Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Home Grown

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 7de Straat 67, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Home Grown is in die hartjie van Hermanus, Suid-Afrika geleë. Geleë stapafstand vanaf Langbaai strand en 5 minute se ry vanaf die middedorp.

Akkommodasie bestaan uit 'n selfsorg-gesinseenheid genaamd Home Grown Family Unit en Home Grown Overnight Room for 2 wat slegs kamer-akkommodasie is.

Home Grown Family Unit het 1 slaapkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Slaapkamer 1 beskik oor 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die sitkamer het 'n stapelbed. Die hoofbadkamer het 'n bad, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n kombuisie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi in. Die eenheid beskik oor 'n dek met braaigeriewe en 'n swembad.

Home Grown Overnight Room het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 2 driekwartbeddens en 'n badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n privaat ingang, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi in. Die kamer is vir oornagdoeleindes en sluit nie geriewe in en om die hoofhuis in nie.

Gaste kan hul dae spandeer om die oënskynlik ongerepte kuslyn te verken deur 1 van die nabygeleë strande te besoek. Die besienswaardighede van die middedorp is ook nie te ver nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 7de Straat 67, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Home Grown het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 7de Straat 67, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYwNGVkY2JhLWViNTEtNDc4Ny04OTIyLTNjYWU1MzI5MDM5Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 67 7th Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-21:00 11:00 -34.406048 19.277027

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang