Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hermanus Whale View - Beach Front Cottage

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.3
Peter H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Unbelievable. Will go back. Fantastic view with every thought taken for guest comfort and relaxation. Lovely cottage, clean and well-stocked kitchen items for self-catering. I recommend this venue to anyone wanting to view the ocean and waves crashing from your comfortable bed. Four of our days' stay we were able to see whales from the deck of our unit. Unbelievable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Samantha
Hermanus Whale View - Beach Front Cottage
We so love to read about what the guests appreciated. Hope special memories were made for a special birthday celebration! Thank you for sharing and for being an absolute pleasure to host!

Corna B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Alles wat jy nodig het en meer. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neaglen V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Fantansties, goeie vakansie destinasie. Die verblyf was so uitstekend. Die see, die branders was fantasties. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sue S
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Stunning. Amazing place. Will go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jul 2024

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Paula C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

The position on the water is amazing. Fall asleep to the waves and walk on the rocks right outside your glass sliders. Well appointed. Stunning oceanfront position. The only downside is you drive through the Abalone farms to get there (ugly) but it is not a problem once you arrive in paradise!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melisse W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Asemrowend, van die mooiste plekke ooit, ek gaan definitief weer. Ek sal beslis mense aanraai om bespreking te maak, awesome view, baie netjies, beslis veilig, ek het die rustigheid so waardeer, ons was vriendelik verwelkom. Irene jy's awesome, baie dankie vir al jou hulp, ons kon nie 'n beter keuse gemaak het nie, beslis die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Perfect. Everything was perfect, could not ask for a better location, you are right on the water with nothing blocking your view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Charl G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2022

Jy kan nie nader aan die see nie. Sal aanbeveel. Net een aand bespreek en gebly. Baie mooi, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Samantha
Hermanus Whale View - Beach Front Cottage
Thank you Charl, for sharing your stay and what you loved. It was a pleasure to meet you both and we hope to see you again. Our best from sunny Hermanus, Irene and Samantha.

Michelle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2022

Die ligging is fantasties, die oord se diens baie goed. Ons het heerlik gebly. Die ligging is wonderlik, net jammer dat dit langs die perlemoenplaas is wat jou uitsig bietjie beïnvloed. Een ding wat my as Afrikaanse persoon wat webtuiste en sy kliënte nou al heelwat ondersteun het dwars in die krop steek is die DStv-pakket wat deur die plekke aangebied word wat nie Kyknet 144 insluit nie, asook beperkte sportkanale. Hierdie was nie 'n uitsondering nie en ek laat my nie vertel nie dat die Afrikaanse mark nie 'n groot persentasie van hulle besprekings uitmaak nie. As mens 'n bietjie langer bly wil mens soms 'n bietjie TV kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Samantha
Hermanus Whale View - Beach Front Cottage
Thank you Michelle for sharing your what you enjoyed! The farm is only a small and distant aspect of your view if you look along the coast line. And thus is not visible from within the house itself, which offers 180 degrees of open ocean and sunset back drops. The DSTV package has now been upgraded by the owners agreement, to supply the full view premium package! So that’s news to celebrate!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Samantha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 54

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R3 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Whale-singel 10, Whale Rock Estate, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3fb01f680fe7ac49a3c9f6318a5c4f6c0c55a7b55355e44508ce02f168c858bbaf12bdc9206e7a154fc54025756cfed746b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 4 mense 16 5 1 5 10 Whale Close Whale Rock Estate, Westcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.436717203159 19.219646261798

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang