Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heuwelsig Cottages and Franschhoek Camping

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Corne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 21 resensies vir Heuwelsig Cottages and Franschhoek Camping
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Emma B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma B

Fantasties.

Ons was voorheen daar en dis ons gunsteling plekkie. Kon nie WiFi optel met wagwoord nie.

Karen O - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen O

A lovely break which is close to Cape Town.

It was our second visit and we loved it. We will definitely be back often.

Sonia S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia S

A luxury camping spot.

Designed landscaped camping sites - the Bougainvillea Pergolas & privacy screens/demarcated areas cleverly done with Granadilla creeper, lush green lawns, breathtaking views in all directions, the list goes on. We were welcomed on arrival and felt spoilt with all the attention received from all the 'farm animals' - sheep dog (very cute), chickens (with chicks) and the grazing zebras & antelope close by. Campsite 3 & 2 (lower terrace) most shade (pergolas & grown trees), the top terrace shade (pergolas & young trees). A luxury camping spot! Thank you for your vision in designing & upkeeping of this beautiful place.

Danie S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S

Baie geniet.

Baie netjiese kampplekke.

Heuwelsig Cottages and Franschhoek Camping se terugvoer

Baie dankie

Heuwelsig Cottages and Franschhoek Camping
Bart D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bart D

A great place to enjoy the Franschhoek valley.

Very pleasant, it is about 5 km outside Franschhoek and therefore quiet. But a few great wine estates are quite nearby and only a short drive away. The staff makes the stay a pleasure and are helpful.

Raynard T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Raynard T

Uitstekend gelee, baie netjies en skoon geriewe, sal weer daar kamp.

Uitstekend gelee naby Franschhoek. Baie lekker kampplek en baie netjies. Enigste negatiewe kommentaar is die hoenders wat reg langs jou tent kraai vanaf 6 uur in die oggend - geen laatslaap hier nie. Stel voor hulle laat hoenders so bietjie later eers uit hul hokke kom. Mag dalk onnodig klink maar naweke is tog daar om bietjie later op te staan, veral na 'n harde week van vroeg opstaan. (Ons verstaan dis 'n plaas, maar net my kommentaar).

Heuwelsig Cottages and Franschhoek Camping se terugvoer

Dankie vir u terugvoering. Ons verstaan die hoenders het nou baie vinnig meer geword en ons is besig om 'n hoenderhok te bou. Die hoenders is 'free roaming' op die oomblik en ons is van plan om die hane minder te maak.

Heuwelsig Cottages and Franschhoek Camping
Zelda W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda W

Uitmuntende waarde vir geld vir wegkom naweek.

Dit was heerlik en puik toegerus met alles wat mens nodig het, baie skoon en puik ligging.

Heuwelsig Cottages and Franschhoek Camping se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons probeer almal gelukkig hou en dat almal hulle tyd hier geniet.

Heuwelsig Cottages and Franschhoek Camping
Anton E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton E

Pragtige uitsig en heerlik gekuier.

Baie lekker gekuier en sal weer besoek. Puik ligging en goeie pryse. Baie mooi uitsig.

Heuwelsig Cottages and Franschhoek Camping se terugvoer

Baie dankie Anton. Sien uit om julle weer te sien.

Heuwelsig Cottages and Franschhoek Camping
Wina V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wina V

Rustige omgewing en pragtige uitsigte.

Ons kon net rustig ontspan in die ruim, moderne, maar steeds "cosy" kothuis. Gerieflik naby aan die dorp. Enigste klein dingetjie wat ons gesoek het, was 'n boksie vuurhoutjies toe dit beurtkrag was om die gasstoof mee aan te steek, want ons het vergeet om in te pak. Verder was daar alles wat ons nodig gehad het.

Heuwelsig Cottages and Franschhoek Camping se terugvoer

Baie dankie vir die 5 stêr terugvoering.
Jammer oor die vuurhoutjies. Daar is 'n vuuraansteker by die braairooster en blits in die roostersak in die kombuis.

Heuwelsig Cottages and Franschhoek Camping
Cameron B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cameron B

Good value for money and very cosy.

Close to stores and town and very homey. All appliances are very useful.

Heuwelsig Cottages and Franschhoek Camping se terugvoer

Thank you for a wonderful review. Hope to see you again.

Heuwelsig Cottages and Franschhoek Camping
Elsie E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie E

Heerlik.

Ligging en berg uitsig is besonders.

Heuwelsig Cottages and Franschhoek Camping se terugvoer

Baie dankie, so bly julle het die verblyf geniet. Hoop om julle weer te sien.

Heuwelsig Cottages and Franschhoek Camping
Bart D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bart D

Loved it.

Great place to stay just a little outside the village (5 min.) but the crowds won't bother you. Very clean and safe and great view of the mountain. Also close to great wine farms.

Heuwelsig Cottages and Franschhoek Camping se terugvoer

Dear Bart,
Thank you for taking the time to write an outstanding review. Looking forward to hosting you again in the near future.

Heuwelsig Cottages and Franschhoek Camping
Anna-marie B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie B

Kon lekkerder gewees het.

Daar was 'n probleem tussen die webtuiste en Heuwelsig se "houserules". Heuwelsig se reëls sê geen tente, maar die webtuiste sê niks daarvan nie. Het alles redelik omgekrap, ons het laat daar aangekom. Eienares het ons laat voel sy doen ons 'n guns om ons te laat inkom. Duidelik laat verstaan ons mag geen foto's neem en plaas nie. Dit het nogal 'n demper op ons dag geplaas. Tot nou toe geen verskoning gekry van enige iemand oor die misverstand nie.

Nic E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nic E

This accommodation is situated in a beautiful area, we really enjoyed it!

I would like to suggest a pensioners discount, but otherwise, all over a nice place!

Heuwelsig Cottages and Franschhoek Camping se terugvoer

Happy your enjoyed your stay. Hope we will see you again.
Our rates are according to season and compare to the rest of the valley, our rates are below average.
We are a small family business and unfortunately do not offer pensioners discounts at this time.

Heuwelsig Cottages and Franschhoek Camping
Annalize A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize A

Perfect location.

Very good location. Clean and very helpful. Gardens and lavender to bathrooms. So pretty.

Heuwelsig Cottages and Franschhoek Camping se terugvoer

So happy you enjoyed your stay at our campsite. We take great care in maintenance.
Hope you will return in the near future.

Heuwelsig Cottages and Franschhoek Camping
Eddie C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie C

'n Ongelooflike uitsig en pragtige familie kothuis bring rustigheid en kalmte.

Ons is hartlik ontvang by ons pragtige verblyf. Alles veilig en rustig en baie netjies. Ons het baie lekker gekuier by Heuwelsig. Die eenheid maak jou naweek weg soveel makliker, want alles is beskikbaar, selfs 'n skottelgoedwasser en blits. Dit is die klein dingetjies wat saak maak. Mense met klein kinders word bewus gemaak van die honde op die perseel. Hulle het ons egter nie gepla nie. Ek beveel Heuwelsig verseker aan vir die wat van die gejaag wil ontsnap en wat 'n rustige naweek saam met geliefdes wil spandeer.

Heuwelsig Cottages and Franschhoek Camping se terugvoer

Dankie Eddie. Bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te sien.

Heuwelsig Cottages and Franschhoek Camping
Johan D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D

Lekker gebly.

Baie lekker gebly. Netjies en skoon. Lekker sentraal vir al die wynproe.

Ruve K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Ruve K

Netjies, maar nie geskik vir 4 volwassenes nie.

Dis 'n netjiese kothuis, maar word geadverteer as 2 slaapkamers vir 4 volwassenes. Let wel dat daar net een badkamer is en dat jy deur die hoofslaapkamer moet loop om by badkamer uit te kom. Dus moet twee van die volwassenes deur die ander se kamer loop om by die badkamer uit te kom. Daar is ook geen deur aan die badkamer nie. Net 'n gordyn. Definitief nie geskik vir 4 volwassenes nie.

Gertjie D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertjie D

Very enjoyable stay.

Very nice environment! We had a lovely stay and would definitely go back.

Paul D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul D

Ongelooflik mooi en netjies.

Blyplek absoluut die geld werd. Reëlings omtrent sleutel wanneer vertrek is nie voldoende nie.

De Wet V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
De Wet V

Baie gawe mense en heerlik gebly.

Ons het heerlik gebly in 'n goed toegeruste woonstel, sal graag weer gaan as ek die geleentheid kry.

Vanaf
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Heuwelsigplaas, La Motte-stasieweg, Franschhoek, 7691, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38ad1f95b692471ddf294075e7ebb5ab58a329a01dee93c1a72248320efdb74a4e1da7935617476dec7a700c51a4da478fd1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 Heuwelsig Farm La Motte Station Road 7691 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.880487109861 19.082221984863

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang