwag, en meer.

Wonderlike skoon en netjiese leefarea. Het die oop sitkamer met DSTV geniet op 'n baie koue dag. Die hele huis is silwerskoon en alles op sy plek. Daar is meer as genoeg beddegoed, handdoeke, en alles wat jy nodig het om kos te maak.

Wickus W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wickus W

Oornagverblyf in Hermanus tydens 'n skolesport-naweek.

Die plek bied 'n baie ruim, skoon en gerieflike verblyf in 'n stil omgewing van Hermanus. Die geriewe beskikbaar laat jou tuis voel.

Chanel A - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel A

Great stay, very neat and tidy. Very well looked after house and spacious.

We had a great time and will certainly recommend the place!

Hermanus Heights Villa se terugvoer

Thank you for the positive feedback. Hope to welcome you back sometime in the future.

Hermanus Heights Villa
Naomi L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi L

Lovely spacious living area. Very comfortable to spend time with family and friends. Lovely view and awesome braai on the balcony.

The hostess was very contactable and helpful and friendly. The garden is lovely and the mountain view out of the kitchen is beautiful.

Werner O - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner O

Amazing people really made everything easy.

The hosts were very kind and the unit big and spacious with a nice kitchen.

Wendey J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendey J

Dit was wonderlik.

Die huis was uit die boonste gestoltes. Ons het elke oomblik geniet, en ek sal weer teruggaan.

Frederick D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick D

Baie ruim verblyf en bied alles wat nodig is.

Dit was 'n koue, nat naweek wat die elektriese kombers 'n baie spesiale, luukse bonus gemaak het.

Andries V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V

Fantastiese uitsig - baie spasie.

Die wooneenheid is baie ruim en die groot vensters bied 'n groot en pragtige uitsig oor die groter Hermanus gedeelte. Wat jy verloor met die afstand van die see af, word bygevoeg met die uitsig wat beskikbaar is.

Shirley D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Shirley D

An awesome venue to stay at.

I would prefer to be advised that a gas stove is on the premises. The garden was beautiful A radio on the premises would be great. The loose carpet pieces should be taken out.

Hermanus Heights Villa se terugvoer

Thank you for the feedback.
Gas aides inconvenience when we have loadshedding. So sorry you battled to manage the stove.
Would love to get rid of loose carpets. They are however offering protection for the wall to wall carpeting. Saving for laminate floors.
Radios are a bit outdated. Lovely music channels are available on the DSTV premium, provided.

Hermanus Heights Villa
Sandra P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra P

Pragtige plek wat volledig toegerus is!

Juweel van 'n plek. Ons is gedurig op hoogte gehou van wanneer daar vakansiegangers op die onderste vlak ingekom het, maar met 2 verskillende ingangspunte het dit ons glad nie gepla nie. Alles was skoon en netjies. Ons gaan beslis weer gebruik maak van Hermanus Heights Villa.

Hermanus Heights Villa se terugvoer

Thank you for the lovely feedback. Look forward to welcoming you back.

Hermanus Heights Villa
Aaliyah S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aaliyah S

It's really safe and near to sea. Residence clean and have all the essentials we needed.

I loved the welcome gift cookies, that was set aside. Really makes a guest feel special. The view of the sea is fantastic. Really recommend it to everybody that needs a break.

Burton V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Burton V

Lieflike plek en omgewing.

Asemrowende en pragtige huis en omgewing, DStv en WiFi network maak dinge soveel makliker.

Hermanus Heights Villa se terugvoer

Baie dankie. Hoop on julle weer te verwelkom

Hermanus Heights Villa
Shirley M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shirley M

Wonderlike uitsig, alles wat jy nodig het en meer.

Daar is aan alles gedink. Daar is ook '’n tuimeldroeër, wasmasjien en skottelopwasser, asook volledige DStv, regtigwaar alles, en nog meer, wat jy enigsins sal nodig hê. Die woonstel is ook privaat en stil.

Hermanus Heights Villa se terugvoer

Baie dankie. Hoop om julle weer by Hermanus Heights Villa te verwelkom.

Hermanus Heights Villa
Una S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Una S

Comfortable.

Gillian was a most attentive hostess. Her instructions with check in and keys were given timeously and were very clear. I appreciated the updates on the weather and loadshedding schedules.

Hermanus Heights Villa se terugvoer

Thank you for the feedback. It was great to host you.

Hermanus Heights Villa
Martie K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Martie K

Was lekker. Dankie vir die koffie en melk in die yskas.

Enkelbeddens se matrasse of oud of net heeltemal te sag vir ons met rugprobleme. Daar is 'n redelike klammigheid in die huis maar ek veronderstel dit is a.g.v. die ligging van die huis. Alles was baie skoon en netjies en die beddgoed/lakens baie goed. Baie veilige en stil omgewing.

Ann B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann B

Great accommodation, good location.

We had a girls weekend at Hermanus Heights Villa and it was great plus a very good location.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie goeie verblyf, goeie ligging.

Ons het 'n lekker damesnaweek by Hermanus Heighs Villa gepad en die ligging was 'n groot pluspunt.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Hermanus Heights Villa se terugvoer

It was a pleasure to have you stay at Hermanus Heights Villa. Thank you for supporting Serenity Massage and Beauty. The therapists were delighted to do the pampering. Your group of girls will always be welcome.

Hermanus Heights Villa
Benjamin K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benjamin K

Beautiful views.

Beautiful house, well equipped and breathtaking views. Will definitely stay there again in the very near future.

Hermanus Heights Villa se terugvoer

Good day Benjamin,

Thank you! Look forward to welcoming you back.

Hermanus Heights Villa
Lerdean M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerdean M

Pleasant and lovely place.

Lovely views. Very neat apartment.

Carla Z - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla Z

Excellent.

Hermanus Heights Villa has everything that one could ask for and more in a holiday. We just loved this place and the location. All you need to take is yourself and clothing as everything you need is there. This place has exceeded my expectations. I will definitely recommend to family and friends.

Hermanus Heights Villa se terugvoer

Thank you, Carla. Glad Hermanus Heights Villa suited your needs.
Kind regards,
Gillian

Hermanus Heights Villa
Ruan L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan L

Ruim eenheid, goeie geriewe en waarde vir geld.

Baie goeie waarde vir geld en goeie diens vanaf eienaars. Sal weer teruggaan.

Phlip O - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Phlip O

Baie gerieflik vir gesin.

Dit was 'n baie aangename tydjie hier by Hermanus.

Hermanus Heights Villa se terugvoer

Glad you enjoyed your stay in Hermanus and at Hermanus Heights Villa.
Kind regards,
Gillian

Hermanus Heights Villa
Jeremy O - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeremy O

Perfekte verblyf vir die tydperk bespreek!

Ons het die perfekte ligging en asemrowende omgewing terdeë geniet. Dit was so rustig dat ons nie terug huis toe na die gejaag en raserige buurt will terugkeer het nie.

Thea D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea D

Baie netjies en gerieflik, sal definitief weer daarheen gaan.

Dit was aangename gerieflike verblyf in 'n skoon en ruim woonstel met lieflike beddegoed en handdoeke. Daar was net mooi niks wat gepla het nie. Baie aandag gegee aan klein goedjies soos bv. handeroom, koekies en selfs melk in die yskas.

Abigail P - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail P

Als was pragtig, sal dit vir my vriende en familie aanbeveel.

Dit was lekker, net te kort.

Megan J - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan J

So peaceful.

As a group of mothers and wives we were super excited about having some time off. Hermanus Heights Villa was the perfect place for us to just let our hair down and relax. It was cosy and charming. Sitting on the deck enjoying a glass of wine with a stunning view was absolutely what we needed.

Jannie T - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie T

Fantastich.

Een idiale plek voor als uitvalbasis met een prachtige uitzicht over de zee. Alles is aanwezig enzeer gerieflijk.

Ursula J - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula J

Dit was hemel op aarde en dit was puik.

Ons was baie baie verheug oor die hele opset. Die verblyf was onbeskryflik. My siening ek het gesê ons was tuis in die Bishop's Court van Hermanus. Ons het meer as waarde vir ons geld gekry. Baie dankie.

Carin B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin B

Fantasties!

Die moeite werd gewees! Sal definitief weer gaan!

Lerdean M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lerdean M

Dit was perfek en waarde vir geld.

Baie netjies en uitstekende diens van eienaar. Sal definitief teruggaan.

Anja D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja D

Home away from home.

Thank you for a wonderful stay! The moment we entered we felt straight at home.

Pieter V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V

Het alles wat jy benodig vir 'n heerlike verblyf. Regtig uitstekend.

Kombuis is baie goed toegerus. Woonstel baie geskik vir langer verblyf of net 'n kort naweek vir 'n gesin. Net 5 minute vanaf Hermanus se sakekern. Volledige DStv. Mooi uitsig oor die hele baai tot by Gansbaai. Motor slaap in die straat, maar daar is plaaslike wagte wat die straat patroleer.

Fritz L - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz L

Puik!

Sien sterre.

Teresa S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa S

We enjoyed our stay, it was value for money.

The manager was very friendly and helpful with our requests. We enjoyed our stay with the stunning views. The entire family was very happy with our choice to stay there. Would definitely go back.

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raed-Na-Gaelstraat 37, Hermanus Heights, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzwdqFMyPVWNPgzzWQZjWYhdZu5GPUO3An6FhDcLohDLTmkqQ2F?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 5) 40 5 1 5 37 Raed na Gael Hermanus Heights 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.401935525424 19.254946271164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang