Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hermanus Lodge on the Green

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fernkloof-rylaan 8, Hermanus Heights, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 020 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hermanus Lodge on the Green is aan die voet van die majestueuse Overberg-bergreeks geleë en kyk uit oor die 25ste setperk van die gewilde Hermanus-gholfbaan. Hier kan gaste ontbyt geniet op die terras wat oor die gholfbaan uitkyk of op die swembadterras.

Verblyf bestaan uit 7 eenhede wat geskik is om tot 14 gaste te akkommodeer. Die eenhede wat aangebied word sluit die bergkamer, gholfbaanfrontkamers, binnehofkamer, standaardkamers en die tuinkamer in. Alle eenhede is toegerus met gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer met óf 'n bad, stort, óf albei, en 'n patio.

Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek, gaste-sitkamer, lughawe-transfers volgens reëling in, en gaste is welkom om die doendinge op die perseel te geniet wat voëlkyk en swem insluit.

Doendinge in die omgewing sluit visvang, tennis, wynproe, bergfietsry, voëlkyk, fietsry en swem in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Johan Jansen Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 62

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Fernkloof-rylaan 8, Hermanus Heights, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hermanus Lodge on the Green het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 020
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 020
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fernkloof-rylaan 8, Hermanus Heights, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1179e18489d4b00b69b6ac0001c56789e819e47698d508383d77a938cc46629a985798f980ac4934229188d680300171d75b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 020 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 8 Fernkloof Drive Hermanus Heights 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.406292 19.24483

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang