Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hezekiah Guest Farm

 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Selfsorg-houtkothuise
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Een van die eenhede is op 'n eiland, wat uitkyk oor die dam, gebou. Die tweede eenheid is teen die berg geleë met asemrowende uitsigte. Elke eenheid het lugversorging en een slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Beide eenhede het ten volle toegeruste selfsorg kombuise en die oopplan-leefarea het 4 stoele en 2 sitkamerbanke (wat gebruik kan word om addisionele gaste te huisves). 'n TV met DStv is ook beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Bosveld-vuurmaakhout is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.
Die tarief vir kinders geld net vir kinders onder 12 jaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Selfsorg-klipkothuis
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kothuis het 2 gemaklike slaapkamers met dubbelbeddens, waaiers, verwarmers en gaste deel 'n badkamer met 'n bad en 'n toilet. Handdoeke word voorsien. Die hoofslaapkamer het ook 'n TV met DStv en lugversorging. Die kothuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n oopplan kombuis. Een ekstra persoon kan op die sitkamerbank geakkommodeer word. Die buitebraai is toegerus met 'n rooster en alle toebehore wat nodig is, terwyl bosveld-vuurmaakhout teen 'n ekstra koste beskikbaar is.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 5 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Bosveld-vuurmaakhout is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.
Die tarief vir kinders geld net vir kinders onder 12 jaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 10 Beskikbaar
 10 Beskikbaar
 10 Beskikbaar
 10 Beskikbaar
 10 Beskikbaar
 10 Beskikbaar
 10 Beskikbaar
 10 Beskikbaar
 10 Beskikbaar
 10 Beskikbaar
 10 Beskikbaar
 10 Beskikbaar
 10 Beskikbaar
 10 Beskikbaar
 10 Beskikbaar
 10 Beskikbaar
 10 Beskikbaar
 10 Beskikbaar
 10 Beskikbaar
Die Stalle
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die stalle is ideaal vir 'n groot groep en bied slaapplek vir tot 24 gaste in totaal. Die eenheid het 10 kamrs, elkeen met beddegoed, kussings, handdoeke en hangers vir jou klere. Daar is 'n gedeelde badkamer, een vir mans en een vir vroue, en 'n gemeenskaplike kombuis, eetarea en leefarea. Die stalle is volledig toegerus vir selfsorg en het al die nodig kombuistoebehore vir 24 gaste. Die braai-area buite is toegerus met 'n rooster en alle ander geriewe en bosveldhout is te koop op versoek. Die volgende kamer-opsies is beskikbaar: 6 kamers wat elkeen 2 enkelbeddens het, 2 kamers met 1 dubbelbed en 2 kamers met 1 dubbel- en 1 enkelbed.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Bosveld-vuurmaakhout is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.
Die tarief vir kinders geld net vir kinders onder 12 jaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 33 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 137, Alkmaar, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg3MWJmZDgxLTAzYmMtNDNmYy04MTQ5LTQ4MGIwYTFiM2I0ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 95 5 1 5 Farm 137 Alkmaar Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.455340732676 30.855123996735

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang