Hopewell Private Game Reserve
Beskrywing
Die suites het aparte buitestorte met 'n uitsig oor die inheemse bos. Die kamers is geskik vir 'n gesin van 4. Dit het perkallinne, kamerjasse, slippers, toiletware en sjerrie. Daar is ook ondervloerse verhitting, lugversorging en 'n waaier.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Alle etes, sekere drankies en 2 wildritte 'n dag
Huisreëls
Items nie ingesluit in tariewe nie:
Premium of ingevoerde wyn, alkoholiese drankies, sjampanje, bier en sigare, telefoonoproepe, wasgoed en items van die kunsvlyt-winkel sal apart gehef word met vertrek.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suite is vas aan die Hopewell Suites. Albei suites bied direkte toegang tot die lodge en is ideaal vir gesinne wat saam wil bly. Dié 2 suites het nie toegang tot die swembad nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Alle etes, sekere drankies en 2 wildritte 'n dag
Huisreëls
Items nie ingesluit in tariewe nie:
Premium of ingevoerde wyn, alkoholiese drankies, sjampanje, bier en sigare, telefoonoproepe, wasgoed en items van die kunsvlyt-winkel sal apart gehef word met vertrek.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die privaat Nguni-suite is na die inheemse mense van die Oos-Kaap vernoem en bied 'n pragtige uitsig oor die omgewing vanaf die privaat dek of binne. Die oopplan-suite is ontwerp om privaatheid te bied en die ononderbroke uitsigte oor die vallei te beklemtoon en dit het 'n luukse slaaparea, badkamer en 'n knus kaggel. Nguni het nie 'n swembad nie maar wel 'n groot dek en 'n gazebo in die bos met 'n uitsig oor die dam. Die gazebo is net 5 m van die dek af.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
2 x Kinderbed vir 1
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Alle etes, sekere drankies en 2 wildritte 'n dag
Huisreëls
Items nie ingesluit in tariewe nie:
Premium of ingevoerde wyn, alkoholiese drankies, sjampanje, bier en sigare, telefoonoproepe, wasgoed en items van die kunsvlyt-winkel sal apart gehef word met vertrek.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suite skakel soomloos met die natuurlike omgewing in en bied 'n rustige wegbreekplek met 'n ononderbroke uitsig oor die vallei. Die oopplan-uitleg vloei vanaf die luukse slaapkamer na die badkamer en gaste kan die uitsig van die privaat dek en swembad af geniet of van binne af met die kaggel aan. Zebra is 1 van 4 privaat suites en het sy eie swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
2 x Kinderbed vir 1
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Alle etes, sekere drankies en 2 wildritte 'n dag
Huisreëls
Items nie ingesluit in tariewe nie:
Premium of ingevoerde wyn, alkoholiese drankies, sjampanje, bier en sigare, telefoonoproepe, wasgoed en items van die kunsvlyt-winkel sal apart gehef word met vertrek.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die privaat suite bied 'n asemrowende uitsig oor die vallei. Die binne- en buitekant smelt saam op die sondek en die privaat swembad. Die lugtige oopplan-suite vloei soomloos van die luukse leefarea, slaapkamer en badkamer en daar is baie aandag aan detail en selfs 'n knus kaggel. Buffalo is 1 van 4 privaat suites en het sy eie dek en swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Items nie ingesluit in tariewe nie:
Premium of ingevoerde wyn, alkoholiese drankies, sjampanje, bier en sigare, telefoonoproepe, wasgoed en items van die kunsvlyt-winkel sal apart gehef word met vertrek.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die privaat suite bied 'n uitsig oor die vallei en het 'n beskutte dek en swembad wat met die pragtige omgewing saamsmelt. Die oopplan-suite is met privaatheid en gemak in gedagte ontwerp en vloei soomloos van die luukse leefarea tot die slaaparea. Daar is ook 'n knus kaggel. Rhino is 1 van 4 privaat suites en het sy eie swembad en sondek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Alle etes, sekere drankies en 2 wildritte 'n dag
Huisreëls
Items nie ingesluit in tariewe nie:
Premium of ingevoerde wyn, alkoholiese drankies, sjampanje, bier en sigare, telefoonoproepe, wasgoed en items van die kunsvlyt-winkel sal apart gehef word met vertrek.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Net langs die R72, Addo, 6185, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang