Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hermanuspietersfontein Cottages

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 135 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Riaan L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Sien sterre Sien sterre

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindy S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Relaxing, warm, beautiful! It was very comfortable and lovely and warm with the fireplace going the whole time. Wood is provided and that was a bonus as it was very cold so the fire was on constantly. The panoramic views of the valley were just stunning even in the rainiest of weather and lots of space for the kids to run around on the lush lawns in front of the house when the sun came out for a bit. The rooms were spacious and the beds were comfy with lots of blankets and towels for all of us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eloise Fourie F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Onwerklik. Gesellige mense. Pragtige uitsig. Wonderlike huis. Beplan al volgende terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelaine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Beautiful and calming. Lovely stay and very kind and helpful host!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rhonda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Amazing. Value for money. It was amazing. The scenery was absolutely beautiful. There was more than enough firewood. The cottage was clean and well-maintained. The indoor fireplace helped as it was very windy. Would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joseph S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Peaceful and very intimate. My wife and I enjoyed the stay at Hermanuspietersfontein Cottages very much. It was quiet and very peaceful. The cottage was very clean and well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachel H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

A incredible break definitely worth the money! All in all an incredible holiday! It was absolutely incredible. Hosts were incredibly welcoming. Location was gorgeous!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kobus E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Heerlike natuur wegbreek met al die geriewe nodig! Heerlike wegbreek in die natuur, stap- en fietsryroetes op die plaas en in die omgewing, met Stanford net om die draai! Sal beslis in die toekoms weer oorweeg!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Amy-rose D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Picturesque, tranquil, space for adventure. We greatly enjoyed the stay. The surroundings are magically beautiful and the cottage is accommodating and cosy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis C
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2024

Mooi maar swak aanwysings en onvriendelike diens. Goeie dag. Ek wil julle graag bewus maak dat die aanwysings binne die plaas uiters swak gedoen is en dit regtig nie maklik gemaak word om die eenheid te kry nie. Die kode wat vir die hek gestuur is via WhatsApp was verkeerd met een syfer, wat 'n maklike fout is om te maak, maar ek voel julle kan meer vriendelik wees wanneer ek dit uitwys. Die een gasbotel by die eenheid was leeg, wat beteken dat julle self nie getoets het of daar warm water was nie. Ek moes dit self verander en gelukkig was daar nog 'n gasbotel, maar ek sou verwag dat julle die tipe goed check voordat gaste inboek. Die badkamerlig wat nie apart kan aansit nie, is ongemaklik wanneer 2 mense in die eenheid bly, veral as mens in die nag van die badkamer moet gebruik maak. Die jong man wat toe met die sleutel na die eenheid gery het, was uiters onvriendelik en sou net wegjaag het as ek hom nie gestop het nie. Dis a.g.v. swak aanwysings wat hy na die eenheid gery het. Ons het regtig dit geniet, maar ervaar julle diens as swak en onvriendelik.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Ida
Hermanuspietersfontein Cottages
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons vra omverskoning vir die tikfout van die hekkode - daar is ook 'n interkom stelsel by ons hek. Al bogemelde kon vermy gewees het indien jy by die kantoor aangemeld het soos ons versoek het per Whatsapp voor die tyd. Ons het julle probeer akkommodeer deur agter julle aan te ry om die sleutels te oorhandig.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 135

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hermanuspietersfontein Cottages, Sondagskloof, Stanford, 7210, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA976b3fc3618662d2f0e1bd8140ed11c4197a3f08d0796e95a98ba83c88274135f741fd2d9d1526899920f0c15eab511ec5a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 135 5 1 5 Hermanuspietersfontein Cottages Sondagskloof 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.460807247585 19.656885291996

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang