Heuwelsig Cottages and Franschhoek Camping
Beskrywing
Dis 'n kampeerplek, nie 'n kothuis nie, en dis op die gras met 'n gazebo geleë. Elke kampeerplek het privaat ablusiegeriewe, 'n elektriese kragpunt, 'n kraan en 'n asblik. Gratis WiFi is beskikbaar en daar is 'n gedeelde poel en hout is te koop. Die ablusiegeriewe het warm storte, spoeltoilette en opwasgeriewe vir skottelgoed. Geen grondseiltente word toegelaat nie. Die maksimumverblyftydperk is 7 dae.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Huisreëls
By Franschhoek Camping word geen tente of seile op die grond toegelaat nie, geen troeteldiere word toegelaat nie, en daar is 'n maksimum verblyf van 7 dae.
Kinders word slegs volgens spesiale reëling toegelaat, en hulle moet 10 jaar of ouer wees. Kinders kan nie aanlyn bespreek word nie, en 'n ekstra fooi per kind per nag sal geld.
Heuwelsig Farm Cottages en Franschhoek Camping het nie 'n 24-uur ontvangsdiens nie. Kommunikasie word via WhatsApp gedoen. Reël asb. vooraf jou geskatte tyd van aankoms.
Indien jy na 18:00 sal opdaag, reël asb. 'n laat inklok. Na gelang van die tyd kan 'n laat inklokfooi gehef word indien personeel oortyd moet bly om jou in te meld. Die hek sal te alle tye gesluit wees vir sekuriteitsdoeleindes. Gaste moet bel met aankoms by die hek sodat dit oopgemaak kan word.
Neem asb. ander gaste in ag:
Geen rook in kamers en kothuise nie.
Geen musiek of geraas word toegelaat nie. Stiltetyd is van 22:00 tot 08:00.
KolKol-warmbaddens kan gehuur word, as 'n ekstra en moet ten minste 24 uur voor aankoms gereël word via WhatsApp. Dit is onderhewig aan beskikbaarheid.
Die kampterrein is ontwerp vir motorhuise, maar klein woonwaens (geen dubbelas) en daktente is welkom.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

Dit is 'n kampeerplek op gras met 'n geboude gazebo. Elke kampeerplek het privaat ablusiegeriewe, 'n kragpunt, kraan en 'n asblik. Gaste het toegang tot gratis WiFi by 'n "hotspot", 'n gemeenskaplike, natuurlike swembad en hout wat op die perseel te koop is. Die ablusiegeriewe is met warmwaterstorte, toilette en 'n opwasarea vir skottelgoed toegerus. Geen grondseile of tente wat op die grond staan word toegelaat nie. Die maksimumverblyftydperk is 7 dae.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Huisreëls
By Franschhoek Camping word geen tente of seile op die grond toegelaat nie, geen troeteldiere word toegelaat nie, en daar is 'n maksimum verblyf van 7 dae.
Kinders word slegs volgens spesiale reëling toegelaat, en hulle moet 10 jaar of ouer wees. Kinders kan nie aanlyn bespreek word nie, en 'n ekstra fooi per kind per nag sal geld.
Heuwelsig Farm Cottages en Franschhoek Camping het nie 'n 24-uur ontvangsdiens nie. Kommunikasie word via WhatsApp gedoen. Reël asb. vooraf jou geskatte tyd van aankoms.
Indien jy na 18:00 sal opdaag, reël asb. 'n laat inklok. Na gelang van die tyd kan 'n laat inklokfooi gehef word indien personeel oortyd moet bly om jou in te meld. Die hek sal te alle tye gesluit wees vir sekuriteitsdoeleindes. Gaste moet bel met aankoms by die hek sodat dit oopgemaak kan word.
Neem asb. ander gaste in ag:
Geen rook in kamers en kothuise nie.
Geen musiek of geraas word toegelaat nie. Stiltetyd is van 22:00 tot 08:00.
KolKol-warmbaddens kan gehuur word, as 'n ekstra en moet ten minste 24 uur voor aankoms gereël word via WhatsApp. Dit is onderhewig aan beskikbaarheid.
Die kampterrein is ontwerp vir motorhuise, maar klein woonwaens (geen dubbelas) en daktente is welkom.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
The Loft Studio bied slaapplek op die eerste verdieping in 'n oopplan-ateljeewoonstel met luukse afwerkings en 'n en suite-badkamer en 'n berguitsig vanaf die balkon. Die woonstel het 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n bad. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV met Netflix, lugversorging, 'n kluis en 'n haardroër.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
By Franschhoek Camping word geen tente of seile op die grond toegelaat nie, geen troeteldiere word toegelaat nie, en daar is 'n maksimum verblyf van 7 dae.
Kinders word slegs volgens spesiale reëling toegelaat, en hulle moet 10 jaar of ouer wees. Kinders kan nie aanlyn bespreek word nie, en 'n ekstra fooi per kind per nag sal geld.
Heuwelsig Farm Cottages en Franschhoek Camping het nie 'n 24-uur ontvangsdiens nie. Kommunikasie word via WhatsApp gedoen. Reël asb. vooraf jou geskatte tyd van aankoms.
Indien jy na 18:00 sal opdaag, reël asb. 'n laat inklok. Na gelang van die tyd kan 'n laat inklokfooi gehef word indien personeel oortyd moet bly om jou in te meld. Die hek sal te alle tye gesluit wees vir sekuriteitsdoeleindes. Gaste moet bel met aankoms by die hek sodat dit oopgemaak kan word.
Neem asb. ander gaste in ag:
Geen rook in kamers en kothuise nie.
Geen musiek of geraas word toegelaat nie. Stiltetyd is van 22:00 tot 08:00.
KolKol-warmbaddens kan gehuur word, as 'n ekstra en moet ten minste 24 uur voor aankoms gereël word via WhatsApp. Dit is onderhewig aan beskikbaarheid.
Die kampterrein is ontwerp vir motorhuise, maar klein woonwaens (geen dubbelas) en daktente is welkom.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n asemrowende uitsig op die berge en oor die perskeboorde met 'n privaat binnehof aan die agterkant van die eeenheid. Die slaapkamer bied 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-stort. Die kombuis, eetarea en leefarea is oopplan. Die kombuis is ten volle toegerus met glasware, breekware, eetgerei en elektriese toebehore. Die leefarea bied 'n platskerm-TV met DStv. Daar is ondervloerverhitting en privaat braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
By Franschhoek Camping word geen tente of seile op die grond toegelaat nie, geen troeteldiere word toegelaat nie, en daar is 'n maksimum verblyf van 7 dae.
Kinders word slegs volgens spesiale reëling toegelaat, en hulle moet 10 jaar of ouer wees. Kinders kan nie aanlyn bespreek word nie, en 'n ekstra fooi per kind per nag sal geld.
Heuwelsig Farm Cottages en Franschhoek Camping het nie 'n 24-uur ontvangsdiens nie. Kommunikasie word via WhatsApp gedoen. Reël asb. vooraf jou geskatte tyd van aankoms.
Indien jy na 18:00 sal opdaag, reël asb. 'n laat inklok. Na gelang van die tyd kan 'n laat inklokfooi gehef word indien personeel oortyd moet bly om jou in te meld. Die hek sal te alle tye gesluit wees vir sekuriteitsdoeleindes. Gaste moet bel met aankoms by die hek sodat dit oopgemaak kan word.
Neem asb. ander gaste in ag:
Geen rook in kamers en kothuise nie.
Geen musiek of geraas word toegelaat nie. Stiltetyd is van 22:00 tot 08:00.
KolKol-warmbaddens kan gehuur word, as 'n ekstra en moet ten minste 24 uur voor aankoms gereël word via WhatsApp. Dit is onderhewig aan beskikbaarheid.
Die kampterrein is ontwerp vir motorhuise, maar klein woonwaens (geen dubbelas) en daktente is welkom.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kothuis bied slaapplek vir 4 gaste (ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders) en het panoramiese uitsigte van die vallei en die wingerd met 'n privaat binnehof agter die eenheid waar kinders kan speel. Die ruim slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens asook 'n volledige en suite-badkamer wat gedeel word. Die kombuis en eetarea is oopplan. Die kombuis is toegerus met glasware, breekware, eetgerei en elektriese toebehore. Die sitarea het 'n kaggel en 'n platskerm-TV met DStv. Daar is lugversorging en ondervloerverhitting in die eenheid.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
By Franschhoek Camping word geen tente of seile op die grond toegelaat nie, geen troeteldiere word toegelaat nie, en daar is 'n maksimum verblyf van 7 dae.
Kinders word slegs volgens spesiale reëling toegelaat, en hulle moet 10 jaar of ouer wees. Kinders kan nie aanlyn bespreek word nie, en 'n ekstra fooi per kind per nag sal geld.
Heuwelsig Farm Cottages en Franschhoek Camping het nie 'n 24-uur ontvangsdiens nie. Kommunikasie word via WhatsApp gedoen. Reël asb. vooraf jou geskatte tyd van aankoms.
Indien jy na 18:00 sal opdaag, reël asb. 'n laat inklok. Na gelang van die tyd kan 'n laat inklokfooi gehef word indien personeel oortyd moet bly om jou in te meld. Die hek sal te alle tye gesluit wees vir sekuriteitsdoeleindes. Gaste moet bel met aankoms by die hek sodat dit oopgemaak kan word.
Neem asb. ander gaste in ag:
Geen rook in kamers en kothuise nie.
Geen musiek of geraas word toegelaat nie. Stiltetyd is van 22:00 tot 08:00.
KolKol-warmbaddens kan gehuur word, as 'n ekstra en moet ten minste 24 uur voor aankoms gereël word via WhatsApp. Dit is onderhewig aan beskikbaarheid.
Die kampterrein is ontwerp vir motorhuise, maar klein woonwaens (geen dubbelas) en daktente is welkom.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 20 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Heuwelsigplaas, La Motte-stasieweg, Franschhoek, 7691, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang