Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hezekiah Guest Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Henk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 95

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 95 resensies vir Hezekiah Guest Farm
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Eddie C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie C

It was great and will return to visit again.

See stars.

Wayne R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne R

Incredible, very well maintained, management/staff very welcoming!

See stars.

Burgher P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burgher P

Onverbeterlike ervaring.

Het al 'n paar keer hier gebly en kan dit vir enige iemand aanbeveel. Die totale verblyfervaring is presies wat ek en my gesin nodig het, die diens is uitstekend, en die fasiliteite onberispelik.

Hezekiah Guest Farm se terugvoer

More Burgher,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, julle is altyd welkom en dankie vir julle ondersteuning.

Mooi dag,
Henk

Hezekiah Guest Farm
Henda P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henda P

Baie lekker, rustig en afgesonder.

Wat 'n juweel! Die klipkothuis is 'n regte boshuisie. Tussen voëlgesang en njalas en blesbokke wat kom kuier, is ons batterye ordentlik herlaai. Die huisie is gerieflik ingerig. Ons sal definitief weer 'n draai maak!

Monika R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monika R

Gemaklike verblyf op pragtige plaas net buite Nelspruit.

Pragtig, rustige omgewing met gerieflike verblyf.

Japie V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie V

Aangename ervaring en het voldoen aan ons verwagting.

Sien sterre.

Hezekiah Guest Farm se terugvoer

More Japie

Baie dankie vir julle ondersteuning, bly julle het lekker gebly. Hoop ek sien julle weer in die toekoms.

Groete
Henk

Hezekiah Guest Farm
Teresa A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Teresa A

Wegbreek akkommodasie.

Dis 'n baie rustige plekkie, vir wegbreek uit die stad se gejaag.

Relda T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Relda T

Rustig in die natuur met bokkies wat rondloop.

Dit was baie rustig, die plekkie kort 'n bietjie instandhouding en nuwe beddens en beddegoed. Daar is muise op die dak wat die hele nag rondhardloop. Daar is min eetgeriewe en geen handewasseep nie. Verder was dit regtig baie lekker en die eienaar was baie vriendelik.

Anneke H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke H

Het elke oomblik geniet. Was baie stil en rustig. Sal beslis weer gaan.

Baie lekker gebly. Beslis die plek vir rus en vrede.

Ina M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina M

Heerlik gebly vir 2 weke.

Henk is 'n goeie gasheer. Alles wat nodig is vir 'n verblyf is beskikbaar. Gaan definitief weer daar bly.

Hezekiah Guest Farm se terugvoer

Hi.
Baie bly jy het lekker gebly.
Dankie vir die ondersteuning !
Groete,
Henk.

Hezekiah Guest Farm
Herman R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman R

Baie lekker, stil en rustig.

Henk was baie vriendelik en behulpsaam. Plekkie was perfek en het alles wat nodig is. Njalas het gereeld kom groet. Sal definitief Hezekiah aanbeveel.

Hezekiah Guest Farm se terugvoer

Hi Herman
Dankie vir julle ondersteuning, bly julle was tevrede met die verblyf.
Groete
Henk

Hezekiah Guest Farm
Francois O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois O

Heerlike bosveld atmosfeer.

Die gastehuis is lekker afgesonder, met klomp wildlewe wat voor die gastehuis rondbeweeg: njala, koedoes, ens. Die gastehuis is heerlik stil en netjies. Kan dit beslis aanbeveel.

Lora T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lora T

Beautiful, clean, comfortable.

It was lovely to wake up to the sounds of birds and nature in the lovely Stone Cottage. Hezekiah is the perfect place to relax, unwind and enjoy nature. There is a beautiful dam, lots of birdlife, and buck grazing peacefully. It is our second time at Hezekiah and we hope to be back again.

Hezekiah Guest Farm se terugvoer

Hi Lora,

Thank you for the support. We hope to see you and the family again.

Regards,
Henk

Hezekiah Guest Farm
Burgher P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burgher P

Net wat ons nodig het.

Idiale wegkomkans uit die stad. Fasiliteite is netjies en skoon en word baie mooi in stand gehou. Voel veilig en welkom. Selfs die Nyala het kom groet. Kan hierdie bestemming enige tyd aanbeveel.

Michelle P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle P

Rustige wegbreek van stad se gejaag.

Ons het regtig die dierelewe, natuur, berge, rustigheid geniet. En die houthuisie waarin ons gebly het was baie skoon en privaat. Ons sal regtig weer kom kuier.

Mariette P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette P

Fantastiese plek, uitmuntende diens en vriendelikheid.

Die eenheid was baie skoon en netjies. Die mense was baie hulpvaardig en vriendelik. Ons sal beslis weer gaan!

Johan P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Rustige langnaweek-wegbreek

Ons het 1 dag deurgery wildtuin toe, maar kon net sowel eerder op die plaas gebly het. Dit is 'n baie rustige omgewing, tipies plaas. Die eienaar was ook baie vriendelik en behulpsaam. Onthou net, hierdie is nie 5-ster verblyf nie, maar as jy van die tipe akkomodasie in die wildtuin hou, sal hierdie perfek wees.

Charl T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl T

Lekker gesinsnaweek uit die stad uit, pragtige plaas. Die swembad is heerlik as die hitte erg raak.

As jy bedags vir 'n visarend kan luister en snags vir 'n uil was jou naweek in die veld goed.

Burgher P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burgher P

Heerlike wegkom uit die stad.

Dit was 'n baie lekker wegkom uit die stad. Baie lekker om op 'n plaas te kom waar 'n mens kan sien alles word bedryf en in stand gehou. Vriendelike diens. Skoon en netjiese fasiliteite.

Melissa S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa S

Heerlike kuier, rustige atmosfeer.

Hierdie was die perfekte naweekwegbreek-verblyf. Rustige atmosfeer, pragtige uitsigte en baie vriendelike mense.

Hezekiah Guest Farm se terugvoer

Hi Melissa
Baie dankie vir die ondersteuning, hoop om julle weer te sien.
Groete
Henk

Hezekiah Guest Farm
Allan C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Allan C

Relaxed atmosphere, very few other guests, spaced out accommodation.

Fairly close to town (15km). Nice to watch the birdlife and nyala around the dam. Good to see klipspringer, nyala and wildebeest on our drive in. Close enough to do day drives to the many attractions around the area.

Marius S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S

Net n vinnige oorslaap

Die lugversorging kan dalk aangeskakel world n uur of twee voor gaste arriveer In die somer.

Rudi V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi V

Baie rustig en lekker.

Baie mooi plekkie, netjies en skoon. Henk is baie behulpsaam. Sal vir seker weer besoek.

Edward H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward H

Baie rustig.

Sal graag weer daar wil bly.

Tinus B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus B

Wonderlik.

Baie lekker gebly. Kan dit aanbeveel ten sterkste.

Melissa B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa B

Pragtige verblyf.

Pragtige verblyf in 'n natuurskoon omgewing!

Deon S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S

Rustig!

Ongelooflike stilte, rus en vrede. Baie veiligheidsbewus. In die middel van die natuur. Sal verseker weer terugkom en baie, baie langer bly. Dankie Henk.

Hezekiah Guest Farm se terugvoer

Ek is bly julle het lekker gekuier hier by ons, dankie vir die ondersteuning.

Hezekiah Guest Farm
Christine D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine D

Dis 'n goudmyn-plek.

Ons gaan vir seker weer kom!

Nadia V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V

Pragtige plek.

Pragtige plek en rus vir jou siel, sal definitief weer gaan, dankie henk.

Storm H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Storm H

Awesome and peaceful place.

Henk was available on call at any time of any day and we weren't bothered by any people during our stay, it was one of the most peaceful and relaxing stays I have had so far.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome en rustige plek.

Henk was die hele dag en nag beskikbaar en niemand het ons gepla tydens ons verblyf nie. Dit was een van die rustigste en mees ontspanne vakansies wat ek al gehad het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Karina R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karina R

Pragplek deur natuur omring, skoon en netjies. Goed ingerig.

Word ten sterkste aanbeveel. Sal beslis weer daar wil gaan kuier.

Peet M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet M

Alles was in orde en op plek - stil in die aande as mens rus nodig het.

Pragtige area, die kliphuis was lekker warm binne en alles in orde, geen klagtes nie.

Len P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len P

Baie lekker en netjiese verblyf.

Skoon, netjies, vriendelike gasheer.

Piet S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet S

Dit was heerlik om hier te ontspan, weg van die stadslawaai.

Ons het nog altyd ons verbly hier geniet. Eenhede is altyd skoon en goed toegerus. Hezekiah Game Farm sal ons beslis weer en weer sien.

Daniël M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniël M

'n Lekker rustige plekkie in die natuur met baie heuwels om te ontdek.

Ons het in houthuisie twee gebly. Die huisie is tussen lekker bome met 'n mooi uitkyk op die dam. Die sekuriteit is uitstekend met 'n alarmstelsel en selfs 'n kannietjie pepper spray teen die muur. Dit is mooi afgekamp en lekker privaat met 'n oop braaiplek. As die son warm is moet die lugreëling taamlik hard werk om die son te wen. Dit sal 'n goeie idee wees om die lugreëling op 'n warm dag vroegtydig aan te sit. Daar is 'n bootjie met 'n spaan waar seker so vier mense gelyktydig mee kan ry. Wat diere aanbetref het ons Njalas, blou ape en nagapies gesien. As jy hou van avontuur kan jy teen die koppies gaan uitklim, 'n mooi uitsig kry en 'n paar klein grotte ontdek.(Pasop vir die brandnetels) Dankie ons het lekker wittebrood hier gehou.

Riaan B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B

Skoon, netjies en waarde vir geld.

Die eenheid is baie netjies en gerieflik met alles wat mens nodig het tydens 'n wegbreek. Henk is baie vriendelik en gee om vir sy besoekers. Baie dankie vir 'n heerlike naweek.

Josua V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josua V

Pragtige plaas, voldoende ruimte, gerieflike ligging.

Die verskillende chalets is ver genoeg uit mekaar dat almal voel asof jy alleen op die plaas is. Die staproete na granietkoepel het ons 'n paar keer gestap as gesin. Die dam met roeiboot en touswaaie was groot pret vir die kinders. Die plaas is net minder as 2 km van die N4, dus toeganklik.

Yvonne B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne B

Knus.

Kombuis is baie goed toegerus, kamers was heerlik warm en netjies. Braaigeriewe is uitstekend.

Corné V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corné V

Heerlike wegbreek!

Dankie, ons het so lekker gekuier in die kothuis en sommer baie gestap.

Piet S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet S

Altyd lekker.

Dit is altyd rustig en lekker in die bos en by die dam. Geniet dit.

Cathy H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cathy H

Lekker gesellig, skoon.

Gesellig vir 'n groep en tog privaat mooi natuur, rustig, skoon en netjies.

Marinus J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinus J

Een rustige plek, maar wel zoeken (ik schrijf in Nederlands, omdat dit praktisch hetzelfde is als Afrikaans).

Vriendelijke ontvangst, mooie huisjes, heel schoon. Moeilijk te vinden, zeker vanaf Hoedspruit of Nelspruit. Toelichting vanaf Johannesburg ook niet duidelijk en bewegwijzering naar het toegangshek ontbreekt.

Betsie H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie H

Dit was regtig uitstekend en ons sal beslis weer gaan!

Ons wil graag vir Henk baie dankie se vir die heerlike tydjie by hulle! Ons sal dit vir enige iemand wat bietjie wil ontsnap van die gejaag en gewoel van die stad aanbeveel. Ons het heerlik gekuier om die vuurtjie in die aand met die dam se uitsig en die voëls wat in die bome rond baljaar! Heerlik op die plaas rondgestap en selfs die koppies uitgeklim om nog beter te kon sien. Die huisie was goed toegerus en ons het niks nodig gehad om voor te vra nie! Die buite stort 'n heerlike bederf. Dan natuurlik die kersie op die koek - die njalas is beslis iets om te aanskou. Ons was bevoorreg om te sien hoe hulle inkom tydens voertyd. Jy kan opreg trots wees, Henk - sjoe hulle is pragtig! Sal so gou as wat ons weer kan wegloop beslis weer gaan inloer op Hezekiah om ons batterye te laai!

Hezekiah Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die ondersteuning, ons is baie bly julle het dit geniet. Hoop ek sien julle weer.

Hezekiah Guest Farm
Elaine T - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine T

Die verblyf en omgewing is "awesome" en nét reg om tot rus te kom en batterye te herlaai.

Die log cabin teenaan die dam het 'n asemrowende uitsig. Dis stil, rustig en baie veilig. Dis 'n pragtige omgewing en voel of mens in 'n ander wêreld is. Die eienaar is baie gaaf en het kom seker maak ons is veilig. Ek moet net eenvoudig weer gaan.

Deirdre V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdre V

1 woord: luilekker!

Ek en manlief is vroeg Vrydagoggend 30 Junie 2017 uit Krugersdorp uit. Dink die opgewondenheid om weg te kan kom vir die naweek het oorhand gekry, wat beteken het ons was bietjie vroeër as die gegewe inkloktyd by Hezekiah Game Farm, ons het lekker gerus, en dis regtig 'n prag stukkie plekkie. Sal vir seker weer soontoe gaan. Die Naam Hezekiah beteken Whom God has strengthened. Dit was ons 1ste aantrekkingskrag met die soek na 'n lêplekkie en toe ons uit ons eenheid loop vir 'n wandel op die plaas het ons oë dadelik die kruis op die koppie gevang. Dit was toe 'n bevestiging dat ons op die regte plekkie is. Henk en familie kan trots wees op hulle prag stukkie plekkie en weereens dankie dat ons bietjie daar kon kom leeglê het vir 'n daggie of twee.

Hezekiah Guest Farm se terugvoer

Hi Julle,

Baie bly julle het lekker gebly, dankie vir die ondersteuning.
Ja ons is geseen om hier te kan bly.

Groete,
Henk

Hezekiah Guest Farm
Andries D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries D

Rustig en veilig. Sal weer gaan.

Sien sterre.

Hezekiah Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die ondersteuning .

Hezekiah Guest Farm
Andriette M - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andriette M

Great getaway place when peace, quiet and fishing is what you are looking for.

We had a lovely time. Great getaway place when peace, quiet and fishing is what you are looking for. Both my husband and I had a well-deserved rest.

Marelize S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marelize S

Na aan natuur en ontspannend.

Die enigste klagte wat ek het is dat dit ongelooflik warm was en die verkoeling was nie voldoende nie. Verder was dit stil, rustig en 'n lekker 'break away'.

Mariette B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette B

Ons het regtig Lekke Geslaap en sal definitief Hezekiah vir enige iemand aanbeveel.

Sien sterre.

Egbert M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Egbert M

Baie lekker en stil.

Baie lekker en stil. Sal enige tyd aanbeveel.

Karin L - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin L

Die cottage is baie netjies en skoon, alles wat jy nodig het is daar.

Ons het baie lekker gekuier, die omgewing is pragtig en stil.

Tinette M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tinette M

Baie aangenaam.

Huisie lekker privaat en mooi uitsig. Dankie aan Henk vir kookwater na weer die krag uitgeslaan het.

Piet V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet V

Dit was baie lekker.

Die plek was baie mooi en skoon. Die natuurskoon asook die diere was pragtig.

Steven W - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Steven W

Baie rustig, na aan die natuur en 'n sielsverykende ervaring.

Baie lekker gekuier. Heerlik ontspan. Fasiliteite voldoende en puik instandgehou en skoon. Henk, die kontakpersoon is baie gaaf en stel die belange van besoekers eerste. Aanvanklik probleem met lugverkoeling gehad. Dit onder Henk se aandag gebring en hy het onmiddelik daarmee werk gemaak en dit herstel. Uitstekende diens. Ligging is bietjie ver, 81 km vanaf die KNP, en ander besienswaardighede.

Melanie M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie M

Comfortable stopover before the Kruger.

Fabulous overnight stay. Would recommend as a base for exploring the area. Accommodation was everything we needed and more. We especially loved the rustic feel. Will definitely be back.

Alta V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alta V

Vreedsaam en stil.

Die pad na die plaas is baie sleg. Dit sou baie help as die gate opgevul kan word met gruis.

Lora T - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lora T

'n Heerlike naweek!

Alles wat mens nodig het en rustige omgewing met pragtige uitsig van beide houthuisies. Vriendelik ontvang en rondgewys. Hoop om gou weer daar te kuier.

Anro D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anro D

Ontspanning op sy beste.

Great plekkie om weg te breek van realiteit.

Christa E - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa E

Wonderlike, rustige verblyf.

Het dit baie geniet ─ veral die natuurskoon en die dam vir visvang, en ons het sommer net rustig te verkeer. Nelspruit is ook baie naby, so indien jy iets benodig, is dit baie naby. Sal enige tyd weer terug gaan na Hezekiah toe. Die houthuisie is baie netjies en skoon en alles is daar wat jy benodig in 'n kombuis.

Linette D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linette D

Ons is verlief op die plek!

Wat 'n lieflike plek net buite Nelspruit. Ons kon net een nag bly en dit was veels te min. Ons gaan terug vir nog. Net die plek vir wegbreek uit die gewoel van die stad. Ons wil in die somer terug om daardie buite stort by Stone Cottage te toets. Vir ons twee was dit ideaal en het ons alles gehad wat ons nodig kon kry. Ons het die rus en vrede so geniet ons het nie eers TV gekyk nie.

Sunel B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunel B

Baie goeie waarde vir geld in 'n pragtige, stil omgewing.

Ons verblyf was baie aangenaam met goeie geriewe. Sal beslis weer hier tuisgaan.

Tino R - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tino R

Baie verkwikkend.

Dis 'n baie rustige plek en dis voorwaar waarde vir geld. As jy net wil ontspan en nie die normale rondjakker wil doen nie, is dit die aangewese plek. Ek sou wel pamflette en kaarte van die omgewing waardeer het as mens wou uiteet, veral sakpas-eetplekke naby 'n rivier. Die water het ook 'n effense brak smaak, maar daarvoor neem jy jou eie waterkan saam. Die stort se warm water het werklik 'n verskil gemaak en dit laat 'n mens goed voel om in so 'n netjiese plek te bly. Sit ook gerus GPS koördinate by. 'n Laaste brief om die spesifieke hut aan te dui (daar is meer as een), sou ook baie gehelp het. Ons sal in die vervolg vra om naby die water te bly. Die mak bokke was lieflik! Baie dankie aan Henk en sy gesin vir 'n sakpas naweek!

Annemarie W - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie W

As jou siel moeg is kan jy hiernatoe kom om hom weer energie te gee.

Almal kla oor die pad wat sleg is maar dit is 'n plaaspad en eintlik in 'n baie goeie toestand vir een. Ons was mal gewees oor die uitleg en dat ons gevoel het of ons heeltemal op ons eie is in die bos, al is daar ander huisies op die grond. Dit is heerlik stil en ontspannend en mens het nie nodig om rond te ry om goed te doen nie aangesien daar heelwat is om te doen op die plaas. Ek sal enige tyd teruggaan en weer lekker gaan rus.

Rozane D - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozane D

Rustig, ontspanne en regtig 'n unieke ervaring in 'n asemrowende plek.

Dit was heerlik. Baie netjies en skoon. Eers baie laat daar aangekom en Henk was vinnig om ons te laat tuis voel. Rustige bosatmosfeer en baie privaat. Regtig 'n besondere plek.

Gideon D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon D

Goeie waarde vir geld en mooi omgewing.

Sal weer daar gaan bly en huisie is baie gerieflik en uitsig oor die dam spesiaal.

Quinten K - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Quinten K

Heerlik rustig en stil.

Lekkerste vakansie in 'n lang tyd. In die bosveld en rustig en weg van die stad. Henk was baie gasvry. Ons het heerlik vis gevang. Kan vir enige persoon Hezekiah aanbeveel. Pragtige natuurlewe. Sal vir seker weer gaan kuier by Hezekiah.

Louis K - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis K

Lekker stil en ontspanne en geriewe is heeltemal voldoende.

Dit was baie warm met ons aankoms en ek sal aanbeveel dat die lugversorging aangeskakel word voor gaste arriveer. Andersins het ons dit baie geniet. Dit was baie rustig en ons het sommer laatmiddag die "pedal boat" op die water gesit en gou gou 2 baarse gevang en weer vrygelaat. Later het ons die vuur aangesteek en lekker ontspan terwyl 'n piet-my-vrou luidrugtig roep, weg van die stad se gejaag.

Joey O - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joey O

Rustig met pragtige uitsig.

Lekker gebly en lekker geslaap. Baai lekker vuurmaakplek. Paadjie ry moeilik met 'n gewone kar.

Hendrik B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik B

Dit was lekker om in die natuur te ontspan.

Al die reëlings het glad verloop. Toe ons by die hek aankom, kon ons egter nie dadelik die instansie kontak vir die sekuriteitskode (om die hek oop te maak) nie, want die selfoonontvangs was 'n probleem. Ons was baie tevrede met die Stone Cottage. Ek sal egter aanbeveel dat die yskas vooraf aangeskakel word deur die instansie. Ons verblyf was baie aangenaam. Die huisie is eenkant en baie privaat. Ons het lekker buite gekuier rondom die vuurtjie.

Christo V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo V

Lekker rustig.

Baie rustige omgewing. Het die afgeleë area geniet. Alles wat nodig is, is daar beskikbaar. Die braai-area kan miskien bietjie opgegradeer word.

At C - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
At C

Ons het die rustigheid, veiligheid van die omgewing baie geniet.

Sien gerus die sterre.

Hezekiah Guest Farm se terugvoer

More
Baie dankie vir die positiewe terugvoer en ondersteuning.
Henk

Hezekiah Guest Farm
Nico R - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico R

Wat 'n pragtige plek in die berge.

Weereens wat 'n pragtige plek. Die natuur wat nie beskadig is met die oprig van die unieke huis nie. Die buitestort was 'n groot aantrekking vir oupa en die twee kleinseuns. Henk is 'n aangename en omgee mens. Sal beslis weer daar oorbly.

Gerhard O - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard O

Gerieflik, baie dankie!

Goed ontvang en lekker gebly!

Irma D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Irma D

Heerlik gerus in die bos, net 10 km van Nelspruit.

Dit was gelyk aan kamp - stilte, bos, pragtige voëls, by 'n dam met mooi natuurskoon. Alles wat ons nodig gehad het met vriendelike verwelkoming deur die eienaar en die staf. Ons sal weer gaan!

Nico B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico B

Baie lekker skoon akkomodasie, sal beslis weer daar bly.

Die geriewe is mooi skoon en alles wat jy nodig het is beskikbaar.

Danie M - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie M

Lekker in die bos.

Die pad na die huise is bietjie rof. Ek beveel 'n kar met 'high clearance' (maar n gewone kar kan dit maak). Ons het net bietjie min tyd gehad om rond te stap/ry. Die plek lyk goed en as dit bietjie meer reën kry sal dit net beter gaan, daar is 'n lekker piekniekarea by die dam, en 'n uitkykpunt vir die vroegoggendmens. Sal dit beslis aanbeveel en weer besoek wanneer ons meer tyd het.

Adri W - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri W

Wat 'n wonderlike plekkie. Fantasties.

Die verblyf is fantasties, huisies toegerus met alles wat jy benodig.

Vincent V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent V

Beste plek om weg te kom.

Beste waarde vir geld. Dit is baie privaat. Baie mooi uitsig. Ek sal definitief weer daar bly.

Johan S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Excellent accommodation, great hosts.

Never met a host as trusting as Hezekiah's owner. The accommodation is very central and perfectly situated. After a stay at Hezekiah, one feels well rested.

Armand V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand V

Quiet family time, hidden away in the bush

We had a great time secluded in the bush and still so close to town for getting those things you forgot at home. Will definitely visit again.

Charles R - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles R

Ons het 4 nagte oorgebly in 'n baie mooi plekkie met uitsig oor die dam!

Die verblyf was heerlik en ons het so ontspan. Die uitsig van die huisie was baie mooi en die eienaar, Henkel, was baie vriendelik - ons tot gevat om te sien as hy die wildsbokke voer. Ons verblyf by Hezekiah was regtig een van die beste naweke weg. Die plekkie is naby aan als en net ver genoeg om te voel jy is weg van al die geraas.

Dieter C - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dieter C

Pragtige omgewing, heerlik rustig en gerieflik.

Ons groep het in die "Stone Cottage" en die "Log Cabin 1" langs die dam gebly. Veral "Stone Cottage" is baie goed toegerus, geleë onder groot koeltebome met 'n mooi uitsig oor die dam. Die "log cabin" was aan die warm kant maar die lugversorging het gehelp. Die plaas is gerieflik naby aan Nelspruit maar 'n mens voel of jy ver weg in die bos is. Die pad is nie baie lekker nie, maar ons kon dit met 'n VW Touran ry.

Andries V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V

Wonderlike wegbreek in 'n asemrowende ligging en 'n simfonie-orkes van voëlgeluide om jou in die oggend wakker te maak.

Heerlike verblyf in 'n pragtige houthuisie met genoeg luukshede om jou soos 'n koning te laat voel. Die wonderlike natuur en moeite wat Henk en sy span gedoen het om die natuur rondom die huisies te bewaar, dat ons veel later eers uitgevind het hoe naby ons regtig aan die hoofhuis is! 'n Magdom van voëllewe, die Njala's en rooibokke wat op ons drumpel verbyloop. Alles het bygedra tot heerlike rus- en ontspantyd by Hezekiah. Nogmaals baie dankie! Ons is binnekort weer terug!

Andre J - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre J

Pleasant and safe.

Kids enjoyed walking around and exploring. Close enough to all local amenities.

Sarie D - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sarie D

Rustige omgewing!

Aangename atmosfeer en baie mooi omgewing. Ek het die rustigheid baie geniet.

Nettie J - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Nettie J

Lekker ontspannend in die natuur.

Die pad is bietjie sleg en die meubels in die huisie regtig oud. Die Foto op die advertensie lyk glad nie soos dit in werklikheid is nie, maar die natuur is baie mooi.

Esti E - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esti E

Die regte medisyne vir jou siel!

Privaat; rustig; mooi natuurskoon; goed toegerus; netjiese kliphuis ... dit was voorwaar die antwoord op 'n vinnige wegbreek van die gejaag!

Nicky B - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky B

Dit was fantasties

Beautiful place. Excellent. Beste verblyf as jy na Nelspruit wil gaan.

Melise R - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melise R

Baie basies, maar na-aan die natuur.

Die pad is baie sleg. Ons het 'n 4x4, maar sonder so 'n voertuig sal jy sukkel.

Magda V - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V

Uitstekend!

Netjies, rustig, skoon en veilig.

Isabella F - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Isabella F

Die mooiste uitsig! Baie om te geniet. Rus en vrede.

Die volgende was ons bederf terwyl ons in die klip kothuis gekuier het: buitelug badkamer met warm water, kampvuur elke aand, die geur van lemoenbloeisels, 'n paddakoor elke aand, naby Nelspruit en Wildtuin, Henk se gasvryheid.

Daleen P - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen P

Ons wou 'n rustige tydjie geniet en het besluit op die plekkie.

Die huisie is ver van die ander huisies af. Alles was gerieflik. Lugversorging, lekker braai plek met alles wat jy nodig het om te ontspan. Vir die wat niks wil doen nie en niks behalwe natuurgeluide wil hoor nie, is dit die regte plek. Jy het regtig nie 'n 4x4 nodig om by jou bestemming te kom nie.

Raynette B - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raynette B

Waarde vir geld!

Wat 'n pragtige plek en pragtige uitsig! Sal definitief weer gaan vir 'n langnaweek!

Nosipho C - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nosipho C

It was a very nice place

It was a very nice place to be. All my friends enjoyed their stay here.

Suscha E - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suscha E

Rustig.

Die pad is regtig nie baie toeganklik vir persone wat nie bakkies of hoër voertuie ry nie.

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 137, Alkmaar, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg3MWJmZDgxLTAzYmMtNDNmYy04MTQ5LTQ4MGIwYTFiM2I0ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 95 5 1 5 Farm 137 Alkmaar Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.455340732676 30.855123996735

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang