Heuwelsig Cottages and Franschhoek Camping
- Kapasiteit: 20 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Heuwelsigplaas, La Motte-stasieweg, Franschhoek, 7691, Wes-Kaap
- Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Heuwelsig Cottages and Franschhoek Camping bied luukse selfsorgkothuise en kampeerplekke net 5 km buite Franschhoek, slegs 1 uur se ry vanaf Kaapstad.
Verblyf word in 3 selfsorgkothuise, 8 omheinde kampeerplekke met privaat ablusiegeriewe en 2 kampeerplekke met gemeenskaplike ablusiegeriewe gebied.
Alle selfsorgeenhede het koninggrootte-beddens, 'n en suite-badkamer, 'n kombuis of kombuisie, 'n slim-TV met Netflix, WiFi, 'n privaat ingang en veilige parkeerplek. Die verblyf het 80% sonkrag en die ligte sal tydens beurtkrag werk.
Die kampeerplekke is vir motorhuise ontwerp, maar klein karavane en daktente is welkom. Elke kampeerplek het slaapplek vir 2 volwassenes en is op gras met 'n ingeboude gazebo vir skadu. Elektriese punte, draagbare braaigeriewe (bring eie rooster saam), krane, WiFi by die kuberkol en privaat ablusiegeriewe word voorsien.
Party kampeerplekke is slegs vir volwassenes, so gaste moet voor die tyd uitvind. Kinders ouer as 10 word op versoek toegelaat. Die makmsimum verblyf vir kamp is 7 dae. Geen troeteldiere, gondtente of grondseile word toegelaat nie.
Daar is 'n omheinde eko-swembad en 'n KolKol-houtvuurwarmbad wat gehuur kan word, maar 24 uur vooraf met die eienaar gereël moet word. Daar is ook 'n eko-swembad wat gaste kan geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Aktiwiteite in die area sluit perdry, visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, wildkyk, begeleide staproetes en bergfietsry in.
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Corne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Heuwelsigplaas, La Motte-stasieweg, Franschhoek, 7691, Wes-Kaap
- Gaste dink Heuwelsig Cottages and Franschhoek Camping het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Franschhoek Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 20 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Heuwelsigplaas, La Motte-stasieweg, Franschhoek, 7691, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang