Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hope and Faith

Gastehuis
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 14, Nahoon, 5241, Oos-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hope and Faith bied gerieflike oornagverblyf in die hartjie van Nahoon. Dit is 'n uitstekende opsie vir sakereisigers of vakansiegangers.

Dié gastehuis bied die keuse van óf 7 Standaard Koningkamers, 2 Standaard Koninginkamers óf 3 Standaard Driepersoonskamers. Hierdie kamers is óf gemeubileer met koninggrootte-beddens, koningingrootte-beddens óf enkelbeddens. 'n Stort, wasbak en toilet is in elke en suite-badkamer beskikbaar.

Ander geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe in. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien. Vir gaste se vermaak is 'n TV en gratis WiFi beskikbaar.

Alle gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek agter 'n geslote hek op die perseel. Die ligging van hierdie eiendom is naby strande, casino's, winkelsentrums en restaurante.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Kusweg 14, Nahoon, 5241, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Oos-Londen Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 14, Nahoon, 5241, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38d5720b40ad0bc2e58a11a4a6f10d8e2bb2190a3b0cf4c1eff69745e61a04215a8bde2d2572f02f9b3e4429c61daffac8d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 14 Beach Road Nahoon 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.98358 27.922219

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang