Hoop Gasteplaas
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16,4 km vanaf die R27, Kromkolk Plaas, Verneukpan, 8900, Noord-Kaap
- Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Hoop Gasteplaas is 'n pragtige plaashuis in die hart van die Boesmanland. Dit is ideaal vir 'n rustige wegbreek tussen die Kaap en Kgalagadi.
Die eiendom bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort en wasbak. Die kamers het elkeen 'n dubbelbed. Daar is 'n aparte toilet en badhanddoeke word voorsien.
Die hoofleefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, yskas, eetgerei en breekware toegerus is en daar is ook 'n etenstafel.
Daar is 'n onderdakstoep voor met gemaklike sitplek en braaigeriewe en dis die ideale plek om 'n oggendkoffie te geniet of 'n skemerkelkie te drink terwyl gaste die uitsig oor die plaas aanskou.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lourene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 16,4 km vanaf die R27, Kromkolk Plaas, Verneukpan, 8900, Noord-Kaap
- Gaste dink Hoop Gasteplaas het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16,4 km vanaf die R27, Kromkolk Plaas, Verneukpan, 8900, Noord-Kaap