Honeyguide Tented Safari Camp - Mantobeni
Beskrywing
Dié tente het elkeen 'n koninggrootte-bed, 'n muskietnet en sagte leerbanke. Elke tent het 'n en suite-badkamer met 'n stort, dubbelwasbak en 'n aparte toilet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let asb. daarop dat 'n bewaringssfooi van R75 per persoon nie by die tarief ingesluit is nie. Dit is 'n eenmalige fooi wat per bespreking gehef word.
Indien jy of 'n lid van jou groep enige dieetvoorkeure het, moet ons vooraf ingelig word sodat ons voorsiening kan maak.
Enige allergieë moet ook asb. vooraf aan ons gemeld word, sodat ons personeel daaroor ingelig kan wees.
Weens die uitleg van Mantobeni-kamp, akkommodeer ons slegs kinders ouer as 12 jaar.
Kinders jonger as 16 jaar word weens veiligheidsredes nie by die stap-safaris toegelaat nie, maar daar is korter begeleide toere vir hulle om die kamp.
'n Pendeldiens vanaf die lughawe kan op vesoek deur Honeyguide gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 30 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Manyaleti Wildreservaat, Krugerwildtuin, 1380, Mpumalanga