Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hill Penthouse Plett

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Gaste sal die sleutels en 'n skuifie ontvang om by die hoofhek van die Hill House-gebou in te gaan. Kyk asb. mooi na die sleutels, aangesien 'n fooi vir vervanging gehef sal word.

Hierdie woonstel het 2 aangewese parkeerplekke en bykomende parkeerplek is op 'n eerste-gesien-eerste-bedien-basis beskikbaar.

Die kleurvolle handdoeke is vir die strand en die wit handdoeke is vir bad. Moet asb. nie die wit handdoeke buite gebruik nie.

Maak asb. seker dat die buitekussings onder skuiling is wanneer dit reën.

Wanneer die asblik vol is, plaas asb. die sak in die aangewese vullisarea in die kelder. As gaste onseker is, kan hul die opsigter, Stafford, vra.

Daar is 'n omsetter wat outomaties tydens beurtkrag oorskakel. Sou daar enige kraguitbrekings as gevolg van beurtkrag wees, is die elektriese bord agter die voordeur by die ingang.

Die studeerkamer aan die regterkant na die ingang en die kamertjie verby die wassery word gesluit gehou aangesien dit as 'n stoorarea vir die eienaar gebruik word.

Gaste moet altyd hul selfone by hulle hê wanneer hulle die hysbak gebruik, dit is die enigste manier om te kommunikeer indien daar 'n probleem is.

Respekteer asb. die bure.

Rook in die woonstel is verbode.

Kontak asb. die eienaar indien daar enige skade is.

Vir skoonmaak tydens langer verblyf, kontak asb. die eienaar. 'n Skoonmaakfooi is direk aan die skoonmaker in kontant betaalbaar.

Moenie enige meubels rondskuif nie.

Die haardroër is in die kas van die tweede slaapkamer.

Die noodhulpkissie is in die laai van die nie-en suite-badkamer. Die brandblusser is in die boonste laai waar die ketel gebêre word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 930
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 930
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 930
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main-straat 7, Hill House 9, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA188977b5ae0c2650bec66beb12fb4bd4ccd9b936d27ee744eeb04cb24a0b35597d9228a580f47dde6c5f49f04216826e5630?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 930 per nag (plek vir 6) 7 Main Street 9 Hill House 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.056586182942 23.372318908737

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang