Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Herold Manor

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 27, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
  • Vanaf R9 000 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Herold Manor is 'n kontemporêre selfsorgvakansiehuis wat in Heroldsbaai geleë is teen die see, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n groot gesin of groep vriende wat op soek is na 'n kuswegbreek.

Dié eiendom bied slaapplek aan tot 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die huis spog met 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n gasstoof, oond, konveksie-mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n ontbyttoonbank met stoele insluit. Die aangrensende hoofsitkamer bied gemaklike sitplek en 'n binnebraai. Die huis beskik ook oor 'n tweede sitkamer met 'n TV en DStv-kanale. Gratis WiFi is oral in die eiendom beskikbaar.

Die hoofleefarea het stapeldeure wat na 'n oulike dek oopmaak. Boonop bied die huis 'n lieflike vermaakarea op die dak met buitesitplek, sonstoele, draagbare braai en 'n kaggel. Gaste word voorsien van veilige parkeerplek op die perseel en sal gerieflik naby Heroldsbaai-strand en 5,7 km vanaf Oubaai-gholfbaan geleë wees.

Kamer-opset

Kapasiteit: 9 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Kusweg 27, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R9 000
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R9 000
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 27, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd6b3ff789f4bc52cab4003f8c7743a8740869183b8bd0993e55ad57e14ce5179d5427dcdf11c3759a314dbcebdafd30b146?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 000 per nag (plek vir 9) 27 Beach Road Herold's Bay 6615 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.054773117371 22.389313075911

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang