Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heuwelsig Cottages and Franschhoek Camping

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Emma B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Fantasties. Ons was voorheen daar en dis ons gunsteling plekkie. Kon nie WiFi optel met wagwoord nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

A lovely break which is close to Cape Town. It was our second visit and we loved it. We will definitely be back often.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

A luxury camping spot. Designed landscaped camping sites - the Bougainvillea Pergolas & privacy screens/demarcated areas cleverly done with Granadilla creeper, lush green lawns, breathtaking views in all directions, the list goes on. We were welcomed on arrival and felt spoilt with all the attention received from all the 'farm animals' - sheep dog (very cute), chickens (with chicks) and the grazing zebras & antelope close by. Campsite 3 & 2 (lower terrace) most shade (pergolas & grown trees), the top terrace shade (pergolas & young trees). A luxury camping spot! Thank you for your vision in designing & upkeeping of this beautiful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie geniet. Baie netjiese kampplekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corne
Heuwelsig Cottages and Franschhoek Camping
Baie dankie

Bart D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

A great place to enjoy the Franschhoek valley. Very pleasant, it is about 5 km outside Franschhoek and therefore quiet. But a few great wine estates are quite nearby and only a short drive away. The staff makes the stay a pleasure and are helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raynard T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Uitstekend gelee, baie netjies en skoon geriewe, sal weer daar kamp. Uitstekend gelee naby Franschhoek. Baie lekker kampplek en baie netjies. Enigste negatiewe kommentaar is die hoenders wat reg langs jou tent kraai vanaf 6 uur in die oggend - geen laatslaap hier nie. Stel voor hulle laat hoenders so bietjie later eers uit hul hokke kom. Mag dalk onnodig klink maar naweke is tog daar om bietjie later op te staan, veral na 'n harde week van vroeg opstaan. (Ons verstaan dis 'n plaas, maar net my kommentaar).

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Corne
Heuwelsig Cottages and Franschhoek Camping
Dankie vir u terugvoering. Ons verstaan die hoenders het nou baie vinnig meer geword en ons is besig om 'n hoenderhok te bou. Die hoenders is 'free roaming' op die oomblik en ons is van plan om die hane minder te maak.

Zelda W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Uitmuntende waarde vir geld vir wegkom naweek. Dit was heerlik en puik toegerus met alles wat mens nodig het, baie skoon en puik ligging.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Corne
Heuwelsig Cottages and Franschhoek Camping
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons probeer almal gelukkig hou en dat almal hulle tyd hier geniet.

Anton E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Pragtige uitsig en heerlik gekuier. Baie lekker gekuier en sal weer besoek. Puik ligging en goeie pryse. Baie mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corne
Heuwelsig Cottages and Franschhoek Camping
Baie dankie Anton. Sien uit om julle weer te sien.

Wina V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Rustige omgewing en pragtige uitsigte. Ons kon net rustig ontspan in die ruim, moderne, maar steeds "cosy" kothuis. Gerieflik naby aan die dorp. Enigste klein dingetjie wat ons gesoek het, was 'n boksie vuurhoutjies toe dit beurtkrag was om die gasstoof mee aan te steek, want ons het vergeet om in te pak. Verder was daar alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corne
Heuwelsig Cottages and Franschhoek Camping
Baie dankie vir die 5 stêr terugvoering. Jammer oor die vuurhoutjies. Daar is 'n vuuraansteker by die braairooster en blits in die roostersak in die kombuis.

Cameron B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Good value for money and very cosy. Close to stores and town and very homey. All appliances are very useful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corne
Heuwelsig Cottages and Franschhoek Camping
Thank you for a wonderful review. Hope to see you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Corne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Heuwelsigplaas, La Motte-stasieweg, Franschhoek, 7691, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38ad1f95b692471ddf294075e7ebb5ab58a329a01dee93c1a72248320efdb74a4e1da7935617476dec7a700c51a4da478fd1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 Heuwelsig Farm La Motte Station Road 7691 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.880487109861 19.082221984863

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang