Hermanuspietersfontein Cottages
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hermanuspietersfontein Cottages, Sondagskloof, Stanford, 7210, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hermanuspietersfontein bied gerieflike verblyf op 'n plaas 20 km oos van Stanford. Dié rustige ligging spog met majestueuse berge, ongerepte fynbos en pragtige wingerd.
Verblyf is beskikbaar in 5 selfsorgkothuise wat elk van linne, eetgerei, kooktoebehore en toiletpapier, asook hout vir die braaigeriewe binne en buite voorsien is.
Die eenhede het nie TV's of MTN-selfoonsein nie, maar Vodacom- en Cell C-sein werk wel. Al die eenhede het elektrisiteit en toegang tot WiFi.
Hier is tientalle aktiwiteite soos voetslaan, bergfietsry en voëlkyk. Klein River Cheese and Dairy is net 25 minute hiervandaan en Beloftebos Trou-venue is net 17 minute weg. Ander aktiwiteite in die area sluit forel- en kunsvlieghengel, African Queen River Cruises, haaihokduik en walviskyk in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ida Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 146
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Hermanuspietersfontein Cottages, Sondagskloof, Stanford, 7210, Wes-Kaap
- Gaste dink Hermanuspietersfontein Cottages het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hermanuspietersfontein Cottages, Sondagskloof, Stanford, 7210, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang