Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heuwelsig Cottages and Franschhoek Camping

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Heuwelsigplaas, La Motte-stasieweg, Franschhoek, 7691, Wes-Kaap
  • Vanaf R580 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Heuwelsig Cottages and Franschhoek Camping bied luukse selfsorgkothuise en kampeerplekke net 5 km buite Franschhoek.

Daar is 3 selfsorgkothuise en 8 omheinde kampeerplekke, elk met privaat ablusiegeriewe en 2 kampeerplekke wat nuut gebou is met gedeelde ablusiegeriewe.

Alle selfsorgeenhede het koninggrootte-beddens, 'n en suite-badkamer, 'n kombuis of kombuisie, 'n slim-TV met Netflix, WiFi, 'n privaat ingang en veilige parkeerplek. Die verblyf het 80% sonkrag en die ligte sal tydens beurtkrag werk.

Die kampeerplekke is vir motorhuise ontwerp, maar klein karavane en daktente is welkom. Elke kampeerplek het slaapplek vir 2 volwassenes en is op gras met 'n ingeboude gazebo vir skadu. Elektriese punte, draagbare braaigeriewe, krane, WiFi by die kuberkol en privaat ablusiegeriewe word voorsien.

Party kampeerplekke is slegs vir volwassenes, so gaste moet voor die tyd uitvind. Kinders ouer as 10 word op versoek toegelaat. Die makmsimum verblyf vir kamp is 7 dae.

Daar is 'n omheinde eko-swembad en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Aktiwiteite in die area sluit perdry, visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, wildkyk, begeleide staproetes en bergfietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 21 resensies vir Heuwelsig Cottages and Franschhoek Camping
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Corne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Heuwelsigplaas, La Motte-stasieweg, Franschhoek, 7691, Wes-Kaap
  • Gaste dink Heuwelsig Cottages and Franschhoek Camping het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Heuwelsigplaas, La Motte-stasieweg, Franschhoek, 7691, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38ad1f95b692471ddf294075e7ebb5ab58a329a01dee93c1a72248320efdb74a4e1da7935617476dec7a700c51a4da478fd1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 Heuwelsig Farm La Motte Station Road 7691 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.880487109861 19.082221984863

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang