Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hoogland Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Leeuw-straat 47, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hoogland Gastehuis is in die noordoostelike Vrystaat in Bethlehem geleë. Hierdie pragtige gastehuis bied gerieflike B&B-verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers.

Die gastehuis beskik oor 9 pragtig ingerigte kamers, insluitend selfsorgeenhede met en suite-badkamers. Elke kamer het gemaklike beddens, sagte duvets, skoon linne en privaat ingange. Ander geriewe sluit badseep, tee- en koffiemaakgeriewe en handdoeke in.

Daar is ook 'n skilderagtige tuinarea waar gaste ontbyt vanaf die spyskaart kan geniet indien daar vooraf gereël word.

Staptoere, staproetes en die Bethlehem-museum is maklik bereikbaar vir gaste wat die area wil verken. Die gastehuis is net 120 meter vanaf Hoogland Mediclinic en 400 meter vanaf Pick n Pay geleë. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Alma Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 maande

Ligging

  • De Leeuw-straat 47, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Gaste dink Hoogland Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Leeuw-straat 47, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9cc33d39636347cd44db10e10b353f88ba600f97816327a080f5cdd0cd406fb21fd4b1bd71a6c8241d44084153cddc659ecb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 47 De Leeuw Street Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.227964319558 28.32479495582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang