Hermanus Seafront Villa
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 312, Kwaaiwater, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R15 900 per nag (plek vir 14)
Beskrywing
Hermanus Seafront Villa is 'n bekoorlike dubbelverdieping-selfsorgvakansiehuis met klassieke Kaaps-Hollandse argitektoniese kenmerke. Dit is in Hermanus, net 'n entjie vanaf Sievers Point waar walvisse baljaar, geleë. Hierdie huis bied ook toegang tot East Cliff se paadjies met skilderagtige staproetes, bekoorlike eetplekke en bergroetes met stroompies. Dit is ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende.
Dié huis bied slaapplek aan 14 gaste en beskik oor 6 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede, derde, vierde en vyfde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed. Die sesde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Twee van die slaapkamers het elk 'n kaggel en elke badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die huis spog met 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, koffiemasjien, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus is. Die sit-, eet- en biblioteekarea het 'n kaggel en oorgenoeg gemaklike sitplek waar gaste die see-uitsig kan bewonder. Daar is 'n slim-TV met die volle DStv-pakket en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is 'n binnehof, stoep, ingeboude braai, gemaklike buitesitplek, sonverhitte swembad, sonstoele, buitestort en 'n uitsig oor die see en op die Kleinrivierberge. Hierdie verblyf het 'n alarmstelsel met laserstraalsekuriteit en gewapende reaksie. Veilige parkeerplek word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Stapelbed
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Hoofweg 312, Kwaaiwater, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 312, Kwaaiwater, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang