Hermanuspietersfontein Cottages
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ida Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 135
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Riaan L - Sep 2024
Algehele gradering
Sien sterre
Lindy S - Aug 2024
Algehele gradering
Relaxing, warm, beautiful!
Lees meerEloise Fourie F - Jun 2024
Algehele gradering
Onwerklik.
Madelaine S - Mei 2024
Algehele gradering
Beautiful and calming.
Rhonda M - Apr 2024
Algehele gradering
Amazing. Value for money.
Joseph S - Feb 2024
Algehele gradering
Peaceful and very intimate.
Rachel H - Feb 2024
Algehele gradering
A incredible break definitely worth the money! All in all an incredible holiday!
Kobus E - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlike natuur wegbreek met al die geriewe nodig!
Amy-rose D - Jun 2024
Algehele gradering
Picturesque, tranquil, space for adventure.
Louis C - Sep 2024
Algehele gradering
Mooi maar swak aanwysings en onvriendelike diens.
Lees meerHermanuspietersfontein Cottages se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer.
Ons vra omverskoning vir die tikfout van die hekkode - daar is ook 'n interkom stelsel by ons hek.
Al bogemelde kon vermy gewees het indien jy by die kantoor aangemeld het soos ons versoek het per Whatsapp voor die tyd. Ons het julle probeer akkommodeer deur agter julle aan te ry om die sleutels te oorhandig.
Meredith K - Jun 2024
Algehele gradering
A lovely stay.
Bosch S - Jan 2024
Algehele gradering
Fantastiese ligging, ondergemiddelde gasvryheids standaarde.
Joan J - Des 2023
Algehele gradering
'n Kuier tussen die wingerde.
Sunette F - Sep 2023
Algehele gradering
Avontuur! Met uitdagings.
Lees meerMonique D - Sep 2023
Algehele gradering
A little piece of paradise.
Marianna E - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlike gesinsnaweek.
Linda D - Aug 2023
Algehele gradering
Sal Hermanuspietersfontein enige dag aanbeveel.
Lees meerSusan E - Jul 2023
Algehele gradering
Dit was ongelooflik rustig en mooi.
Tiaan K - Mei 2023
Algehele gradering
Pure farm, from the sheep and lamb talking to the unique mountain water. Really enjoyed it and can't wait to go back.
El-ri G - Mei 2023
Algehele gradering
Netjiese verblyf, beeldskone natuur en moderne gemak.
Lees meerSusan V - Apr 2023
Algehele gradering
Beautiful and absolutely peaceful.
Monique D - Mrt 2023
Algehele gradering
Puik verblyf! Mooi skoon netjies en goeie kliente diens!
Cecilia M - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gerus in 'n mooi omgewing.
Johan P - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker stil en rustig op die plaas.
Larece R - Feb 2023
Algehele gradering
Idyllic, tranquil and serene.
Lees meerIan S - Jan 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Leanne G - Jan 2023
Algehele gradering
Perfekte wegraak- en afsluithoekie op een van die mooiste plase!
Lees meerHester K - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker gerus.
Claudia S - Jan 2023
Algehele gradering
Baie rustig en aangenaam.
Vaughan G - Jan 2023
Algehele gradering
Relaxing.
Schalk V - Des 2023
Algehele gradering
Heerlike en baie mooi, stil en rustige omgewing.
Julie O - Nov 2023
Algehele gradering
A wonderful, relaxed wine farm stay far from anywhere.
Lees meerHerman J - Mei 2023
Algehele gradering
Fantasties
Lesley I - Sep 2023
Algehele gradering
Well kept and quiet with easy access to lovely walks.
Kendell W - Apr 2023
Algehele gradering
Cleanliness was questionable.
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Eugene V - Mei 2023
Algehele gradering
Gemaklik, stil, ontspannend.
Cisca B - Des 2022
Algehele gradering
Ongelooflike mooi en lekker.
Alpha G - Nov 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier en Hermanuspieterfontein Cottages het ons verwagtinge oortref.
Andre D - Okt 2022
Algehele gradering
Lekkerste wegbreek in 'n lang tyd.
Willem V - Okt 2022
Algehele gradering
Ontspannend.
Sam P - Okt 2022
Algehele gradering
Wat 'n mooi omgewing en pragtige huise vir 'n baie lekker rustige naweek wegkom.
Robert A - Okt 2022
Algehele gradering
Lovely quiet spot.
Kobus O - Sep 2022
Algehele gradering
Die weer was baie sleg, maar die binne-kaggelkuier was lekker.
Lees meerDenrico C - Jul 2022
Algehele gradering
It was beautiful.
Hugo N - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker wegbreek van die Kaap.
Marius S - Mei 2022
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Janette J - Mei 2022
Algehele gradering
Peaceful farm stay at very good value for money.
Conrad B - Apr 2022
Algehele gradering
Beautiful farm location, comfortable cottage.
Pieter J - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Willie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Die stilste plek om weer jouself te vind!
Thomas L - Feb 2022
Algehele gradering
Amazing.
Andre V - Jan 2022
Algehele gradering
Rus en vrede vir jou siel.
Lees meerMaria L - Okt 2022
Algehele gradering
'n Ruim huis met pragtige uitsig na alle kante.
Sias C - Sep 2022
Algehele gradering
Rus vir jou siel.
Valmone A - Sep 2022
Algehele gradering
Was amazing.
Shayna -wells S - Jul 2022
Algehele gradering
Die ligging was hemel op aarde skoon lug en baie rustig.
Lees meerKirsty C - Jul 2022
Algehele gradering
Quaint and relaxing.
Johan E - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie mooi, veilig en vriendelike mense!
Bennie H - Feb 2022
Algehele gradering
Saligheid vir jou siel. 'n Doen-dit-weer-en-weer ervaring gewees.
Lees meerJohan M - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige plaaskuier.
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Emke L - Aug 2021
Algehele gradering
Beautiful, relaxing getaway!
Danielle G - Jun 2021
Algehele gradering
Absolutely perfect.
Ilze K - Apr 2021
Algehele gradering
Vreeslik lekker gekuier!
Charlie S - Okt 2021
Algehele gradering
Mooi natuurtoneel.
Colleen C - Aug 2021
Algehele gradering
Perfect location to unwind.
Lynda Z - Des 2021
Algehele gradering
Beautiful surroundings, peaceful.
Dick O - Des 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik en skoon.
Jean Pierre K - Sep 2021
Algehele gradering
Just what I needed.
Jean D - Jun 2021
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld - kan aanbeveel.
Rosa L - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Louis Francois N - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtige uitsig!
Ian R - Des 2021
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Arion K - Mrt 2021
Algehele gradering
The location is very remote with 20 km dirt road. This is not ideal for everyone especially those travelling in cars and not vehicles made for rougher terrain.
Lees meerBrenda B - Des 2020
Algehele gradering
Regte plek as jy net wil rus met genoeg om in omgewing te besoek.
Patricia B - Des 2020
Algehele gradering
Fantasties gewees! Beautiful views. Ons het elke oomblik daar geniet.
Brenda B - Des 2020
Algehele gradering
Regte plek as jy net wil rus met genoeg om in omgewing te besoek.
Linda P - Sep 2020
Algehele gradering
Relaxation in stunning surroundings and comfortable accommodation.
Willemien O - Aug 2020
Algehele gradering
Stil en rustig, pragtige ligging!
Suzanne J - Mrt 2020
Algehele gradering
Rustige omgewing omring deur fantastiese wynplase.
Trevor R - Feb 2020
Algehele gradering
Heerlik rustig!
Lees meerElza H - Feb 2020
Algehele gradering
Heerlike kuier in die mooiste natuur met baie lekker wyn.
Peter E - Aug 2020
Algehele gradering
Beautiful location and very accommodating.
Nadia E - Aug 2020
Algehele gradering
Die rustigheid en natuurskoon doen die siel goed.
Natasja M - Feb 2020
Algehele gradering
Quiet, quaint, beautiful setting, relaxing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustig, oulik, mooi omgewing, ontspannend.
Dit was 'n heerlike verblyf, sou teruggaan, klein persoonlike details is heerlik. Die eienaars is vriendelik en oplettend. Die enigste voorstel sou wees om die toebehore en kookware te vervang, dit is 'n bietjie oud. Maar andersins 'n heerlike verblyf.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jennifer G - Okt 2020
Algehele gradering
Beautiful, tranquil setting, very peaceful.
Petra V - Okt 2019
Algehele gradering
Rustig met ’n asemrowende uitsig!
Chanel J - Okt 2019
Algehele gradering
Fantastiese braai-area, buitestort en heerlike wyn!
Esna B - Mei 2019
Algehele gradering
Serene spot that is perfect for a quick getaway.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustige plek wat perfek is vir 'n vinnige wegbreek.
Ons het absoluut ons verblyf in die Swartskaap-huisie geniet! Die gashere was ongelooflik gaaf en Lochner het die tyd geneem om ons op 'n toer van die plaas te neem. Die huisie was perfek vir 'n braai en ons het alles wat ons nodig gehad het, insluitend 'n lekker keuse wyn (eerlikheidskroeg). Ons kan niks fout vind nie. Ons kan nie wag om een dag terug te gaan nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Charl V - Apr 2019
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Natalie W - Apr 2019
Algehele gradering
Bliss.
Carin S - Apr 2019
Algehele gradering
Heerlike, rustige atmosfeer.
Lees meerMaryka E - Okt 2019
Algehele gradering
Onvergeetlik, stil, privaat, gemaklik.
Salome K - Jul 2019
Algehele gradering
Unieke ervaring met kaggel en plaasatmosfeer.
Riana V - Feb 2019
Algehele gradering
Regte egte plaaslewe.
Heleen K - Sep 2019
Algehele gradering
Ons was teleurgesteld.
Bennie V - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Dorothy V - Mrt 2019
Algehele gradering
Sal weer en weer kom.
Gert K - Des 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Marius T - Des 2018
Algehele gradering
Heerlike ontspanne plaasatmosfeer.
Edrich B - Sep 2018
Algehele gradering
Baie lekker en stil.
Ena-marie C - Jul 2018
Algehele gradering
Die verblyf is baie netjies, baie rustig en baie mooi omgewing.
Le Roux V - Jan 2018
Algehele gradering
Baie cosy plekkie!
Michael L - Aug 2018
Algehele gradering
Baie mooi omgewing en lekker stil.
Michael C - Jan 2018
Algehele gradering
Perfekte plek om te ontsnap van die betonoerwoud!
Josua W - Apr 2018
Algehele gradering
'n Kuierplek om naweek saam met vriende te vertoef, met 'n fantastiese uitsig.
Jacques D - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker, baie rustig.
Francois D - Mrt 2018
Algehele gradering
Aan te beveel.
Sigfried L - Des 2018
Algehele gradering
Die plaas is pragtig, rustig, veilig en 'n lushof vir natuurliefhebbers.
Stephen S - Des 2018
Algehele gradering
Very pleasant stay with great hosts.
Eric V - Des 2018
Algehele gradering
Rustige natuurskoon.
Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Nick Y - Sep 2018
Algehele gradering
Swartskaap is a cute romantic getaway for couples, but beware of the smoky indoor fireplace!
Lees meerAnke D - Sep 2018
Algehele gradering
Nice and basic.
Doreen V - Des 2017
Algehele gradering
Breathtaking views combined with the quiet of simple country life.
Lees meerAdam W - Des 2017
Algehele gradering
We had an amazing time! The wine is also amazing!
Lees meerCarin S - Okt 2017
Algehele gradering
Beautiful views.
Gerrit S - Jul 2017
Algehele gradering
Pragtige uitsigte, baie rustige atmosfeer en heerlike blyplek!
Reinhardt P - Mei 2017
Algehele gradering
Beeldskoon.
Helenus K - Apr 2017
Algehele gradering
'n Wegbreek in 'n rustige, mooi en stil omgewing wat uitstekende waarde vir geld bied.
Pieter V - Mrt 2017
Algehele gradering
Paradys in Sondagskloof.
Etienne S - Feb 2017
Algehele gradering
Fantastiese plek en ongelooflike uitsig en stil.
Natasha S - Jan 2017
Algehele gradering
Baie rustig en heerlik.
Sonja O - Mei 2017
Algehele gradering
Kos vir die siel!
Christiaan S - Des 2017
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek.
Renee P - Des 2017
Algehele gradering
Fantastic break away from the city.
Alex E - Apr 2017
Algehele gradering
Netjies, skoon, gemaklik en ideale wegbreekligging.
Carol C - Nov 2017
Algehele gradering
Rustig idillies en verskriklike pragtige views.
Carol T - Feb 2017
Algehele gradering
Heerlik afgesonder en stil, vars lug en pragtig!
Lees meerHeindrich V - Jan 2017
Algehele gradering
Rustige verblyf in die natuur.
Celeste R - Nov 2017
Algehele gradering
Kleinboet het presies gebied wat dit adverteer het.
Lizel & Bart S - Apr 2017
Algehele gradering
Benodig aandag.
Gert V - Des 2016
Algehele gradering
Gerieflike onopgesmukte verblyf in 'n prentjiemooi omgewing.
Lees meerDivan V - Nov 2016
Algehele gradering
Baie lekker, rustig op die plaas.
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hermanuspietersfontein Cottages, Sondagskloof, Stanford, 7210, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang