Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hillside Village Fernkloof

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fernkloof-rylaan, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R14 375 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Hillside Village Fernkloof is 'n lieflike vakansiehuis in Hermanus se eksklusiewe Hillside Estate, met uitsigte oor die berge en die see. Die landgoed is die tuiste van 'n gholfbaan wat vanaf die dubbelverdiepinghuis besigtig kan word.

Die 5-slaapkamerhuis bied slaapplek aan 8 volwassenes sowel as 4 kinders. Daar is 2 slaapkamers wat ingerig is met 'n koninggrootte-bed en albei het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die vyfde slaapkamer dien as 'n kinderkamer sowel as 'n vermaakarea en het 2 stapelbeddens asook 'n rusbank en 'n TV. Hierdie kamers deel die gebruik van die oorblywende 2 badkamers wat bad- en stortgeriewe beskikbaar het. Sommige van die slaapkamers maak oop op 'n balkon wat oor die gholfbaan uitkyk.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n gasstoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n waterdispenser en 'n skottelgoedwasser. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is in die waskamer beskikbaar. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 9, 'n sitkamerstel voor die kaggel, 'n TV met DStv en 'n kroegarea.

Die boonste verdieping maak oop op 'n omheinde balkon wat oor die binnehof en swembad uitkyk, wat 'n buite-etenstafel het waar gaste maaltye kan geniet. 'n Tweede balkon, met uitsigte oor die gholfbaan, het 'n buitesitarea en 'n ingeboude braai-area. Die onderste vlak maak oop op 'n patio wat gemaklike sitplek en gasbraaigeriewe het, en lei na die swembad.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 4 mense
2 xKinderstapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 98

Resensies 430

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Fernkloof-rylaan, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R14 375
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R14 375
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fernkloof-rylaan, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA254b10962153a90c9dca8195cd8dba3e9a77e7d7749a00332810be6c898fba4b6a3125731a0811e5f5a7d52548859a203d94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R14 375 per nag (plek vir 10) Fernkloof Drive Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.402574726632 19.257638156731

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang