Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hexberg Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 104

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 104 resensies vir Hexberg Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Charmaine S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine S

Awesome.

Great, peace, tranquility.

Jonathan L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan L

Baie geniet.

Ek het veilig gevoel en baie geniet om by Hexberg Cottage te oornag.

Helannah D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helannah D

Amazing weekend.

Great environment, and nice and cozy for our little family. It was an awesome stay. .

Lize M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize M

Dogter het kursus bygewoon.

Baie gerieflik, baie netjies. Sal weer gebruik.

Francois L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois L

Baie dankie. Hexberg Cottage se verbly is ideaal vir 'n sakereis.

Baie lekker gebly en 'n baie aangename ervaring. Ideaal vir 'n sakereis wanneer mens dikwels laat inkom na 'n ete en weer vroeg wil vertrek. Uitstekende persoonlike diens. Laat mens met die intrapslag tuis voel.

Andrew J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew J

Very welcoming, comfortable and pleasant stay, which we will do again next year.

This is our second stay at Hexberg Cottage. The host is always very friendly and welcoming. This time we booked a bigger cottage which had a braai. We had friends who had also booked to stay there and friends who stayed at another guest house. The host allowed our friends who were staying at another guest house to park inside and braai with us. The host also let our friends shower after the Rhodes half marathon, extending their check-out time. Both stays have been very pleasant. The suites are well kept and well equipped.

Jonathan W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan W

Compact, clean, affordable.

We enjoyed our stay at Hexberg Cottage and will stay here again when in Wellington.

Marlon O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlon O

Great.

It was pleasurable. Thanks.

Trevonia S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevonia S

Rustige verblyf.

Ons het baie lekker gebly. Area is baie rustig en veilig.

Else W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Else W

Most enjoyable.

Met with all our requirements - lovely linen and comfortable beds.

Matthew L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew L

Would 100% recommend. Perfectly situated.

Perfect one night stay. Value for money!

Jean P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean P

Comfy, clean and a convenient location.

Comfortable, clean and convenient as we stayed over for a race in Wellington. The hosts are welcoming. Thank you for your kindness .

Mariette P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette P

Stil, skoon, rustig en beslis lekker!

Ons het heerlik geslaap. Eenheid was skoon, heerlike koffie en alles wat jy nodig het vir oornag. Aircon was my beste! Ons was vriendelik ontvang en die eienaar het ons baie welkom en alles huislik laat voel. Abby was die cherry op die koek . Sal baie beslis weer hier gaan tuisgaan!

Hans L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans L

Vriendelike, warm ontvangs.

Verblyf was aangenaam. Baie dankie.

John M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John M

Lekker geslaap.

Ons het heerlik gebly, met selfs 'n inverter in die cottage en 'n heerlike stoepie. Ons is hartlik ontvang en bygestaan met die aflaai van bagasie, so ook met ons vertrek.

Selma J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Selma J

Vrolik, vriendelik, verfrissend!

Netjiese plekkie, baie vriendelike ontvangs en gasvryheid.

Annemari V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annemari V

Bevredigend.

Dankie vir die gasvryheid van die gasheer wat ons so mooi ontvang het en tuis laat voel het. Het my verblyf baie geniet.

Ebrahim A - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ebrahim A

Warm, friendly experience.

We had a lovely stay at Hexberg Cottage. We will stay for longer next time.

Jonathan L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan L

Awesome en asemrowend.

Ek het baie geniet om by Hexberg Cottage te oornag. 'n Baie rustige omgewing en vriendelike diens wat ek baie geniet het.

Jonathan T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jonathan T

Comfortable bed but the shower needs attention.

It was comfortable and just what I needed as it was close to the start/finish for the Winelands Cycle race.

Reuben L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reuben L

As a photographer, I will choose Hexberg Cottage and refer at any given time.

Beyond expectations. Friendly host. Will return.

Gerhard S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S

Lekker geslaap, soos telkemale tevore.

Lekker gebly soos telkemale tevore. Skoon, netjies en vriendelik.

Dylan V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dylan V

Nice and cozy.

Was very nice, the cottage we stayed in was nice and cozy, just what we needed. Thanks to the host for being so kind and friendly.

Carien K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien K

Heerlik geslaap en gekuier.

Uitstekende oornag verblyf. Baie vriendelik ontvang. Baie dankie vir julle gasvryheid.

Abigail S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail S

Uitstekende en netjiese plek.

Puik plek, baie rustig en netjies. Sal definitief weer besoek.

Muneerah K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muneerah K

My kuier was fantasties.

Ek sal beslis Hexberg Cottage aanbeveel.

Brigitte V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte V

Peaceful, pleasant and clean.

We enjoyed our stay at Hexberg Cottages. Will definitely recommend it. Excellent and friendly customer service.

Barry S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry S

Dit was een fantastiese ervaring om by 'n plek tuis te gaan wat amper soos jou eie huis voel met die gasvryheid.

Ek en my vrou het bietjie in die Kaap kom kuier vanaf Ierland en met die intrapslag het Sandra ons baie tuis laat voel. Die geriewe is baie skoon, die bed is van goeie gehalte en alles is prakties ingerig om dit gerieflik te maak vir die gas. 'n Baie groot voordeel is dat jy nog WiFi, ligte en TV het gedurende "Loadshedding". Sandra jy is 'n ster en baie dankie vir jou gasvryheid, ons het dit opreg waardeer. Ek beveel die akkommodasie aan vir enige een wat in 'n rustige, veilige omgewing wil bly.

Pine P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pine P

Dit was presies wat ek nodig gehad het.

Goeie verblyf en baie sentraal ten opsigte van die Boland en Weskus.

Leon H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon H

Goeie oornagverblyf.

Goed ingerig, alles wat nodig is, modern en skoon. Vriendelike ontvangs.

Yvonne L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne L

Hexberg Cottage is central. The accommodation met all our needs, safe, inside parking for cars and Sandra was very friendly.

The accommodation was neat and clean and offers all the necessary needs when traveling.

Andrew B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B

Comfortbale, neat, clean and very friendly. The friendliest, loving dog welcomes us every time.

It is a great overnight stay and we will go back again for a third, fourth and fifth time.

Brett K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brett K

Great stay.

Perfect for a night's stay.

Adri S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri S

Als wat ons nodig gehad het.

Sandra en Karen was baie vriendelik en gasvry. Cottage het als gehad wat ons nodig gehad het.

Mariska V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska V

Rustigheid en waarde vir my geld.

Ons sal enige tyd weer gebruik maak van Hexberg Cottage. Dis naby winkels en so rustig. Ons het dit so baie nodig gehad. Die eienaars is die vriendelikste ooit.

Daylin S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daylin S

It was an absolute pleasant stay.

The staff were friendly and very helpful. Would definitely visit again on any given day. Our stay was amazing and what stood out for us was that we didn't have any load shedding and the small additional goodies they included with our stay.

Amalie J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amalie J

Baie geskikte oornag vir kort periode.

Gasvrou Sandra het ons vriendelik ontvang en beurtkragtye deurgegee. Daar is voorsiening gemaak met 'n fles dat ons warm water kon kook vir tye wat krag af was. Ons het vroegoggend vertrek en Sandra het kom seker maak dat ons wel darem kookwater gehad het vir koffie, dankie Sandra!

Gerhard S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S

Soos tevore, het ons baie lekker geslaap!

Derde keer dat ons daar oornag. Altyd lekker. Baie dankie.

Marco D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco D

Friendly.

Very accommodating.

Gerhard V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Netjies en skoon met alles wat nodig is.

Sien sterre.

Melanie S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie S

Enjoyed our overnight stay.

We only stayed one night as we were attending a function at a nearby wine estate. Our cottage was clean and had everything you need for an overnight stay. They were kind enough to let us check-in early. Very good value for money and will definitely stay there again.

Jackie S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie S

Gerieflike kuier.

Dit was 'n gemaklike kuier, en is naby die dorp geleë. Was maklik om by Hexberg Cottage uit te kom.

Andrew B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B

Friendly comfortable. Just what we needed.

Needed a stop over for a night. Was a perfect place to stay. Good value for money.

Daniel W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel W

Overnight stay. What lovely self-catering accommodation.

Stayed the night after travelling around Wellington for the day. A secure place and pool to enjoy. Recommend that you book and stay for a night or two.

Jan S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan S

Baie aangename verblyf in 'n veilige omgewing met alle nodige fasiliteite.

Baie lekker gebly. Skoon en netjies met alle fasiliteite benodig. Vriendelike en hulpvaardige eienaars.

Jan S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan S

Baie aangename verblyf in 'n veilige kompleks met netjies goed toegerus eenheid.

Rigting nie my sterkpunt en het erens 'n verkeerde afdraai gevat. Eienaars het my egter die laaste ent via selfoon ge-'guide' tot by Hexberg Cottages waar hulle voor die kompleks my ingewag en vriendelik ontvang het. Het selfs die volgende dag voor my uitgerei na my bestemming/afspraak. Baie lekker gebly. Die eenheid is goed ingerig en het alles wat nodig is vir my verblyf. Daai week 'n ligte hittegolf oral maar die lugverkoeler het gesorg vir 'n koel kamer.

Alan C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan C

Very convenient and very good price.

Warm welcome, good facilities, good location, safe parking, easy access and the cost was really good value for money.

Janine B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine B

Dit was gerieflik ingerig. As dit load shedding is kan jy nogsteeds TV kyk en die ligte bly aan.

Die eienaars is vriendelik en behulpsaam en help graag waar hul kan.

Gerhard S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard S

Baie lekker, goed geleë, skoon , netjies.

Vriendelike eienaars. Baie behulpsaam.

Gerhard S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard S

Baie lekker, ruim en veilig.

Cottage is ruim, veilig en skoon. Naby aan alle fasiliteite. Vriendelike eienaar.

Marthie L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie L

Baie netjies.

Kamer is kleinerig, maar was perfek vir 'n oornagplek.

Tom H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom H

Conference - was just place to sleep. Had everything we needed.

Cottage had everything in it we needed. Fan - no aircon, but we could live through it - evenings cooled down. Was on a busy road, but noise levels were low.

Daniela S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daniela S

I would recommend for a short stay.

Doing things out and about and not staying at the accommodation. Very friendly. Had everything we needed. The bathrooms are a bit small.

Piet O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet O

Easy access and a secure place to stay.

Hosts were very friendly and helpful and we would recommend this accommodation to our friends and families.

Ziyaad W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ziyaad W

It was a tranquil and serene stay.

A perfect getaway from the noise and city life.

Elzette J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elzette J

Vriendelike diens, kraaknetjiese kamer, en goeie ligging.

Ons is persoonlik ontmoet en verwelkom. Die plekkie was baie netjies en daar was vars melk, tee, koffie en heerlike karringmelk beskikbaar. Die enigste negatiewe kommentaar is dalk dat jy wel definitief jou eie sjampoe en seep moet saamneem!

Thierry M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thierry M

Peacefull

We were not affected by loadsheding. The location near shopping center.

Marius D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius D

Ons het lekker vertoef.

Ons was hartlik vewelkom en het lekker gebly.

Willem S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Willem S

Baie lekker.

Moes iemand soek om sleutel voor te gee. Kon nienand vind nie. Het motor in hek getrek en sleutel in kamer gelos. Stel voor hulle moet 'n hokkie kry om sleutels in te gooi as jy die plek verlaat.

Elsje K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elsje K

Aangename verblyf.

Eenheid was netjies, goeie diens ontvang. Pluspunt was die waaier en ligte wat gewerk het tydens loadshedding.

Lesley I - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lesley I

Ok but I won't return.

I had difficulty getting in - couldn't access the phone number so had to wait to be noticed! Three lines of washing directly in front of my space - not conducive to sitting outside. There isn't space to sit inside. A stool in the self-catering space would be helpful.

Chumenay P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chumenay P

Baie lieflike ontvangs. Sal weer gaan.

Baie lekker en ek sal defnitief weer gaan.

Ruth B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth B

The perfect overnight stay.

Well appointed, comfy accommodation. Very friendly hosts. Close to all the wine farms and perfect for Au d' Hex wedding venue.

Ria B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria B

Alles wat ek nodig gehad het.

Ons hondjies was ook welkom om daar te oornag. Abi, die Labrador, het oorgeloop van vriendelikheid.

Magda R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda R

Baie gerieflik, perfekte gasvrou. Het baie welkom gevoel. Persoonlike kontak vanaf gasvrou. Baie dankie.

Sandra het ons 'n voorspoedige reis toegewens asook om te hoor of ons veilig tuis is. Baie dankie, dit is so kosbaar gewees.

Celeste F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste F

It's the best place I've ever visited. The service and the location are fantastic. We really had a very nice stay. It was terribly hot and the pool was too much.

Fantasies.

Dylan M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dylan M

Fantasties.

Beslis die moeite werd vir die geld. Alles is netjies en diens is uitstekend. Sal beslis weer kom en die plek aanbeveel.

Kyla S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyla S

Dit was baie gemaklik en dit was asemrowend. Hulle het ons baie gemaklik laat voel en ons baie mooi verwelkom.

Sal beslis gaan beveel vir ander mense.

Teresa T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa T

Wonderlik.

Ek en my seun het heerlik gebly by Sandra-hulle. Ons sal beslis weer gebruik maak van hulle as ons in daai rigting gaan.

Marisha G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisha G

Home away from home.

Loved it. Awesome getaway place for a couple.

Emile S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile S

Baie lekker, als gerieflik.

Als baie lekker gewees.

Chiraan R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chiraan R

Rustige vakansieplek om net te ontspan.

Hexberg Cottage is die plek om te gaan ontspan.

Nicky M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky M

Sal vir seker weer daar slaap.

Plek is baie netjies en so vriendelik.

Lorenzo J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorenzo J

Was very nice and tranquil.

Very beautiful place.

Justine S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justine S

Ek en my man was in April 2022 daar en het dit vreeslik geniet. Die diens is baie vriendelik en die plek is absoluut netjies en mens voel omniddelik veilig. Ons beveel vir Hexberg Cottage 100% aan.

Ons het ons kuier by Hexberg Cottage baie geniet en dit was bekostigbaar vir goeie verblyf en netjiese fasiliteite. Ons sal definitief weer vir Hexberg Cottage besoek as ons in die Wellington-area is.

Veneta J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veneta J

Heerlikste paar dae. Naby troue, pragtige plek, niks kortgekom.

Chris en Sandra was wonderlike gashere. Altyd bereid om te help, baie vriendelik. Ontbyt was heerlik, en ons was so bederf, dat ontbyt na ons lodge toe gebring is in die oggend. Ek sal Hexberg Cottage vir enige persoon aanbeveel.

Louis K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis K

100% aan al ons behoeftes voldoen. Welgedaan julle.

Sien sterre.

Elmine B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmine B

Rustig.

Wat van 'n lugversorger? Dit was baie warm.

Herman H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman H

Was vir die naweek daar.

Veilige omgewing. Veilige parkeerplek vir jou motor. Die woonstel is pynlik netjies en toegerus met als wat jy nodig het. Vriendelike ontvangs en hulp. Sal definitief weer daar gaan bly. Beveel dit baie hoog aan. Waarde vir geld.

Hexberg Cottage se terugvoer

Herman, baie dankie vir die resensie. Dit was heerlik om julle te ontmoet en hoop om julle binnekort weer te sien.

Hexberg Cottage
Pieter S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Lekker.

Kamers was vroeër gereed soos vooraf onderneem. Geen probleme.

Anselin S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anselin S

Rustige plekkie om 'n vinnige wegbreek te vat.

Veilige akkommodasie en naby als.

Elzana V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzana V

Netjiese en gerieflike verblyf.

Die gasheeer en gasvrou was baie behulpsaam. Matras was baie goeie kwaliteit. Plek was netjies en skoon.

Lizette K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette K

Sien sterre.

Wellington goed geleë omgewing van Melkbos ens 30 km.

Eldine W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldine W

Pragtige plek, vriendelike gasheer en baie rustig.

Hexberg Cottages is definitief 'n aanbeveling. Plek is netjies en skoon, en ons het heerlik buite verkeer. Baie dankie.

Veronica S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Veronica S

Rustig en lekker.

Heerlik gekuier, gasvryheid puik.

Lynne I - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynne I

Was net wat ons nodig gehad het.

Baie rustige lieflike atmosfeer, alles was baie gerieflik. Hexberg sal ons beslis weer sien!

Annelie H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie H

Ontspanne.

Sandra het ons al 3 baie vriendelik ontvang. Absolute rustige atmosfeer.

Jamie B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jamie B

Fantasties.

Stil omgewing en baie netjies.

Elmare T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmare T

Baie rustig en netjies.

Sal beslis weer daar oornag. Gerieflik en naby alles.

Jessica D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jessica D

Short stay, but lovely.

Self-catering, all you need.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Kort verblyf, maar lieflik.

Selfsorg, alles wat jy nodig het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Niel T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Niel T

Vriendelike, behulpsaam voldoende vir prysklas.

Jy kry hier waarvoor jy betaal: m.a.w moenie 5 ster-akkommodasie verwag vir die prys wat jy betaal nie. Vir die prysklas is die akkommodasie egter voldoende. Die eenhede deel gemeenskaplike mure en langs mekaar. Jy mag dus moontlik die bure se TV hoor. Die aangrensende straatverkeer kan raserig wees. Die gasheer en gasvrou is vriendelik en gasvry.

Trisa H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Trisa H

Gemiddelde huisvesting teen gemiddelde prys.

Ons is vriendelik ontvang, die gasvrou het moeite gedoen om bv vir my 'n haardroër te leen. Ons het heeltemal veilig gevoel, en sekuriteit is goed. Kombuisgedeelte het alles wat ons nodig gehad het vir oornagverblyf. Lekker kussings en gemaklike, stewige matras. Netflix beskikbaar as dit jou ding is. Wat ek gemis het, is hakke vir klere of 'n rakkie om toiletsakkies op neer te sit, en 'n rakkie in die stort vir seep en sjampoe sou ook handig wees. Meer toesig oor skoonmaak en onderhoud is egter nodig.

Gerrit R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerrit R

Ek sal dit kan aanbeveel vir 'n enkelpersoon. Vir twee mense is dit te beknop.

Die beste van Hexberg is dat hulle koffiemoer en 'n plunger verskaf, nie kitskoffie nie. Punte.

Brenda F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda F

Very comfortable.

Friendly owners.

Rusha-leigh C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rusha-leigh C

Fantasties

Die eienaars was baie behulpsaam asook bedagsaam en vriendelik. Hulle het jou eie tyd laat welkom voel. Sal beslis weer van hul verblyf gebruik maak.

Hexberg Cottage se terugvoer

Melissa, baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit opreg en uit daarna om julle weer te ontvang. Groete, Sandra en Chris

Hexberg Cottage
Bronwyn P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn P

Relaxing.

Was an amazing vacation. Friendly, safe and peaceful. Will definitely visit again.

Hexberg Cottage se terugvoer

Thank you, Bronwyn. You are always welcome.
Kind regards.

Hexberg Cottage
Rafiek J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rafiek J

Very nice.

Nice and comfortable.

Hexberg Cottage se terugvoer

Thank you Rafiek. We are glad you have enjoyed it. We hope to see you in the future again.
Kind regards

Hexberg Cottage
Roelene D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelene D

It was nice and quiet. The owners was very friendly.

We did enjoy ourselves.

Hexberg Cottage se terugvoer

Thank you Roelene for your rating. We really appreciate your rating and our doors are wide open when you are in Wellington.

Hexberg Cottage
Gregerita R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gregerita R

Ons het ons kuier by Hexberg Cottage baie geniet. Die kothuis is fantasties. Lekker langs die swembad en kon sommer braai ook terwyl ons swem.

Sien sterre.

Colleen Botha B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen Botha B

Die gemak van die bed was 'n droom.

Ons kon slegs net oorslaap vir 'n paar uur maar dit wat ons in die uur wat ons wakker was gesien het, was alles mooi en netjies. Sal graag in die dag die pragtige omgewing wil beleef. Sal beslis weer van die webtuiste se dienste gebruik maak. Was lekker uitgerus na 'n heerlike stort en paar uur se rus op 'n snoesige bed. Baie dankie aan Sandra en haar man wat daai ekstra moeite ingesit het om ons waentjie mooi in te kon in pas. Julle almal was puik.

Hexberg Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons is bly julle kon lekker rus, al het julle wekker julle gekortwiek. Sien uit om julle weer te sien as julle in die Boland kom.

Hexberg Cottage
Anton V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton V

Baie lekker. Rustige en kalm atmosfeer.

Het dit baie geniet. Mense is vriendelik en gasvry.

Hexberg Cottage se terugvoer

Beste Anton
Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit opreg en vertrou dat ons julle weer sal sien.
Groete, Sandra & Chris

Hexberg Cottage
Denver B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denver B

Rustig en veilig.

Als is net soos wou gehad het stil en veilig.

Hexberg Cottage se terugvoer

Baie dankie Denver.
Julle is welkom om weer te kom kuier.
Groete

Hexberg Cottage
Garth M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Garth M

Rustige atmosfeer in gemaklike wooneenheid.

Vir die vroulike besoeker sou ons graag wou sien dat daar 'n klein rakkie in die badkamer aangebring word vir die belangrike toiletries. 'n Vollengte-spieël in die slaapkamer sou ook welkom wees.

Peter G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Peter G

Good.

Good place to stay and travel from.

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hexberg-weg 1, Wellington, 7655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfaa66aad597fc9720196ba7836739c5c37eb356c8a3a6369ba1983b8c43c16ae5cae46d3be084ef7319b541677cfc58b11c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 104 5 1 5 1 Hexberg Road Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.632532827324 19.008181829448

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang