- Kapasiteit: 14 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heuwelsigplaas, La Motte-stasieweg, Franschhoek, 7691, Wes-Kaap
- Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Heuwelsig Cottages and Franschhoek Camping bied luukse selfsorgkothuise en kampeerplekke met ’n plaasatmosfeer en asemrowende uitsig net 5 km buite Franschhoek.
Verblyf word op 6 kampeerplekke en in 3 kothuise gebied. Alle selfsorgeenhede het koninggrootte-beddens, wit linne, wit handdoeke en 'n en suite-badkamer, 'n kombuis of kombuisie, privaat ingang, veilige parkeerplek, 'n slim-TV en WiFi.
Die kampeerplekke is vir motorhuise ontwerp, maar klein karavane en daktente is welkom. Elke kampeerplek het slaapplek vir 2 volwassenes en is op gras met 'n ingeboude gazebo vir skadu. Elektriese punte, draagbare braaigeriewe, krane, WiFi by die kuberkol en privaat ablusiegeriewe word voorsien.
Daar is 'n omheinde eko-swembad met dekstoele en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Aktiwiteite in die area sluit perdry, visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, wildkyk, begeleide staproetes en bergfietsry in.
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Corne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Heuwelsigplaas, La Motte-stasieweg, Franschhoek, 7691, Wes-Kaap
- Gaste dink Heuwelsig Cottages and Franschhoek Camping het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Franschhoek Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 14 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heuwelsigplaas, La Motte-stasieweg, Franschhoek, 7691, Wes-Kaap