Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hillcroft @ Blue Crane Farm

Selfsorg
Weeksdagaanbod 45% af

Kry 45% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 6 Des 2024.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R540, Blue Crane Plaas, Highlands Meander, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R5 720 R3 146 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Blue Crane Farm, Trout and Wildlife Estate is 'n besonderse kunsvlieghengelbestemming in Dullstroom en spog met 8 selfsorgeenhede en 2 pragtige, goed gevulde foreldamme.

Hillcroft @ Blue Crane Farm is 'n asemrowende eenheid met slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die 2 badkamers het onderskeidelik 'n bad en 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Alle beddens het elektriese komberse.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met Netflix.

Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met Netflix en dit lei na 'n privaat stoep met 'n buite-etenstafel en 'n ingeboude braai.

Buite is daar ook 'n pragtige klipboma wat die perfekte plek is vir gaste om te ontspan en die uitsig oor die dam te bewonder.

Blue Crane Farm bied natuurtonele met vrylopende wild, soos damherte, springbokke, blesbokke, sebras, hartebeeste en vaalrebokke. Die voëlspesies sluit die bloukraanvoël en kroonkraanvoëls in.

Die plaas is ongeveer 17 km vanaf Dullstroom en 20 km vanaf Belfast wat verskeie winkels, restaurante en besienswaardighede bied. Die plaas word deur 'n grondpad bereik en is geskik vir voertuie met 'n lae of hoë grondvryhoogte.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Karlien Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 192

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Langs die R540, Blue Crane Plaas, Highlands Meander, 1110, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 720
R5 720 R3 146
per nag (plek vir 8)
Vanaf R5 720
R5 720 R3 146
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R540, Blue Crane Plaas, Highlands Meander, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcb2dc9f52c51a3fd0c96806a15c19fabfa426458dc65c7bec20f5a3ca3c5f7132a6cf285943bf518c32a6bbf1e6713f99ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 720 nouVanaf R3 146 per nag (plek vir 8) Off the R540 Blue Crane Farm 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.558401839238 30.074074982277

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang