Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Homestead @ Cleopatra Mountain

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highmoorweg, Kambergvallei, Drakensberg, 3350, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R12 500 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Homestead @ Cleopatra Mountain is 'n eksklusiewe dubbelverdieping-vakansievilla wat op die Klein Mooirivier geleë is en spog met 'n asemrowende uitsig op die Drakensberge. Hierdie verblyf is ideaal vir 'n rustige wegbreek in die Kambergvallei in die Drakensberge.

Dié verblyf bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers, 'n gedeelde badkamer en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die ander 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Daar is 4 enkelbeddens in die leefarea. Die badkamers het óf 'n bad óf 'n stort.

Dié ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n toonbank met stoele, 'n knus sitarea met gemaklike sitplek, kaggel en 'n TV met DStv. Daar is ook 'n etenstafel.

Die privaat onderdakhoutdek het 'n tafel met stoele, braaigeriewe en 'n uitsig oor die rivier. Hierdie verblyf is ongeveer 1 km vanaf 'n restaurant genaamd Cleopatra Mountain Farmhouse.

Kamer-opset

Kapasiteit: 12 Aantal kamers: 6 Aantal badkamers: 6
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Bad, Toilet
Badkamer 5

Stort, Toilet
Badkamer 6

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 12

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Highmoorweg, Kambergvallei, Drakensberg, 3350, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Drakensberge KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R12 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R12 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highmoorweg, Kambergvallei, Drakensberg, 3350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA030da112b33b2ce6ba14b29e3d1e5ef3d21c3fc6071dd1a8a291e6ba6f5a123770eb420d8391b84b9391af064b61a74d7f9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R12 500 per nag (plek vir 12) Highmoor Road Kamberg Valley 3350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.320183247372 29.66310587368

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang