Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hibiscus Guest Room

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hangklip-straat 19, Twin Palms, Strand, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hibiscus Guest Room bied knus oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Twin Palms, Strand. Dit is ideaal vir enkelreisigers óf sakereisigers.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Daar is ook 'n koffiestasie met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Buite het gaste hul eie stoep met 'n tafel en stoele waar hulle 'n oggendkoffie kan geniet.

Veilige parkeerplek op die perseel is ook beskikbaar. Die verblyf is ongeveer 2 km vanaf die hoofstrand en binne 'n radius van 5 km vanaf winkelsentrums en 2 hospitale.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord

Ligging

  • Hangklip-straat 19, Twin Palms, Strand, 7130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hangklip-straat 19, Twin Palms, Strand, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc758f4ec95f9f9dcd14befc8b2bbda5cc5afe439c7b4785e05167bba4e050ca4a85dda29d865050bb2e687843140e3f836c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 19 Hangklip Street Twin Palms 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-18:00 10:00 -34.115079921534 18.838309030015

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang