Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Honeyrock Cottages

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Deon G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Enjoyable and peacefully quiet. I needed to escape the rat race, this was the solution. The quietest and most peaceful accommodation I've ever experienced, what a perfectly enjoyable weekend. Pity there is no designated walking trail on the farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mara S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Pragtige knus blyplek! Die mooiste blyplek. Keurig gemeubileer met alles wat jy nodig het. Heerlike stort! Ons is hartlik ontvang - na ure! Ons kan dit beslis aanbeveel en sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noeleen
Honeyrock Cottages
Thank you for your lovely review, Mara. We are so glad you enjoyed it. We look forward to welcoming you back.

Shaun R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

It was a breathtaking and peaceful stay. 100%. Honeyrock Cottages was the best breakaway we've ever had. It's the most tranquil and peaceful atmosphere you can be in to get rid of the stress of everyday life issues. The manager was so friendly and helpful. The cottage was clean and well equipped. You only need to take your food and clothing. Will definitely be back soon. I recommend Honeyrock Cottages 110%. Everything else is available. I recommend Honeyrock Cottages 110%.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marita V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Ons het letterlik net oornag, maar het heerlik geslaap en alles gehad wat ons nodig gehad het. Ons het net oornag en baie dankbaar dat ons hondjie kon saamkom en genoeg plek buite hê vir speel. Daar was 'n fout met die lug van die badkamer wat net aangaan so 2 keer in die nag, maar ons het dit aangemeld. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Noeleen
Honeyrock Cottages
Thank you so much for your review, Marita. Best regards, Noeleen

Cornie V
Kort verblyf
4.6
Jan 2025

Sal Honeyrock Cottages aanbeveel. Ons het heerlik gebly. Die uitsig is besonders. Sou net graag wou voorstel dat die asblikke gereeld uitgegooi word. Die asblikkies is klein en word vinnig vol.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sharifa B
Kort verblyf
4.2
Jan 2025

Relaxing, peaceful with beautiful surroundings. Very pleasant and relaxing. Grateful for the free firewood for the BBQ. Only found the configuration of the access to the bathroom from the one bedroom through the main bedroom weird.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2025

Goed genoeg vir wat ons behoefte was vir 1 nag oppad Kaaptoe. Goeie waarde vir dit wat ons betaal het in vergelyking met die 2de plek waar ons oorgebly het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Gwenda M
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Uitstekend, oulike besienswaardighede in die omgewing. Ons het veilig en ontspanne gevoel. Omgewing is pragtig en oral was vriendelike inwoners.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magriet H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlike oornag verblyf. Baie vriendelike ontvangs. Heerlike plekkie, smaakvol en alles wat jy benodig vir 'n oornag verblyf. Veilig, skoon en sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne & Jan J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Very peaceful. Wayne was waiting for us on arrival, friendly and helpful. Thank you, Wayne.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Noeleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 83

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 695
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 695
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooslaan, Heuningklip, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84c9196173791327e376660f75533161236a643422fae42423bde33e28b817ff0e3db71a3ea5fa0796d1e86102836889e66d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag (plek vir 2) 83 5 1 5 Roos Avenue Heuningklip 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.332081133718 19.044322144497

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang