Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hermanus Whale Coast Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Emelia F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Super accommodation. Great location. Very comfortable house. Super host. Loved the loft area with beautiful views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anelia
Hermanus Whale Coast Accommodation
Thank you Emelia, we truly appreciate your review.

Shanice I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Beautiful and calming. Beautiful home and view, and the kindest host. I would definitely book again in future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anelia
Hermanus Whale Coast Accommodation
Thank you Shanice, you were wonderful guests to host.

Quentin V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Aangenaam verras. Was by verre ons beste verblyf nog. Besonders skoon en gerieflik. Het heerlik ontspan en het dit vreeslik geniet, kon die branders hoor en dophou tot laat nag. Sal dit definitief aanbeveel. Gasvrou het uit haar pad gegaan om als so perfek as moontlik te maak. Sy was baie vriendelik en het als net nog meer spesiaal gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anelia
Hermanus Whale Coast Accommodation
Baie dankie Quentin, julle was fantastiese gaste. Ons sien julle graag weer.

Annorhyn T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Ontspanning saam vriende. Die huis is perfek vir mense wat graag spasie soek om gemaklik saam met vriende weg te kom. Nie net is die huis asemrowend in die binnekant nie, die omliggende area is beeldskoon en naby aan 'n private strand. Definitief waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anelia
Hermanus Whale Coast Accommodation
Vreeslik dankie Annorhyn, julle was wonderlike gaste, hoop ons julle weer

Marc W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Fantastiese plek. Sal enige tyd weer daar gaan bly. Fantastiese plek. Super skoon en netjies. Baie modern en daar is alles om jou verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Hierdie plek is 'n juweel en die eienaar baie behulpsaam en vrienedelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Haniel B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Alles was perfek en die eienares het ons volledig ingelig, dus was ons nooit onseker oor enige iets nie. Die huis is in 'n goeie, veilige gebied geleë. Alles was silwerskoon en toegerus met al die nodige. Kan die akkommodasie met 'n geruste hart aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suné S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Heerlike, rustige kuier saam met my babaseuntjie. Mooiste plek! Ons het heerlik gebly. Daar was 'n speelraam met 'n glyplank en 'n sandpit wat my babaseuntjie heerlik besig gehou het terwyl sy mamma kon ontspan. Lekker buitebraai. Het wel trappe na die boonste verdieping wat nie lekker met 'n babatjie werk nie, maar ek het gou-gou 'n plan gemaak dat hy nie daar kan op nie! Pragtige plek en heerlike kamers, badkamer en kombuis! Tot my voertuig kon ek veilig binne 'n garage toesluit! Buurt is rustig, perfek vir saam met jou gesin. Paaie in area is lekker stil, so kon lekker met my babatjie gaan draf en steeds veilig wees! Ook lekker swemplekkies! Ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda-lisha J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Baie mooi, rustige area. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Porchia G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Beautiful accommodation, value for money. We stayed at the Hermanus Whale Coast Accommodation over the weekend. The house is absolutely beautiful. The interior designs were well thought out. It had everything one needed. We had backup power during loadshedding which was an absolute bonus. We took a lovely stroll to the beach to enjoy the beautiful scenery. I would recommend this accommodation to friends and family. We will definitely visit again in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Ongelooflik. Ongelooflike huis. Alles was nuut en skoon. Daar kort absoluut niks. Anelia die gasvrou was baie behulpsaam en ons het dadelik tuis gevoel. By verre die beste bespreking wat ons al op die webtuiste gedoen het. Ek kan dit vir almal aanbeveel. 5 uit 5.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisantesingel 52, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc72d121f7fb45c7d3391fb1f6ef6c011fdaf6120e8e2bf00d1d8e28c6f10adc3eca175939db4b1794fdb4f09aa262bae3470?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense 18 5 1 5 52 Fisante Crescent Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.419993616789 19.146871938442

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang