Hope and Faith
- Kapasiteit: 47 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 14, Nahoon, 5241, Oos-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hope and Faith bied gerieflike oornagverblyf in die hartjie van Nahoon en is 'n uitstekende opsie vir sakereisigers of vakansiegangers.
Dié gastehuis bied verblyf in 7 Standaard-koningkamers, 2 Standaard-koninginkamers of 3 Standaard-tripelkamers. Hierdie kamers het óf koninggrootte-beddens, koningingrootte-beddens óf enkelbeddens. Elke en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Ander geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe in. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. 'n TV en gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek agter 'n geslote hek op die perseel. Die verblyf is naby strande, casino's, winkelsentrums en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Lorna Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Kusweg 14, Nahoon, 5241, Oos-Kaap
- Gaste dink Hope and Faith het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 47 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 14, Nahoon, 5241, Oos-Kaap