Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hoop Gasteplaas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Mike G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Stil en rustig. Tipiese Karoo plaas huis verlee vanaf die hoofpad, baie stil en rustig. Smaakvol ingerig met alles wat mens nodig het vir 'n rustige braai en kuier onder die sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frank D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ontspannend. Uitstekende verblyfplek. Het dit werklik geniet daar. Sou graag nog 'n nag of twee gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Perfect stop. Hoop Gasteplaas is a divine stop. Wish we could have stayed longer in this serene space. Thank you for a super stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzanne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Hoogs aanbeveel. Pragtig, rustig en kos vir jou siel. Hoogs aanbeveel. Pragtig, rustig. Sielskos. Plaasdiere het my teruggevat na my kinderjare. Wens ons kon langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martina T
1 nag Gesin met tieners
4.6
Sep 2024

Baie lekker gebly. Wonderlike, stil en sterrekyk. Hoogs aanbeveel! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Wonderfully secluded - a rare privilege in our modern world! We chose Hoop Gasteplaas specifically for its location in terms of birding. We spent a wonderful three days exploring the entire farm on foot and by vehicle. There were lots of special birds, including the sought-after Black-eared Sparrowlark, Stark's Lark, and Double-banded Courser. Watching flocks of Namaqua Sandgrouse come down to drink at the windpump alongside the house was a highlight. It would be an incredible spot to erect a small photographer's hide, actually. We also had some mammal sightings, including Bat-eared Fox and Striped Polecat. The house and facilities at Hoop Gasteplaas were great, and despite the historic farmhouse, everything appeared spotless and modern. It is not too far off the main road, but far enough to be secluded. We thought the dramatic black rocks on the red sands would make a fantastic backdrop for a photoshoot of some sort. We thoroughly enjoyed our stay and will recommend it to others, especially those who enjoy nature. We definitely want to come back and see the farm in a wet year as well!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas F
1 nag Saam met vriende
4.8
Sep 2023

Baie spesiaal, stil en jy voel soos 'n koningskind. So verlate en wide open spaces — dis great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anika M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

'n Salige wegbreek in 'n pragtige plaashuis. Hoop Gasteplaas is 'n pragtige plek, ideaal vir rus en ontspanning weg van die stad se gejaag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmie M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2023

Heerlik gekuier onder die helderste sterre. Sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Annelou V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2022

Rus vir die siel. Die huis is afgeleë met die wye ooptes van die Boesmanland. Ek het lank laas so lekker gerus. Die huis is gerieflik ingerig en mooi binne. Ons het net een aand oor gebly en het 'n bewolkte nag gahad. Ons sal graag terugkeer om 'n sterre nag, of 2, hier te beleef. Die oopvuur buite is heerlik vir kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lourene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16,4 km vanaf die R27, Kromkolk Plaas, Verneukpan, 8900, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc053add0e41228f106e425eba7c2e17af515880f4e15519cd0a94ec07e0115c52b535968dfa5434741962b6a9218ca0f771a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 16.4 km from the R27 Kromkolk Farm 8900 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.80887999474 20.815070952652

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang