Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heuwelsig Cottages and Franschhoek Camping

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Heuwelsigplaas, La Motte-stasieweg, Franschhoek, 7691, Wes-Kaap
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Heuwelsig Cottages and Franschhoek Camping bied luukse selfsorgkothuise en kampeerplekke net 5 km buite Franschhoek.

Verblyf word in selfsorgkothuise, omheinde kampeerplekke met privaat ablusiegeriewe en kampeerplekke met gemeenskaplike ablusiegeriewe gebied.

Alle selfsorgeenhede het koninggrootte-beddens, 'n en suite-badkamer, 'n kombuis of kombuisie, 'n slim-TV met Netflix, WiFi, 'n privaat ingang en veilige parkeerplek. Die verblyf het 80% sonkrag en die ligte sal tydens beurtkrag werk.

Die kampeerplekke is vir motorhuise ontwerp, maar klein karavane en daktente is welkom. Elke kampeerplek het slaapplek vir 2 volwassenes en is op gras met 'n ingeboude gazebo vir skadu. Elektriese punte, draagbare braaigeriewe (bring eie rooster saam), krane, WiFi by die kuberkol en privaat ablusiegeriewe word voorsien.

Party kampeerplekke is slegs vir volwassenes, so gaste moet voor die tyd uitvind. Kinders ouer as 10 word op versoek toegelaat. Die makmsimum verblyf vir kamp is 7 dae.

Daar is 'n omheinde eko-swembad en 'n KolKol-houtvuurwarmbad wat gehuur kan word, maar 24 uur vooraf met die eienaar gereël moet word. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Aktiwiteite in die area sluit perdry, visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, wildkyk, begeleide staproetes en bergfietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Emma B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Ons was voorheen daar en dis ons gunsteling plekkie. Kon nie WiFi optel met wagwoord nie.
Jul 2024
Karen O
Saam met lewensmaat
5.0
A lovely break which is close to Cape Town. It was our second visit and we loved it. We will definitely be back often.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Sonia S
Saam met lewensmaat
5.0
A luxury camping spot. Designed landscaped camping sites - the Bougainvillea Pergolas & privacy screens/demarcated areas cleverly done ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Danie S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie geniet. Baie netjiese kampplekke.
Jan 2024
Anton E
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige uitsig en heerlik gekuier. Baie lekker gekuier en sal weer besoek. Puik ligging en goeie pryse. Baie mooi uitsig.
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Corne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Heuwelsigplaas, La Motte-stasieweg, Franschhoek, 7691, Wes-Kaap
  • Gaste dink Heuwelsig Cottages and Franschhoek Camping het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Heuwelsigplaas, La Motte-stasieweg, Franschhoek, 7691, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38ad1f95b692471ddf294075e7ebb5ab58a329a01dee93c1a72248320efdb74a4e1da7935617476dec7a700c51a4da478fd1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 Heuwelsig Farm La Motte Station Road 7691 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.880487109861 19.082221984863

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang