Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hill Billy's Self Catering Accommodation - Unit 3

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weltevreden, R600, Champagne-vallei, 3340, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hill Billy's Self-Catering Accommodation - Unit 3 is op 'n werkende groenteplaas in die Champagne-vallei, Sentraal-Drakensberg geleë. Die kothuis is in die hartjie van die vallei, wat dit maklik maak vir gaste om die plaaslike aktiwiteite en besienswaardighede te geniet.

Dié kothuis is net langs die oprit wat omring word deur pekanneutbome en het sy eie tuin. Dit bied uitsigte op die Drakensberge en het 'n panoramiese uitsig oor die naburige gholfbaan. Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel, 'n etenstafel met stoele en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus is. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en 'n TV met DStv is ook beskikbaar.

Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad om in af te koel en gaste kan die staproetes verken of Zipline met die Canopy Tour deur die bos. Gaste kan ook 'n ete by die Valley Bakery of 'n sjokoladefondue by die Chocolate Bar gaan geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kaggel
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Hilda Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 64

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Weltevreden, R600, Champagne-vallei, 3340, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weltevreden, R600, Champagne-vallei, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe284c2a01e61d09d97247ca2e563d0c008749d20a27639be4024b10fe68409a725a8c589c8b964d680c18212a59dcbb3884a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) Weltevreden R600 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.006014936543 29.457130645466
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem