Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hoëveld House

Hotel
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Superior Suite
Vanaf R3 750
R 3 750 R 2 250
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié suite is smaakvol versier en ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad, toiletware, ondervloerse verhitting, 'n kluis, yskassie, telefoon, kamerdiens en 'n TV met DStv-kanale en 'n DVD-speler.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kroeg
Kamerdiens
24 uur
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Ondervloerse verhitting
Dienste & geriewe
Kamerdiens
24 uur
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Volledige kombuis
Kroegie
Kamerdiens
24 uur
Temperatuurbeheer
Ondervloerse verhitting
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Voltydse fynproewer-sjef (maaltye buiten ontbyt moet vooraf gereël word).
Kinderoppasser (moet vooraf gereël word).
Wasgoeddiens op die perseel en skoenpoleergeriewe.
Ekstra kelners en kroegmanne (moet vooraf gereël word).
Persoonlike voertuig en bestuurder (moet vooraf gereël word).
Telefone in al die kamers (oproepe apart betaal).

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
Executive Suite
Vanaf R4 800
R 4 800 R 2 880
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié suite is smaakvol versier en ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, toiletware, ondervloerse verhitting, 'n kluis, yskassie, telefoon, kamerdiens en 'n TV.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kroeg
Kamerdiens
24 uur
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Ondervloerse verhitting
Dienste & geriewe
Kamerdiens
24 uur
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Volledige kombuis
Kroegie
Kamerdiens
24 uur
Temperatuurbeheer
Ondervloerse verhitting
Lugversorging
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Voltydse fynproewer-sjef (maaltye buiten ontbyt moet vooraf gereël word).
Kinderoppasser (moet vooraf gereël word).
Wasgoeddiens op die perseel en skoenpoleergeriewe.
Ekstra kelners en kroegmanne (moet vooraf gereël word).
Persoonlike voertuig en bestuurder (moet vooraf gereël word).
Telefone in al die kamers (oproepe apart betaal).

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 750
R 3 750 R 2 250
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vyfde Laan 65, Inanda, Sandton, 1685, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA046c45899afcd322d05ba1a86cf62e3d6d726efc9c13532934826a2bb3eaa1348af60d40fde9b71135fac6636c7b4c3b79c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 750 nouVanaf R2 250 per nag (plek vir 2) 65 5th Avenue Inanda 1685 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.12005 28.05552

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang