Hermanuspietersfontein Cottages
Beskrywing
Swartskaap is 'n losstaande kothuis met 'n dubbelbed in die slaapkamer, 'n badkamer met 'n stort en 'n kombuisie. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Daar is geriewe soos 'n yskassie, 'n muurprop en elektriese en olielampe vir lig. Die eenheid het binne- en buitebraaigeriewe, asook buitestortgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die instansie aanvaar nie besprekings vir een aand gedurende Desember en oor langnaweke nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Let wel dat daar 'n grondpad van 15 km na die verblyf lei. Gaste moet vooraf navraag doen oor die toestand van die pad voor hulle bespreek.
Daar is slegs Vodacom- en Cell C-selfoonontvangs op die plaas.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kleinboet is 'n losstaande kothuis met 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort en 'n kombuisie. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Daar is geriewe soos 'n yskassie, 'n muurprop en elektriese en olielampe vir lig. Die eenheid het binne- en buitebraaigeriewe. Daar is ook 'n slaapbank vir 'n volwassenes of 2 kinders onder die ouderdom van 12 op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die instansie aanvaar nie besprekings vir een aand gedurende Desember en oor langnaweke nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Let wel dat daar 'n grondpad van 15 km na die verblyf lei. Gaste moet vooraf navraag doen oor die toestand van die pad voor hulle bespreek.
Daar is slegs Vodacom- en Cell C-selfoonontvangs op die plaas.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Bloos is 'n losstaande kothuis met 'n dubbelbed in die slaapkamer, 'n badkamer met 'n stort en 'n kombuisie. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Daar is geriewe soos 'n yskassie, 'n muurprop en elektriese en olielampe vir lig. Die eenheid het binne- en buitebraaigeriewe. Daar is ook 'n slaapbank vir 'n volwassenes of 2 kinders onder die ouderdom van 12 jaar op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die instansie aanvaar nie besprekings vir een aand gedurende Desember en oor langnaweke nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Let wel dat daar 'n grondpad van 15 km na die verblyf lei. Gaste moet vooraf navraag doen oor die toestand van die pad voor hulle bespreek.
Daar is slegs Vodacom- en Cell C-selfoonontvangs op die plaas.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Posmeester is 'n losstaande kothuis met 3 slaapkamers. Die eerste 2 slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die badkamer het 'n bad en die kombuisie is met 'n yskas met 'n vrieshokkie tiegeruo. Daar is ander geriewe soos 'n muurprop en olielampe vir lig. Die eenheid het binne- en buitebraaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die instansie aanvaar nie besprekings vir een aand gedurende Desember en oor langnaweke nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Let wel dat daar 'n grondpad van 15 km na die verblyf lei. Gaste moet vooraf navraag doen oor die toestand van die pad voor hulle bespreek.
Daar is slegs Vodacom- en Cell C-selfoonontvangs op die plaas.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 3 slaapkamers, 'n solderslaaparea en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, en die tweede slaapkamer het net 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer en solderarea het elk 2 enkelbeddens. Daar is 'n bad in die tweede badkamer, asook 'n oopplan-kombuis en -sitarea met 'n Jetmaster-kaggel. Die eenheid het binne- en buitebraaigeriewe, asook 'n skadustoep met 'n mooi uitsig oor die wynplaas en die natuur.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die instansie aanvaar nie besprekings vir een aand gedurende Desember en oor langnaweke nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Let wel dat daar 'n grondpad van 15 km na die verblyf lei. Gaste moet vooraf navraag doen oor die toestand van die pad voor hulle bespreek.
Daar is slegs Vodacom- en Cell C-selfoonontvangs op die plaas.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hermanuspietersfontein Cottages, Sondagskloof, Stanford, 7210, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang