Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Home Grown

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 27 resensies vir Home Grown
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Johan V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Please put something in the room for mosquitoes.

Nice stay over for a meeting in town.

Nashreen Khan B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nashreen Khan B

Enjoyable, safe, peaceful, incredible.

Was beautiful. Amazing! Would book again. Their place was very nice, and owners amazing people, very helpful. The place was very relaxing, the beach walk 5 minutes away, very nice.

Evelyn A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyn A

Gerieflik met alles wat 'n mens nodig het en Jenny is wonderlik.

Die verblyf was baie lekker en Jenny het vir ons so baie inligting gegee oor wat om te doen a.g.v. die reën wat ons gehad het. Die plek is regtig waarde vir geld. Dankie Jenny, ons sal weer kom.

Adèl B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adèl B

Vriendelik ontvang deur Jenny, baie netjies en ruim vir 'n gesin met kinders.

Naby die strand. Netjies en skoon, met meer as wat mens by 'n selfsorgeenheid verwag.

Elmarie M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie M

Uitstekend.

Uitstekend, veilig, netjies, rustig, privaat.

Candice W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice W

Relaxing and fun.

We had a really nice stay at Home Grown. Location is great.

Michèle D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michèle D

It was a lovely warm welcoming space that suited our needs perfectly.

Would definitely recommend it to people.

Michelle M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle M

Vriendelik, netjies, en gerieflik.

Baie vriendelike ontvangs met gerieflike en netjiese fasiliteite. Eienaars was onmiddellik beskikbaar vir enige navrae. Perfekte kamer vir een se nag se oorslaap.

Jennifer S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jennifer S

Very comfortable although nowhere on site re the overnight rooms did it state a shared bathroom.

The information re the overnight rooms should state shared bathroom (and the toilet was very noisy).

Lynn M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lynn M

Overnight stay at short notice.

We very much appreciated this overnight stay made available to us at very short notice. Unfortunately, I did not read the details and had not noticed that the room only offered a hospitality tray. No self-catering facilities, so it did not suit us. I also appreciated the landlady kindly sorting my bundle of wet washing, as we had left home quite suddenly.

Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Landi D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landi D

Beslis waarde vir geld

Ons was baie vriendelik verwelkom. Die plek is baie goed ingerig met alles wat nodig is. Dis netjies en veilig. Daar is ’n heerlike buite kuier-area met 'n swembad om te geniet. Loopafstand vanaf winkel en die mooiste wandelroetes. Ons sal beslis weer daar bespreek.

Jovan J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jovan J

Relaxing and convenient.

The place is very neat and has everything you need for a short stay in Hermanus: pool, braai facilities and 5 min away from the beach. The host lives on the premises and looked after us very well!

Tanya W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya W

Home away from home.

Met our every need. The small touches were much appreciated and thoughtful. We would definitely do a return trip some time or another. Just wish the pool water was warmer (will come back in the heart of summer rather)! We had a relaxing time and didn't have to worry about anything.

Rachelle H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rachelle H

Pleasant and quiet. Good attention from the owners.

There is a variety of things to do, places to eat and some lovely views from the cliff path.

Dominique B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique B

Peaceful, perfect location.

Lovely Central location, perfect home away from home with every convenience and amenity.

Loren F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loren F

Uitstekende plekkie met warm en lieflike eienaars.

Jennie en Victor is baie lieflik en het ons met 'n warm en vriendelike persoonlikheid ontvang. Die plekkie is baie netjies en mooi opgeset vir 'n gesin met twee kinders. Ons het ons geniet in die swembad en was verwelkom deur 'n mooi vet katjie. Tog te vriendelik! Sal hierdie plekkie vir enige iemand aanraai. 10 uit 10.

Dolly V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dolly V

Baie naby strande en ruim genoeg vir 4 persone.

Daar is hier en daar plekkies wat aandag nodig het, maar oor die algemeen was die verblyf netjies. Die swembad was `n groot pluspunt. Ons kon heen en weer loop van die strande af. Beslis die moeite werd. Dankie Jenny!

Liana Z - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Liana Z

Netjies.

Baie netjies, was vriendelik ontvang, sou net graag 'n wasmasjien, strykyster en wasgoedlyn daar wou gehad het.

Rosetta D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosetta D

Fantastic!

Graag wil ek dankie sê vir 'n wonderlike paar dae by Home Grown. Ons het die rustigheid so geniet. Jenny was baie vriendelik en het ons warm ontvang. Ons uitstappies na die see was wonderlik!

Marion K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marion K

Dit was 'n ongelooflike ervaring.

Dit was 'n onvergeetlike ervaring. Die plek is regtig onbeskryflik mooi. Dit is waarde vir jou geld. Uitstekende diens.

Nathan C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nathan C

Awesome.

Home Grown is 'n lifelike plek en naby alles ek sal weer deur LekkeSlaap bespreek vir 'n vakansie plek.

Thea V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thea V

Baie lekker en gerieflik.

Ons is verwelkom met ope arms en het baie vriendelike diens ontvang. Die kamers is baie mooi opgemaak en ons het heerlik geslaap. Sal dit definitief aanbeveel vir mense.

Calla R - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Calla R

Baie vriendelike gasvrou en 'n lekker ervaring!

Dit was 'n baie lekker ervaring. Goeie waarde vir geld en alles was in orde!

Philip S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip S

Een nag oorslaap op toer.

Maklik om te vind. Baie vriendelike eienaar. Ideaal vir oorslaap vir een nag op toer.

Yoonus S - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yoonus S

My tydjie by Home Grown was baie lekker.

Sal enige tyd ander gaste aanraai om hier te bly. Alles was soos ons dit beplan het.

Reinard L - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Reinard L

Baie lekker, gasvry en sentraal.

Lekker gebly sal weer soontoe gaan. Daar kort egter 'n stort en die dubbelbed kort 'n nuwe matras.

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 7de Straat 67, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYwNGVkY2JhLWViNTEtNDc4Ny04OTIyLTNjYWU1MzI5MDM5Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 67 7th Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-21:00 11:00 -34.406048 19.277027

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang