Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hezekiah Guest Farm

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 95 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Eddie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

It was great and will return to visit again. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne R
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Incredible, very well maintained, management/staff very welcoming! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Burgher P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Onverbeterlike ervaring. Het al 'n paar keer hier gebly en kan dit vir enige iemand aanbeveel. Die totale verblyfervaring is presies wat ek en my gesin nodig het, die diens is uitstekend, en die fasiliteite onberispelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henk
Hezekiah Guest Farm
More Burgher, Baie dankie vir die positiewe terugvoer, julle is altyd welkom en dankie vir julle ondersteuning. Mooi dag, Henk

Henda P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie lekker, rustig en afgesonder. Wat 'n juweel! Die klipkothuis is 'n regte boshuisie. Tussen voëlgesang en njalas en blesbokke wat kom kuier, is ons batterye ordentlik herlaai. Die huisie is gerieflik ingerig. Ons sal definitief weer 'n draai maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monika R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Gemaklike verblyf op pragtige plaas net buite Nelspruit. Pragtig, rustige omgewing met gerieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Japie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Aangename ervaring en het voldoen aan ons verwagting. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henk
Hezekiah Guest Farm
More Japie Baie dankie vir julle ondersteuning, bly julle het lekker gebly. Hoop ek sien julle weer in die toekoms. Groete Henk

Teresa A
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Wegbreek akkommodasie. Dis 'n baie rustige plekkie, vir wegbreek uit die stad se gejaag.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Relda T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jun 2024

Rustig in die natuur met bokkies wat rondloop. Dit was baie rustig, die plekkie kort 'n bietjie instandhouding en nuwe beddens en beddegoed. Daar is muise op die dak wat die hele nag rondhardloop. Daar is min eetgeriewe en geen handewasseep nie. Verder was dit regtig baie lekker en die eienaar was baie vriendelik.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anneke H
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Het elke oomblik geniet. Was baie stil en rustig. Sal beslis weer gaan. Baie lekker gebly. Beslis die plek vir rus en vrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina M
Lang verblyf
5.0
Jul 2023

Heerlik gebly vir 2 weke. Henk is 'n goeie gasheer. Alles wat nodig is vir 'n verblyf is beskikbaar. Gaan definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henk
Hezekiah Guest Farm
Hi. Baie bly jy het lekker gebly. Dankie vir die ondersteuning ! Groete, Henk.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Henk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 95

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 137, Alkmaar, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg3MWJmZDgxLTAzYmMtNDNmYy04MTQ5LTQ4MGIwYTFiM2I0ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 95 5 1 5 Farm 137 Alkmaar Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.455340732676 30.855123996735

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang