Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

High Season Farm Luxury Cottages

Op die Nippertjie-aanbod 30% af

Kry 30% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 15 Nov 2024 tot 18 Des 2024.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hemel-en-Aarde Vallei-pad, Hemel-en-Aarde-vallei, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 750 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

High Season Farm Luxury Cottages is in die Hemel-en-Aarde-vallei in Hermanus. Hierdie area is bekend vir landskapsroetes, strande, wynproe, voetslaanroetes, natuurreservate en watersportgeleenthede. Dis die ideale bestemming vir diegene wat van die besige stad wil ontsnap.

Verblyf beskik oor 8 eenhede met slaapplek vir to6t 38 gaste. Elke kamer het gerieflike beddens, 'n badkamer met 'n stort , 'n privaat ingang, selfsorggeriewe, braa-area en WiFi. Elke eenheid is met 'n omsetter toegerus.

Daar is ’n swembad, braai-area, wasgoeddienste en skoonmaakdienste indien dit versoek word. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word en daar is WiFi. Aktiwiteite op die perseel sluit voëlkyk, bergfietsry, wynproe, swem en fietsry in.

Aktiwiteite in die omgewing sluit perdry, bergfietsry, swem, wynproe, fietsry en visvang in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Sharon H
Saam met lewensmaat
5.0
Clean, comfortable and affordable. Newly refurbished unit with a well-equipped kitchen and comfortable beds.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Anne T
Saam met lewensmaat
5.0
A lovely place to recharge. A warm welcome on arrival. The accommodation was very comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2023
Freddie H
Saam met lewensmaat
4.8
Gerieflik, alles werk en die omgewing is pragtig. Defnitief 'n plek waar ons weer sal bly. Niks is moeite vir Lani of Tasneem nie. As jy iets vra, kry...
Sien meer
Sep 2024
Alet T
Gesin met tieners
4.8
Plaas atmosfeer met luukse verblyf. Pragtige omgewing! Oak tree was lekker privaat met niks voor ons behalwe die pragtige uitsig nie! Heerlike kaggel,...
Sien meer
Mei 2024
Willie V
Saam met vriende
4.6
Rustig op die plaas. Baie goed vir ons was 'n groep van 12 volwassenes. Goeie een nag oor bly, met lekker geriewe om rustig te raak.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jani Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Hemel-en-Aarde Vallei-pad, Hemel-en-Aarde-vallei, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink High Season Farm Luxury Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 2 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hemel-en-Aarde Vallei-pad, Hemel-en-Aarde-vallei, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4c41880bb1d336954814adcbfb565b7648aeb0c2539a7b4ed3be23eba505a75af194f9d5fde5822707e4245ac3064e5f211?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 Hemel-En-Aarde Valley Road Hemel-En-Aarde Valley 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.364265404672 19.266841684813

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang