Hermanus Heights Villa
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Gillian Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Hazel A - Mrt 2024
Algehele gradering
Pragtige panoramiese see uitsig uit 'n veilige en netjiese woning.
Hermanus Heights Villa se terugvoer
Thank you for your support, Hazel. We're glad you enjoyed your stay. Just to let you know, we have taken out the old tiles and carpets and installed new flooring. We will be updating the photos soon. We look forward to welcoming you back.
Neil D - Jan 2024
Algehele gradering
Very comfortable and spacious accommodation.
Hermanus Heights Villa se terugvoer
Thank you for choosing to stay at Hermanus Heights Villa Upper Level. Hope to welcome you back sometime. Thank you for the great review.
Marsia R - Des 2023
Algehele gradering
Ruimte, stilte, veilig, uitsig, berg, netjies, rustigheid, kuierplek, gerieflik.
Lees meerHermanus Heights Villa se terugvoer
Thank you for the awesome review. Much appreciated. You were great guests. Look forward to welcoming you back again sometime.
Sandra B - Sep 2024
Algehele gradering
Heerlike kuier in baie goeie verblyf.
Hermanus Heights Villa se terugvoer
Thank you for the review, Sandra. I look forward to welcoming you back.
Claire J - Jan 2024
Algehele gradering
Excellent place for a break away from the busy city.
Abdul H - Jul 2024
Algehele gradering
Goed en veilig gevoel net een pint. Die TV het nie gewerk nie. Kon dus nie TV kyk nie.
Hermanus Heights Villa se terugvoer
Thank you for taking the time to write a review and for the kind words. I'm so sorry to hear the TV was not working during your stay. You should have let us know. We have service providers that respond timeously if it's an issue we can't fix ourselves.
The TV, for those reading this review, is the Premium Package, so all channels are included.
I hope to welcome you back sometime.
Herma F - Sep 2022
Algehele gradering
Netjiese en skoon blyplek. Lekker baie spasie.
Hermanus Heights Villa se terugvoer
Thank you for the positive review. Glad you enjoyed your stay. Hope to welcome you back sometime in the future.
Willem A - Aug 2022
Algehele gradering
Alles wat jy verwag, en meer.
Wickus W - Jul 2022
Algehele gradering
Oornagverblyf in Hermanus tydens 'n skolesport-naweek.
Chanel A - Apr 2022
Algehele gradering
Great stay, very neat and tidy. Very well looked after house and spacious.
Hermanus Heights Villa se terugvoer
Thank you for the positive feedback. Hope to welcome you back sometime in the future.
Naomi L - Jun 2022
Algehele gradering
Lovely spacious living area. Very comfortable to spend time with family and friends. Lovely view and awesome braai on the balcony.
Werner O - Apr 2021
Algehele gradering
Amazing people really made everything easy.
Wendey J - Feb 2021
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
Frederick D - Okt 2021
Algehele gradering
Baie ruim verblyf en bied alles wat nodig is.
Andries V - Apr 2021
Algehele gradering
Fantastiese uitsig - baie spasie.
Shirley D - Mrt 2021
Algehele gradering
An awesome venue to stay at.
Hermanus Heights Villa se terugvoer
Thank you for the feedback.
Gas aides inconvenience when we have loadshedding. So sorry you battled to manage the stove.
Would love to get rid of loose carpets. They are however offering protection for the wall to wall carpeting. Saving for laminate floors.
Radios are a bit outdated. Lovely music channels are available on the DSTV premium, provided.
Sandra P - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige plek wat volledig toegerus is!
Hermanus Heights Villa se terugvoer
Thank you for the lovely feedback. Look forward to welcoming you back.
Aaliyah S - Jan 2020
Algehele gradering
It's really safe and near to sea. Residence clean and have all the essentials we needed.
Burton V - Des 2020
Algehele gradering
Lieflike plek en omgewing.
Hermanus Heights Villa se terugvoer
Baie dankie. Hoop on julle weer te verwelkom
Shirley M - Okt 2020
Algehele gradering
Wonderlike uitsig, alles wat jy nodig het en meer.
Hermanus Heights Villa se terugvoer
Baie dankie. Hoop om julle weer by Hermanus Heights Villa te verwelkom.
Una S - Sep 2020
Algehele gradering
Comfortable.
Hermanus Heights Villa se terugvoer
Thank you for the feedback. It was great to host you.
Martie K - Sep 2020
Algehele gradering
Was lekker. Dankie vir die koffie en melk in die yskas.
Ann B - Okt 2019
Algehele gradering
Great accommodation, good location.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie goeie verblyf, goeie ligging.
Ons het 'n lekker damesnaweek by Hermanus Heighs Villa gepad en die ligging was 'n groot pluspunt.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hermanus Heights Villa se terugvoer
It was a pleasure to have you stay at Hermanus Heights Villa. Thank you for supporting Serenity Massage and Beauty. The therapists were delighted to do the pampering. Your group of girls will always be welcome.
Benjamin K - Jul 2019
Algehele gradering
Beautiful views.
Hermanus Heights Villa se terugvoer
Good day Benjamin,
Thank you! Look forward to welcoming you back.
Lerdean M - Mei 2019
Algehele gradering
Pleasant and lovely place.
Carla Z - Mrt 2019
Algehele gradering
Excellent.
Hermanus Heights Villa se terugvoer
Thank you, Carla. Glad Hermanus Heights Villa suited your needs.
Kind regards,
Gillian
Ruan L - Aug 2019
Algehele gradering
Ruim eenheid, goeie geriewe en waarde vir geld.
Phlip O - Apr 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik vir gesin.
Hermanus Heights Villa se terugvoer
Glad you enjoyed your stay in Hermanus and at Hermanus Heights Villa.
Kind regards,
Gillian
Jeremy O - Okt 2018
Algehele gradering
Perfekte verblyf vir die tydperk bespreek!
Thea D - Okt 2018
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik, sal definitief weer daarheen gaan.
Abigail P - Aug 2018
Algehele gradering
Als was pragtig, sal dit vir my vriende en familie aanbeveel.
Megan J - Mei 2018
Algehele gradering
So peaceful.
Jannie T - Jan 2018
Algehele gradering
Fantastich.
Ursula J - Jan 2018
Algehele gradering
Dit was hemel op aarde en dit was puik.
Carin B - Jul 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Lerdean M - Mei 2018
Algehele gradering
Dit was perfek en waarde vir geld.
Anja D - Des 2017
Algehele gradering
Home away from home.
Pieter V - Jul 2017
Algehele gradering
Het alles wat jy benodig vir 'n heerlike verblyf. Regtig uitstekend.
Fritz L - Des 2016
Algehele gradering
Puik!
Teresa S - Mrt 2016
Algehele gradering
We enjoyed our stay, it was value for money.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Raed-Na-Gaelstraat 37, Hermanus Heights, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang