Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hermanuspietersfontein Cottages

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 150 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Karel S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Vreedsaam ontspanning spasie. Stertswaai het aan al ons vereistes voldoen. Ouers kon kuier en almal kon speel op die wonderlike grasperk. Sterrekyk was 'n onverwagte bonus en ons het ook lekker in die dam baljaar. Klein kinders kon vlerke sprei. Die span was wonderlik en het ons elke keer vinnig gehelp met 'n paar klein versoeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bonita B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Peacefully cozy fantastic. Very peaceful, enjoyable, fantastic stay. Waking up to the silence of the farm was the best ever. Rain on Sunday made everything very cozy. Would love to book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Lekker wegbreek na 'n pragtige omgewing. Gemaklike verblyf. Goed toegerus. Pragtige omgewing. Naby genoeg om in bergfynbos te kan gaan stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2025

Was a great experience being there. Would like to make a turn next. The place is very nice and quiet. Enjoyed a late evening braai with free firewood. Nice breeze from the mountains.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ralph H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Free in nature. Free range of a working farm is refreshing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Pragtige en rustige plekkie. Pragtige plekkie om net rustig te raak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Hermanuspietersfontein naby die hemel. Ons het vreeslik lekker gebly - heerlik verwyder van dorpsligte het ons die mooiste naghemel geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ons sou langer wou bly en net die skoonheid indrink. Die omgewing is asemrowend mooi. Die plekkie is knus en gesellig met alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lianna M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Peaceful and a world away from everyday pressures and complications. We enjoyed the peaceful atmosphere. We were able to take a few walks despite the stormy weather and would enjoy doing that again. It was special to see how much fynbos there is on the farm. We saw orchids and Ericas we are not familiar with.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derick M
1 nag
5.0
Sep 2024

Sien uit na 'n langer kuier! Heerlik gekuier in die pragtigste omgewing. Hartlike ontvangs deur die Besters! Swartskaap is 'n baie rustige en volledig toegeruste kothuis. Die beskikbaarheid te koop van die heerlike Hermanuspietersfontein wyne is 'n bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 150

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hermanuspietersfontein Cottages, Sondagskloof, Stanford, 7210, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA976b3fc3618662d2f0e1bd8140ed11c4197a3f08d0796e95a98ba83c88274135f741fd2d9d1526899920f0c15eab511ec5a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 150 5 1 5 Hermanuspietersfontein Cottages Sondagskloof 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.460807247585 19.656885291996

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang