Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hermanus Whale Coast Accommodation

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisantesingel 52, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Hermanus Whale Coast Accommodation is 'n pragtige selfsorghuis in die hartjie van die kusgebied van Vermont wat 12 km vanaf Hermanus geleë is en ideaal is vir 'n gesinsvakansie.

Dié eiendom bied slaapplek aan tot 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamer is albei op die boonste vlak geleë en is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die derde slaapkamer is op die onderste verdieping en beskik oor 2 enkelbeddens. Die tweede en derde slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die leefarea op die onderste verdieping sluit 'n kombuis en 'n formele leef- en eetkamer met 'n kaggel in. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, 2 elektriese oonde, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die boonste verdieping het 'n knus TV-kamerarea met 'n leeshoekie. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die ligging van hierdie huis is 'n entjie se stap van 800 m vanaf Breakfast Bay Beach en 5 km vanaf Onrus Beach.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Emelia F
Saam met lewensmaat
5.0
Super accommodation. Great location. Very comfortable house. Super host. Loved the loft area with beautiful views.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2023
Shanice I
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful and calming. Beautiful home and view, and the kindest host. I would definitely book again in future.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2023
Quentin V
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam verras. Was by verre ons beste verblyf nog. Besonders skoon en gerieflik. Het heerlik ontspan en het dit vreeslik geniet, kon die branders h...
Sien meer
Jul 2023
Annorhyn T
Saam met vriende
5.0
Ontspanning saam vriende. Die huis is perfek vir mense wat graag spasie soek om gemaklik saam met vriende weg te kom. Nie net is die huis asemrowend i...
Sien meer
Jul 2023
Marc W
Gesin met tieners
5.0
Fantastiese plek. Sal enige tyd weer daar gaan bly. Fantastiese plek. Super skoon en netjies. Baie modern en daar is alles om jou verblyf so gemaklik ...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Fisantesingel 52, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hermanus Whale Coast Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisantesingel 52, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc72d121f7fb45c7d3391fb1f6ef6c011fdaf6120e8e2bf00d1d8e28c6f10adc3eca175939db4b1794fdb4f09aa262bae3470?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense 18 5 1 5 52 Fisante Crescent Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.419993616789 19.146871938442

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang