Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Homestead @ Cleopatra Mountain

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highmoorweg, Kambergvallei, Drakensberg, 3350, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R12 500 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Homestead @ Cleopatra Mountain is 'n eksklusiewe dubbelverdieping-vakansievilla wat reg op die Klein Mooirivier geleë is met asemrowende uitsigte oor die Drakensberge. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n rustige wegbreek in die Kambergvallei in die Drakensberge.

Hierdie eiendom bied gerieflike slaapplek vir altesaam 12 gaste op 'n slag en beskik oor 4 en suite-slaapkamers, 'n gedeelde badkamer en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die ander 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Daar is 4 enkelbeddens in die leefarea beskikbaar. Die badkamers is óf toegerus met 'n bad óf 'n stort.

Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van hierdie kombuis af lei 'n ontbytkroeg met stoele, 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met DStv. Boonop is daar 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Buite is daar 'n privaat onderdakhoutdek met 'n tafel en stoele asook braaigeriewe wat die perfekte plek is vir gaste om te ontspan terwyl hulle oor die rivier uitkyk. Die ligging van hierdie eiendom is ongeveer 1 km vanaf Cleopatra Mountain Farmhouse wat 'n restaurant bied.

Kamer-opset

Slaapplek vir 12 mense 4 Slaapkamers 6 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 13

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Highmoorweg, Kambergvallei, Drakensberg, 3350, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Drakensberge KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R12 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R12 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highmoorweg, Kambergvallei, Drakensberg, 3350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA030da112b33b2ce6ba14b29e3d1e5ef3d21c3fc6071dd1a8a291e6ba6f5a123770eb420d8391b84b9391af064b61a74d7f9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R12 500 per nag (plek vir 12) Highmoor Road Kamberg Valley 3350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.320183247372 29.66310587368

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang