Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Highland Gate Belhaven

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thornhill 776, Highland Gate Golf and Trout Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Highland Gate Belhaven is 'n vakansiehuis wat op die Highland Gate Golf and Trout Estate in Dullstroom geleë is. Hierdie landgoed van 700 hektaar word deur pragtige berguitsigte omring, spog met 'n verskeidenheid aktiwiteite en is die ideale wegbreek vir die hele gesin. Flycatcher-restaurant, 'n kroeg, kinderspeelarea en die Pro Shop is by die klubhuis beskikbaar.

Dié vakansiehuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele en die leefarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Daar is 'n plonspoel en 'n lieflike tuin met 'n kaggel wat ook as 'n braai gebruik kan word. Daar is bergfietsroetes vir ervare ryers en 'n roete vir 'n gesin wat ideaal vir beginners is, is ook beskikbaar.

Hierdie vrblyf het forelvisdamme vir kunsvlieghengel en daar is ook 'n tennisbaan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die klubhuis bedien heerlike etes en Dullstroom se middedorp het ook 'n verskeidenheid uitstekende restaurante wat gaste kan verken.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Thornhill 776, Highland Gate Golf and Trout Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thornhill 776, Highland Gate Golf and Trout Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe362bc76ba3ab8a8ba29d4c441a8259a53a9af36e0acfb9a5e8af3f035b668ffeb38d800801c4f90ecdf8cb90adc667ebc93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8) 776 Thornhill Highland Gate Golf and Trout Estate 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.448283469277 30.203583761958

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang