Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hermanus Heights Villa

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Hazel A
1 nag
5.0
Mrt 2024

Pragtige panoramiese see uitsig uit 'n veilige en netjiese woning. Die woning was fantasties. Die ligging was besonders pragtig, die uitsig oor die see is iets om te beleef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gillian
Hermanus Heights Villa
Thank you for your support, Hazel. We're glad you enjoyed your stay. Just to let you know, we have taken out the old tiles and carpets and installed new flooring. We will be updating the photos soon. We look forward to welcoming you back.

Neil D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Very comfortable and spacious accommodation. Very relaxed and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gillian
Hermanus Heights Villa
Thank you for choosing to stay at Hermanus Heights Villa Upper Level. Hope to welcome you back sometime. Thank you for the great review.

Marsia R
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Ruimte, stilte, veilig, uitsig, berg, netjies, rustigheid, kuierplek, gerieflik. Dit was 'n besondere paar dae in die verblyf. Presies soos op die foto's. Skoon, netjies, goed toegerus met selfs koffie, melk, seep, speserye om die vakansie mee te begin. Die hoogtepunte was sekerlik die uitsig oor die baai, die ongelooflike stilte en die nabye toegang tot die staproetes op die berg (plus inwonende uile in die volgende straat). Die kuierplek was ruim en ons het heerlik gebraai. Ten spyte van reën en wind kon ons steeds heerlik kuier, boeklees en steeds die see sien. Ek sal beslis hierdie plek aanbeveel vir enige persoon. Dit was 'n hoogtepunt van ons vakansie. En toe ons 'n ring daar vergeet het, het die gasvrou uit haar pad gegaan om die verlore item op te spoor en af te lewer. Uitstekende gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gillian
Hermanus Heights Villa
Thank you for the awesome review. Much appreciated. You were great guests. Look forward to welcoming you back again sometime.

Sandra B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Heerlike kuier in baie goeie verblyf. Ons het baie lekker gebly. Lekker baie spasie om gemaklik saam te kuier. Die uitsig is pragtig. Naweek was net te kort, sou langer wou kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Gillian
Hermanus Heights Villa
Thank you for the review, Sandra. I look forward to welcoming you back.

Claire J
Kort verblyf
4.4
Jan 2024

Excellent place for a break away from the busy city. The location is perfect, with a beautiful scenic view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Abdul H
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jul 2024

Goed en veilig gevoel net een pint. Die TV het nie gewerk nie. Kon dus nie TV kyk nie. Rusitg en veilig, skoon plek. Sal beslis weer daar boek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Gillian
Hermanus Heights Villa
Thank you for taking the time to write a review and for the kind words. I'm so sorry to hear the TV was not working during your stay. You should have let us know. We have service providers that respond timeously if it's an issue we can't fix ourselves. The TV, for those reading this review, is the Premium Package, so all channels are included. I hope to welcome you back sometime.

Herma F
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Netjiese en skoon blyplek. Lekker baie spasie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gillian
Hermanus Heights Villa
Thank you for the positive review. Glad you enjoyed your stay. Hope to welcome you back sometime in the future.

Willem A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2022

Alles wat jy verwag, en meer. Wonderlike skoon en netjiese leefarea. Het die oop sitkamer met DSTV geniet op 'n baie koue dag. Die hele huis is silwerskoon en alles op sy plek. Daar is meer as genoeg beddegoed, handdoeke, en alles wat jy nodig het om kos te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wickus W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Oornagverblyf in Hermanus tydens 'n skolesport-naweek. Die plek bied 'n baie ruim, skoon en gerieflike verblyf in 'n stil omgewing van Hermanus. Die geriewe beskikbaar laat jou tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanel A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Great stay, very neat and tidy. Very well looked after house and spacious. We had a great time and will certainly recommend the place!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gillian
Hermanus Heights Villa
Thank you for the positive feedback. Hope to welcome you back sometime in the future.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gillian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raed-Na-Gaelstraat 37, Hermanus Heights, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzwdqFMyPVWNPgzzWQZjWYhdZu5GPUO3An6FhDcLohDLTmkqQ2F?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 5) 40 5 1 5 37 Raed na Gael Hermanus Heights 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.401935525424 19.254946271164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang