Holladay
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 10 Feb 2025 tot 15 Apr 2025.
Prys sluit in
- Rates are displayed on a self-catering basis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die maksimum aantal inwoners mag nie oorskry word nie. Rook is binnenshuis verbode. Geen harde musiek of geraas word na 22:00 toegelaat nie. Moet asb. nie die vuur sonder toesig los nie en maak seker dit is geblus voordat jy gaan slaap of die huis verlaat. Sluit die deure en skakel onnodige ligte af wanneer jy die huis verlaat of saans gaan slaap. Gebruik die snyplanke wat voorsien word en moet asb. nie direk op die kombuistoonbanke sny nie, want dit laat diep groewe. Hang nat klere en handdoeke buite. Gebruik water asb. spaarsamig. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Moenie enige vreemde of sanitêre items in die toilette afspoel nie. Moet asb. nie op die gras parkeer nie. Hou die sleutels en plafonwaaier se afstandbeheer in die regte kamers. Die kraanwater is veilig om te drink al smaak dit dalk anders as waaraan jy gewoond is. Hanteer asb. ons huis, die inhoud daarvan, ons helper en bure met dieselfde respek en sorg as wat ons doen.
Die helper is naby om jou verblyf so gemaklik moontlik te maak en is beskikbaar om die huis te skoon te maak.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 14 persone
13 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gleniqua-rylaan 138, Outeniekwastrand, Glentana, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang